Riverwalk on Vaal
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Erfdeel 56, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
-
Vanaf
R1 200R720 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Riverwalk on Vaal is 'n selfsorghuis wat op die oewer van die Vaalrivier in Lindiquesdrif in Noordwes geleë is. Hierdie eiendom is die ideale verblyf vir diegene wat die rivier en alles wat dit bied wil geniet.
Dié huis het slaapplek vir tot 10 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste twee slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is en toegang het tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met bankies. Die eetkamer is ingerig met 'n etenstafel en 2 dubbelslaapbanke vir 4 bykomende gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n groot rusbank en daar is 'n kroeg met stoele en 'n ingeboude braai vir die gaste se genot. Die kamer maak oop op 'n patio wat oor die rivier uitkyk.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en sowat 100 m se rivierfront om te geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Caitlin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Hoofstraat, Erfdeel 56, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
Sien meer verblyf in Lindequesdrif AH Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Erfdeel 56, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang