Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Robert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Home away from home. Absolutely awesome! I will definitely use their services again. Hospitality was first class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lovely rooms, beautiful view, fantastic accommodation. I stayed for one night and had to leave early the next morning, but the guesthouse provided a snack pack since breakfast starts at 7:00. What a wonderful gesture! My room was beautifully decorated and equipped with everything I needed, including filter coffee—such a nice touch to end the day. The view from my balcony was breathtaking. Thank you for the lovely hospitality and the fantastic accommodations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige gastehuis met die mooiste uitsig oor die rivier. Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang deur die gasvrou, Toni. Toni is dierbaar en het elke oggend seker gemaak ons is gelukkig en tevrede. Die Protea kamer is pragtig en het 'n baie mooi uitsig oor die rivier. Die kamer is netjies en baie goed ingerig met allerhande ekstras om 'n mens se verblyf spesiaal en gemaklik te maak. Ons het heerlik geslaap, die omgewing is lekker stil en veilig. Die beddegoed was van goeie kwaliteit en ons het elke dag skoon handdoeke ontvang. Elke oggend se ontbyt was heerlik. Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel en weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanusjohannesjacobus L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Astonishing stay! It was absolutely amazing! I enjoyed every moment. Worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Eienaars was gasvry. Kamers ruim en skoon, en die ontbyt was fantasties. Het heerlik gebly. Waarde vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Riverview Guesthouse
Vreeslik baie dankie vir julle pragtige review. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.

Shereé P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly en geëet! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Overall a great guesthouse that I would definitely recommend to anyone. The hosts were super friendly. The guesthouse offers a breathtaking view of the river, enhancing the overall experience. It is situated in a safe and convenient location, providing easy access to nearby attractions while maintaining a peaceful environment. We were treated to a delicious breakfast with a variety of options made from fresh, high-quality ingredients, ensuring a delightful start to the day. The linen was top quality, ensuring we enjoyed a comfortable and restful sleep experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Riverview Guesthouse
Thank you so much for the review, we really do appreciate it.

Elmarie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ek sal graag weer by Riverview wil tuisgaan. Pragtige uitsig. Pragtige kamer. Vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wray R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

A good experience all around. I was happy with everything, from check-in to check-out with a great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Riverview Guesthouse
Hi Wray Many thanks for the great review, which we appreciate. We hope to welcome you again in the very near future.

Bob R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

A gem in Beacon Bay. Our stay was very comfortable and the service and care was excellent. Our room was serviced daily by friendly staff. The view of the river is stunning, yet the location of the guesthouse is conveniently close to shops and the beach (5 minutes drive).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-singel 17, Beacon-baai, Oos-Londen, 5205, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b61b1b9e1a9fc046b0d66949f2330528567d583e475dcda5918ee6256810bef6026c7ce2bd1ff4dbd122636fe18bb8296a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 17 Chestnut Crescent Beacon Bay 5205 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.979183768631 27.934473976493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang