Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Country Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverview Country Inn bied gerieflike verblyf in Harrismith. Dit is ideaal vir 'n paartjie of gesin wat graag van die stadsgedruis wil ontsnap.

Hierdie gastehuis bied 6 dubbelkamers, 3 tripelkamers en 2 gesinskamers. Die dubbelkamers het 'n dubbelbed, die tripelkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die gesinskamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Al die kamers het 'n tee- en koffieskinkbord en die gesinskamers het ook 'n yskassie en mikrogolf.

Gaste het toegang tot die tuine, gemeenskaplike swembad en die restaurant op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natasha V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, vriendelike diens en heerlike kos! Ons het baie gerieflik gebly, dis ook baie prakties vir klein kinders met lekker spasie om buite te spee...
Sien meer
Sep 2024
Marinda G
Saam met vriende
5.0
Lekker gekuier, ge-eet en geslaap. Ontvangs was baie vriendelik en kos was uit die boonste rakke. Was baie koud, so die verwarmer en elektriese komber...
Sien meer
Sep 2024
Natasha V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gerieflike verblyf. Ons het lekker gebly, die atmosfeer was 'n rustige plaasgevoel. Gerieflike kamer, beddens baie gemaklik, warm stort en v...
Sien meer
Sep 2024
John H
5.0
Very pleasant and relaxing. It was very pleasant. Neat and tidy. A real village feel. And the Hare and Hound is extremely homely in ter...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Stephen B
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant place. Nice comfortable rooms at a very reasonable price.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Riverview Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03106818f68a390329bebcc5ff519a7f936553f4d1a217bc53871a89fdcc486c44d957b64796a41e6efc68e7ea3d54a93a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang