Riviera Hotel
Beskrywing
Hierdie kamer is perfek vir 'n paartjie of 'n gesin van 4. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n bad of 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid is op die grondverdieping en het 'n pragtige uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n spa-bad of luukse stort. Die kamer is ideaal vir ’n paartjie en het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie sowel as ’n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie eenheid is in die hotel op die tweede verdieping.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-woonstel het 2 slaapkamers. Daar is ’n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ’n stapelbed vir kinders in die oopplan-sitarea. Die badkamer het ’n bad en stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ’n TV in die sitarea met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n uitsig oor die binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie drieslaapkamer-woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie eenhede het 'n pragtige uitsig oor die rivier. Daar is 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is ’n stapelbed in die oopplan-sitarea vir kinders. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ¦n yskas, oond, stoof, en mikrogolfoond. Daar is ’n TV in die sitarea met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang