Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Spa & Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Riverview Spa & Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Very pleasant and wonderful service.

See stars.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Dear Andre, It was our pleasure to welcome you and host you at Riverview Spa. We look forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Riverview Spa & Team

Riverview Spa & Accommodation
Cj V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj V

Beautiful destination.

Very friendly staff and accommodation.

Jean D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Fantasties, als mooi skoon, moeite met ontbyt en gawe ontvangs.

Sal graag weer kom en langer bly volgende keer.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Beste Jean,
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te bederf. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom. Elmarie, Riverview Spa

Riverview Spa & Accommodation
Mike B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Beautiful place.

Lovely relaxing stay.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Thank you for your feedback and positive review, Mike. It was our pleasure hosting you.

Riverview Spa & Accommodation
Ilonka L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka L

Dit was baie lekker, rustig en baie privaat.

Baie privaat, rustige omgewing. Hulle doen moeite sodat dit mooi lyk. Baie dankie. Sal verseker weer gaan.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Beste Ilonka, dit was 'n groot voorreg om julle gasheer te wees. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Riverview Span.

Riverview Spa & Accommodation
Charlene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Wonderlike wegbreek vir 'n paartjie.

Riverview Spa is perfek vir 'n paartjie wat vir wegbreek. Al die etes was van die beste gehalte, die verbly netjies en skoon. Ons het nie enige spa-geriewe gebruik nie, maar het heerlik gaan stap langs die rivier en ontspan in die swembad.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Dear Charlene, we appreciate your lovely review. Do try to book with our first-class therapist and spa therapy on your next visit. We look forward to welcoming you back in the future. Kind Regards. Riverview Spa & Team

Riverview Spa & Accommodation
Dirk D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk D

Rustige atmosfeer, vriendelike personeel, baie netjiese akkommodasie.

Wegbreek uit die stad op jou voordeur, sal definitief teruggaan.

Ammi S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammi S

Rustige gasvrye omgewing.

Met water wat kabbel in die agtergrond, voel dit asof op ń afgeleë eiland, naby die stad.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Dit was 'n voorreg om Ammi as gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om hulle gou weer te verwelkom

Riverview Spa & Accommodation
Hannetjie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D

Dit was fantasties. Baie oulike en vriendelike personeel.

Die Spa en facial was so professioneel gedoen. Die kamer en fasiliteite was tops. Dankie ook vir die vuurmaakhout. Ek het elke oomblik geniet.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Dit was so 'n plesier om jou te bederf. Ons sien uit om jou terug te verwelkom vir nog 'n lekker bederf daggie of twee. Ons bedank jou vir die mooi resensie. Vriendelike Groete, Elmari.

Riverview Spa & Accommodation
Ronel Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z

'n Rustige en ontspanne naweek.

Sien die sterre. 'n Wonderlike wegbreek, met vriendelike ontvangs, rustige verblyf, heerlike spa bederf en ontbyt. Die piekniekmandjie was 'n groot bederf met heerlike happies, so ook die aandete wat ons bestel het. Ons sal vir seker weer gaan. Baie dankie Riverview span.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Ronel.
Dit was 'n reuse plesier om julle te bederf by ons mooie Riverview Spa.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Elmari

Riverview Spa & Accommodation
Bokkie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bokkie F

Overnight accommodation in transit to Northwest.

See stars.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die puik review! Ons waardeer die terugvoer baie.
Dit was ons plesier om julle op te gradeer het na 'n ruimer Chalet.
Ons sien uit om julle weer terug te ontvang as julle in ons geweste is.
Elmari & Span

Riverview Spa & Accommodation
Alida D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida D

Bestuur, ontvangs en sjef was vriendelik en opreg.

Lieflike, rustige bestemming. Verlang klaar terug!

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Dit was 'n absolute voorreg om Ida as 'n gas te he. Ons sien uit daarna om haar weer te verwelkom.

Riverview Spa & Accommodation
Shayne F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shayne F

Maybe if we wanted the spa facilities our experience would have been different.

It's not self-catering in any way. Two adults can't hold a conversation in a normal tone of voice because we bother the spa guests. We were allowed to swim but not allowed to talk to one another in the pool area. It's a lovely venue but not for a family with adult children who are not using the spa. There is no Wi-Fi whatsoever.

Ernest A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest A

Rustigheid vir die siel.

Ons was vriendelik verwelkom. Dit voel waarwerklik of jy uit die stad is tussen die diere en die natuur. Was baie rustig en het dit baie geniet.

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die verwysing. Ons deel graag weer met julle ons mooi stukkie paradys naby die stad, sodra julle bietjie wil ontsnap van die stad se geraas. Elmari en Span.

Riverview Spa & Accommodation
John D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Baie mooi ligging, vriendelike mense en puik akkommodasie.

Ons is hartlik verwelkom en vriendelik bedien gedurende ons verblyf. Ons het die naweek en fasiliteite terdeë geniet. Sal beslis weer besoek en met vrymoedigheid aanbeveel.

Michelle F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Ontspannend, gasvry en netjies.

Ek sal Riverview Spa definitief aanbeveel vir enige iemand. Ontspannende naweek, uiters netjies, mense is gasvry en plekkie het heerlike maaltye boonop. Wees maar net bewus dat daar 'n stukkie grondpad ook is.

Jeandrie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandrie R

Uit die boeke!

Beste diens ooit!

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Beste Jeandrie
Baie dankie vir jou tyd om terugvoer te gee op jul kuier by Riverview Spa en BnB.
Dit was ons voorreg om julle te akkommodeer en te bederf.
'Uit die boeke!' - wat 'n heerlike rapport om te ontvang. Ons waardeer dit.
Ons sien uit om julle spoedig terug te verwelkom.
Groete
Elmari en Personeel

Riverview Spa & Accommodation
Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Wat 'n juweel van 'n spa en slaapplek! Rustig, veilig, netjies, natuur pragtig, lieflike diens en goeie waarde!

Ideale wegbreek vir 'n groep vriende of familie! Chalets baie netjies en stylvol. Spa bied alle behandelings. Restaurant hoogs aanbeveelbaar! Bespreek die hele spa en nooi vriende saam. Die dames cater vir alle smake en fiemies!

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u tyd om terugvoer te gee. Ons waardeer die positiewe terugvoer, en is dankbaar dat julle die fasiliteit en julle tyd hier geniet het. Ons sien uit om u terug te verwelkom in die nabye toekoms.

Beste wense
Elmari en Personeel

Riverview Spa & Accommodation
Monique F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Pragtig netjies en skoon.

Pragtige groot plek, netjies en vriendelike diens, perfect vir naweek weg en so rustig.

Ina V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Rustig, lekker cosy en 'n huislike atmosfeer.

'n Lekker versteekte plekkie. Netjies, huislike atmosfeer en gasvryheid is tops.

Chris B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie netjies.

Laat mens welkom voel in skoon eenhede.

Charlene V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Uitstekend met uitmuntende diens.

Die ervaring by Riverview Spa was onvergeetlik! Die personeel se diens was uitmuntend. Almal was verwelkomend en professioneel. Die fasiliteite was skoon en smaaklik. Die behandelings was uitmuntend.

Elize J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Fantasties!

Amazing naweek gewees!

Riverview Spa & Accommodation se terugvoer

Dankie Elize, dit was 'n groot plesier om julle te bederf!
Altyd welkom!
Groete
Riverview Spa Staff

Riverview Spa & Accommodation
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rothea M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothea M

Awesome!

Die verblyf was wonderlik. Die personeel is so vriendelik. Kamer was so mooi skoon. Ontbyt was 'n fees, so ook die aandetes. Die spa ondervinding was baie aangenaam.

Carika L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika L

Briljant!

Al die personeel is baie vriendelik en gaan regtig uit hul pad om jou welkom te voel! Julle span is fantasties!

Sue W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue W

Beyond amazing!

Absolutely amazing! Our chalet was upgraded due to it being our honeymoon for free. We were treated like royalty and we were so well looked after. Quiet, peaceful and tranquil! Beautiful and cute. Loved every second of it!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties verby!

Absoluut ongelooflik! Ons chalet is opgegradeer omdat dit gratis vir ons wittebrood is. Ons is behandel soos konings en ons was so goed versorg. Rustig, rustig en rustig! Mooi en oulik. Ek het elke sekonde daarvan geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anne-marie P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie P

Personeel professioneel en vriendelik met 'n fantastiese uitsig en oopte en rustigheid.

Riverview sal ek vir seker aanbeveel vir iemand wat rustigheid soek en stilte verlang in die natuur. Ons woonplekkie was skoon en netjies en het dadelik welkom gevoel.

Liza-mari G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-mari G

Een groot bederf, rustig en mooi.

Vandat ons daar aangekom het was die atmosfeer rustig, ‘n plek waar jy jou batterye kan gaan herlaai. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die spa is ‘n groot bederf en die kos is baie lekker. Ons het rerig dit baie geniet!

Margaret J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J

Mooi en rustige plek om weg te breek van gejaag.

Baie lekker bederf by die spa en met heerlike ontbyt en aandetes. Lekker ontspan.

Abby S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abby S

Beautiful, relaxing venue with thought going into small details.

Yummy dinner, great breakfast. Flowers in our room and candles around the bath. Kind and inviting staff - made us want to spend a second night.

Marlie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie S

It was a very nice place and everyone was very friendly. I can't wait to go back.

For us everything was perfect. We wouldn't change anything.

Gerda G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda G

Pragtige omgewing, vriendelike mense, netjies te alle tye.

Ons was aangenaam verras met die verblyf en omgewing. Heerlik gerus en is deurgaans uitstekend behandel deur al die personeel.

Dipuo L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dipuo L

Everything was perfect.

A big thank you to Mariaan and Lauren for the best service we received and to the ladies doing the massage. Keep up the good work. Thanks.

Greta J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta J

Pragtige, stil omgewing, netjiese chalets, vriendelike, bedagsame personeel en heerlike ontbyt!

Ons is vriendelik ontvang en die personeel het toegesien dat ons chalet aan niks tekort kom nie, selfs toe ons kinders 'n dag later by ons aansluit. Etes word bedien op 'n pragtige stoep en terras wat op die Krokodilrivier uitkyk. Ons spa-ervarings het ons verwagtinge oortref. Ons sal hiervoor beslis weer kom! Aangesien ons op die laaste dag voor ontbyt vertrek het, is heerlike ontbytpakkies vir ons voorberei. Wandelpaadjies na die river is netjiese en veilig en sitplekke om die uitsig te geniet is skoon en goed geleë. Kleinwild, zebras en 'n wildebees buite die terrein was 'n lekker verrassing!

Vera W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera W

Awesome plek, awesome mense en diens!

Sien sterre.

Nicola B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

We had a wonderful stay, staff friendly, facilities were lovely. Highly recommend.

See stars.

Linda B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Baie rustig en ons het lekker ontspan en op ons gemak laat voel deur die terapeute en personeel.

Ons het dit geniet om ons etes (middag en aand) in die privaatheid van ons kamer/chalet/wooneenheid te kon geniet. Dit het die tydjie saam net meer intiem gemaak en niemand het ons gepla nie. Selfs met ons behandelings, het ons selde ander mense gesien en dit was lekker om nie gesteur te word, met ander mense wat heeltyd by jou is nie. Die sonsondergang was pragtig met ons lekker bottel rooiwyn. Die personeel, Elmarie en Estelle het ons regtig soos "royalty" behandel en ons het baie spesiaal gevoel. Ons sal beslis terugkom. Baie dankie vir die gasvryheid.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZGEyMjI2LTg4N2QtNDI0OS1iZDQyLTc3NzE0YjBkZGY0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Riverview Spa Zwartkop, Beyers Naude 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -25.994502624088 27.857465744019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang