Riverview Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanusjohannesjacobus L - Sep 2024
Algehele gradering
Astonishing stay!
Mariska M - Mei 2024
Algehele gradering
Eienaars was gasvry. Kamers ruim en skoon, en die ontbyt was fantasties.
Riverview Guesthouse se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle pragtige review. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.
Shereé P - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Yolanda C - Mrt 2024
Algehele gradering
Overall a great guesthouse that I would definitely recommend to anyone.
Lees meerRiverview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for the review, we really do appreciate it.
Elmarie C - Des 2023
Algehele gradering
Ek sal graag weer by Riverview wil tuisgaan.
Wray R - Jun 2023
Algehele gradering
A good experience all around.
Riverview Guesthouse se terugvoer
Hi Wray
Many thanks for the great review, which we appreciate. We hope to welcome you again in the very near future.
Robert R - Des 2023
Algehele gradering
A gem in Beacon Bay.
Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
That promised stunning view was actually there!
Riverview Guesthouse se terugvoer
Hi Astrid. Thank you so much for taking the time to post a review. We really do appreciate it.
Elize B - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasiese plek, mooi en uiters skoon en netjies. Die gasheer is baie professioneel en ontbyt is heerlik. Ek sal die plek hoog aanbeveel.
Lees meerRiverview Guesthouse se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om jou weer by Riverview te kan ontvang. Groete, Andre.
Jaco S - Des 2021
Algehele gradering
Alles was perfek.
Sané V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Ruim plek met 'n baie lekker stoep. Skoonmaakdienste ook goed.
Anni D - Jan 2021
Algehele gradering
Neat and clean. Awesome view of the River. Great hospitality from hosts. Would definitely recommend. Can’t complain of anything.
Margie V - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Johan Christiaan W - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker met ’n ongelooflike mooi en lekker ontbyt en ’n lekker kamer met ’n fantastiese uitsig.
Johann V - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Riverview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie.
Phillip H - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker om daar te slaap en ontbyt was baie lekker!
Riverview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat u by ons kom oorslaap het en baie dankie vir die goeie rating.
Toerien B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik met vriendelike personeel.
Leonie P - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig. Alles was skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang.
Alan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was perfek!
Riverview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for the great review, we truly appreciate it. Looking forward to hosting you again soon.
Talita V - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met huislike atmosfeer.
Cathrine V - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Nicole B - Okt 2019
Algehele gradering
Peaceful and relaxing stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige en ontspannende verblyf.
Wat 'n heerlike blyplek. Die beste uitsig en uitstekende diens. Dankie Andrew en Toni, ons sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riverview Guesthouse se terugvoer
Thanks for staying with us. Hope you will be back soon.
Estelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties! Ongelooflike verblyf en diens.
Riverview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for the great review. We do appreciate it.
Melinda C - Sep 2018
Algehele gradering
Uistekend!!! Sal weer hierdie gastehuis besoek.
Lees meerRiverview Guesthouse se terugvoer
Beste Melinda,
Baie, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly dat julle jul tydjie by ons so geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Andre en Toni
Egbert V - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie kamer, goeie diens.
Riverview Guesthouse se terugvoer
Thank you for your great review. We really do appreciate it.
Jaco P - Des 2018
Algehele gradering
Juweel tussen al die diamante.
Riverview Guesthouse se terugvoer
Hallo Jaco. Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit baie. Groete, Andre en Toni.
Usiphile M - Des 2017
Algehele gradering
Lovely establishment. The room was neat and clean.
Riverview Guesthouse se terugvoer
Hi Usiphile. Thank you so much for the great review. Look forward to accommodating you in the near future again.
Regards, Andre and Toni
Reece Z - Des 2017
Algehele gradering
Amazing!
Riverview Guesthouse se terugvoer
Dankie Reece vir die wonderlike resensie, waardeer dit baie.
Groete, Andre en Toni
Johan F - Okt 2017
Algehele gradering
Ek kan hierdie gastehuis onvoorwaardelik aanbeveel!
Riverview Guesthouse se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die mooi woorde en great review. Waardeer dit baie.
Groete, Andre en Toni
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-singel 17, Beacon-baai, Oos-Londen, 5205, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang