Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Stephanusjohannesjacobus L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Astonishing stay! It was absolutely amazing! I enjoyed every moment. Worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Eienaars was gasvry. Kamers ruim en skoon, en die ontbyt was fantasties. Het heerlik gebly. Waarde vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Riverview Guesthouse
Vreeslik baie dankie vir julle pragtige review. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.

Shereé P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly en geëet! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Overall a great guesthouse that I would definitely recommend to anyone. The hosts were super friendly. The guesthouse offers a breathtaking view of the river, enhancing the overall experience. It is situated in a safe and convenient location, providing easy access to nearby attractions while maintaining a peaceful environment. We were treated to a delicious breakfast with a variety of options made from fresh, high-quality ingredients, ensuring a delightful start to the day. The linen was top quality, ensuring we enjoyed a comfortable and restful sleep experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Riverview Guesthouse
Thank you so much for the review, we really do appreciate it.

Elmarie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ek sal graag weer by Riverview wil tuisgaan. Pragtige uitsig. Pragtige kamer. Vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wray R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

A good experience all around. I was happy with everything, from check-in to check-out with a great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Riverview Guesthouse
Hi Wray Many thanks for the great review, which we appreciate. We hope to welcome you again in the very near future.

Robert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

A gem in Beacon Bay. Our stay was very comfortable and the service and care was excellent. Our room was serviced daily by friendly staff. The view of the river is stunning, yet the location of the guesthouse is conveniently close to shops and the beach (5 minutes drive).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

That promised stunning view was actually there! The more than comfortable Lavender room with a spectacular view of the Nahoon River, the luxurious bathroom and the perfect bed made us want to come back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Riverview Guesthouse
Hi Astrid. Thank you so much for taking the time to post a review. We really do appreciate it.

Elize B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2022

Fantasiese plek, mooi en uiters skoon en netjies. Die gasheer is baie professioneel en ontbyt is heerlik. Ek sal die plek hoog aanbeveel. Die inboektyd word gegee as tussen 14h00 en 20h00 maar ek het baie laat klaargekry met my werk en was nog 150 km weg van die gastehuis. Ek het Andre geskakel en laat weet dat ek dalk na 20h00 daar sal wees. Hy was baie vriendelik en het gesê dat ek enige tyd kan inkom. Ek was baie vriendelik ontvang al was dit na 21h00 en die kamer was 'n welkome gesig na die lang dag. Die plek was heerlik stil, skoon en baie netjies en die ontbyt was uit die boeke en ek kan dit regtig aanbeveel. Dankie Andre! Ek sal weer daar kom slaap, julle is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Riverview Guesthouse
Vreeslik baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om jou weer by Riverview te kan ontvang. Groete, Andre.

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Alles was perfek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-singel 17, Beacon-baai, Oos-Londen, 5205, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b61b1b9e1a9fc046b0d66949f2330528567d583e475dcda5918ee6256810bef6026c7ce2bd1ff4dbd122636fe18bb8296a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 17 Chestnut Crescent Beacon Bay 5205 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.979183768631 27.934473976493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang