Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Spa & Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very pleasant and wonderful service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Riverview Spa & Accommodation
Dear Andre, It was our pleasure to welcome you and host you at Riverview Spa. We look forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Riverview Spa & Team

Cj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful destination. Very friendly staff and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties, als mooi skoon, moeite met ontbyt en gawe ontvangs. Sal graag weer kom en langer bly volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Riverview Spa & Accommodation
Beste Jean, Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te bederf. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom. Elmarie, Riverview Spa

Mike B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Beautiful place. Lovely relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Riverview Spa & Accommodation
Thank you for your feedback and positive review, Mike. It was our pleasure hosting you.

Ilonka L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was baie lekker, rustig en baie privaat. Baie privaat, rustige omgewing. Hulle doen moeite sodat dit mooi lyk. Baie dankie. Sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Riverview Spa & Accommodation
Beste Ilonka, dit was 'n groot voorreg om julle gasheer te wees. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Riverview Span.

Charlene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlike wegbreek vir 'n paartjie. Riverview Spa is perfek vir 'n paartjie wat vir wegbreek. Al die etes was van die beste gehalte, die verbly netjies en skoon. Ons het nie enige spa-geriewe gebruik nie, maar het heerlik gaan stap langs die rivier en ontspan in die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Riverview Spa & Accommodation
Dear Charlene, we appreciate your lovely review. Do try to book with our first-class therapist and spa therapy on your next visit. We look forward to welcoming you back in the future. Kind Regards. Riverview Spa & Team

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Rustige atmosfeer, vriendelike personeel, baie netjiese akkommodasie. Wegbreek uit die stad op jou voordeur, sal definitief teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ammi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustige gasvrye omgewing. Met water wat kabbel in die agtergrond, voel dit asof op ń afgeleë eiland, naby die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Riverview Spa & Accommodation
Dit was 'n voorreg om Ammi as gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om hulle gou weer te verwelkom

Hannetjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Dit was fantasties. Baie oulike en vriendelike personeel. Die Spa en facial was so professioneel gedoen. Die kamer en fasiliteite was tops. Dankie ook vir die vuurmaakhout. Ek het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Riverview Spa & Accommodation
Dit was so 'n plesier om jou te bederf. Ons sien uit om jou terug te verwelkom vir nog 'n lekker bederf daggie of twee. Ons bedank jou vir die mooi resensie. Vriendelike Groete, Elmari.

Ronel Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

'n Rustige en ontspanne naweek. Sien die sterre. 'n Wonderlike wegbreek, met vriendelike ontvangs, rustige verblyf, heerlike spa bederf en ontbyt. Die piekniekmandjie was 'n groot bederf met heerlike happies, so ook die aandete wat ons bestel het. Ons sal vir seker weer gaan. Baie dankie Riverview span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Riverview Spa & Accommodation
Baie dankie vir jou terugvoer Ronel. Dit was 'n reuse plesier om julle te bederf by ons mooie Riverview Spa. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Elmari

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZGEyMjI2LTg4N2QtNDI0OS1iZDQyLTc3NzE0YjBkZGY0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Riverview Spa Zwartkop, Beyers Naude 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -25.994502624088 27.857465744019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang