Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RiverWalk Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jeremy D
1 nag
5.0
Aug 2024

Aangename verrassing. Baie mooi en ruim kamers met perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juran B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Briljant. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Naby aan alle plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjies. Baie lekker, baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie verblyf. Ons het lekker gebly. Warm geslaap. Ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pragtige ligging. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik lekker gewees. Heerlik gekuier! Ligging is fantasties. Netjies en als wat ons nodig gehad het. Heerlike ontbyt elke oggend. Stil, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great. It was peaceful and very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig en rustig. Ons het regtig baie lekker gebly. Die area is baie rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
RiverWalk Guest House
Baie dankie.

Evan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great, fantastic, friendly. The stay was good, friendly people. Clean rooms and just relaxing. Breakfast also top level.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
RiverWalk Guest House
Thank you. I'm glad you enjoyed your stay and our beautiful town.

Celia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies. Baie lekker gebly, daar is alles wat jy nodig het. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 387, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYjVmNTI5LTBiNjYtNGEzZS04ODIxLWU2YTNjMDdlYTgxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 387 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513160988885 28.420823717583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang