Riverview Overnight
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Becker-straat 18, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Riverview Overnight bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Port Alfred, Oos-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n TV. Die badkamer word gedeel en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisarea is met 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas in die tweede slaapkamer. WiFi is ook beskikbaar.
Die boonste dek bied pragtige uitsigte oor die Kowierivier. DSv en Netflix is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Becker-straat 18, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Riverview Overnight het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Becker-straat 18, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap