Riverview Spa & Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andre W - Aug 2024
Algehele gradering
Very pleasant and wonderful service.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Dear Andre, It was our pleasure to welcome you and host you at Riverview Spa. We look forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Riverview Spa & Team
Cj V - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful destination.
Jean D - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, als mooi skoon, moeite met ontbyt en gawe ontvangs.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Beste Jean,
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te bederf. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom. Elmarie, Riverview Spa
Mike B - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful place.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Thank you for your feedback and positive review, Mike. It was our pleasure hosting you.
Ilonka L - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig en baie privaat.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Beste Ilonka, dit was 'n groot voorreg om julle gasheer te wees. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Riverview Span.
Charlene D - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek vir 'n paartjie.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Dear Charlene, we appreciate your lovely review. Do try to book with our first-class therapist and spa therapy on your next visit. We look forward to welcoming you back in the future. Kind Regards. Riverview Spa & Team
Dirk D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, vriendelike personeel, baie netjiese akkommodasie.
Ammi S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige gasvrye omgewing.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Dit was 'n voorreg om Ammi as gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om hulle gou weer te verwelkom
Hannetjie D - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties. Baie oulike en vriendelike personeel.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Dit was so 'n plesier om jou te bederf. Ons sien uit om jou terug te verwelkom vir nog 'n lekker bederf daggie of twee. Ons bedank jou vir die mooi resensie. Vriendelike Groete, Elmari.
Ronel Z - Mei 2022
Algehele gradering
'n Rustige en ontspanne naweek.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ronel.
Dit was 'n reuse plesier om julle te bederf by ons mooie Riverview Spa.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Elmari
Bokkie F - Apr 2022
Algehele gradering
Overnight accommodation in transit to Northwest.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die puik review! Ons waardeer die terugvoer baie.
Dit was ons plesier om julle op te gradeer het na 'n ruimer Chalet.
Ons sien uit om julle weer terug te ontvang as julle in ons geweste is.
Elmari & Span
Alida D - Aug 2022
Algehele gradering
Bestuur, ontvangs en sjef was vriendelik en opreg.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Dit was 'n absolute voorreg om Ida as 'n gas te he. Ons sien uit daarna om haar weer te verwelkom.
Shayne F - Des 2022
Algehele gradering
Maybe if we wanted the spa facilities our experience would have been different.
Ernest A - Mei 2022
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die verwysing. Ons deel graag weer met julle ons mooi stukkie paradys naby die stad, sodra julle bietjie wil ontsnap van die stad se geraas. Elmari en Span.
John D - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi ligging, vriendelike mense en puik akkommodasie.
Michelle F - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspannend, gasvry en netjies.
Jeandrie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Uit die boeke!
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Beste Jeandrie
Baie dankie vir jou tyd om terugvoer te gee op jul kuier by Riverview Spa en BnB.
Dit was ons voorreg om julle te akkommodeer en te bederf.
'Uit die boeke!' - wat 'n heerlike rapport om te ontvang. Ons waardeer dit.
Ons sien uit om julle spoedig terug te verwelkom.
Groete
Elmari en Personeel
Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n juweel van 'n spa en slaapplek! Rustig, veilig, netjies, natuur pragtig, lieflike diens en goeie waarde!
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir u tyd om terugvoer te gee. Ons waardeer die positiewe terugvoer, en is dankbaar dat julle die fasiliteit en julle tyd hier geniet het. Ons sien uit om u terug te verwelkom in die nabye toekoms.
Beste wense
Elmari en Personeel
Monique F - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig netjies en skoon.
Ina V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig, lekker cosy en 'n huislike atmosfeer.
Chris B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Charlene V - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend met uitmuntende diens.
Elize J - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Dankie Elize, dit was 'n groot plesier om julle te bederf!
Altyd welkom!
Groete
Riverview Spa Staff
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Rothea M - Des 2018
Algehele gradering
Awesome!
Carika L - Des 2018
Algehele gradering
Briljant!
Sue W - Des 2018
Algehele gradering
Beyond amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties verby!
Absoluut ongelooflik! Ons chalet is opgegradeer omdat dit gratis vir ons wittebrood is. Ons is behandel soos konings en ons was so goed versorg. Rustig, rustig en rustig! Mooi en oulik. Ek het elke sekonde daarvan geniet!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anne-marie P - Okt 2018
Algehele gradering
Personeel professioneel en vriendelik met 'n fantastiese uitsig en oopte en rustigheid.
Liza-mari G - Apr 2018
Algehele gradering
Een groot bederf, rustig en mooi.
Margaret J - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooi en rustige plek om weg te breek van gejaag.
Abby S - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful, relaxing venue with thought going into small details.
Marlie S - Jan 2018
Algehele gradering
It was a very nice place and everyone was very friendly. I can't wait to go back.
Gerda G - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike mense, netjies te alle tye.
Dipuo L - Nov 2018
Algehele gradering
Everything was perfect.
Greta J - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige, stil omgewing, netjiese chalets, vriendelike, bedagsame personeel en heerlike ontbyt!
Lees meerVera W - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome plek, awesome mense en diens!
Nicola B - Feb 2018
Algehele gradering
We had a wonderful stay, staff friendly, facilities were lovely. Highly recommend.
Linda B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie rustig en ons het lekker ontspan en op ons gemak laat voel deur die terapeute en personeel.
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang