Riverview River Club
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley-weg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Riverview River Club bied selfsorgverblyf langs die rivier in die veilige River Club-landgoed in Plettenbergbaai en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien dit stapafstand van gewilde strande af is.
Dié dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ruim en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed asook 'n TV en het direkte toegang tot die boonste balkon. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met hoë plafonne en het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar in die aparte opwaskamer. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die stapeldeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en stoele asook 'n Weber-braai wat 'n ideale plek is vir gaste om tyd saam deur te bring terwyl hulle die rustige omgewing geniet. Alle gaste het volle toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad en tennisbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Eenheidgeriewe
- Waaier
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Piesang Valley-weg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Riverview River Club het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley-weg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang