Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wickus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en mooi. Oulike en gerieflike kothuis. Pragtige uitkykpunt 50m van die kothuis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margret S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Riviera Cottage, Tulbagh, is a charming retreat. The cozy atmosphere and scenic surroundings create a delightful stay. The attentive service by Rina, a super-friendly and helpful host, adds to the charm. The cottage's character and comfort, paired with a lovely hot tub boasting mountain views, make it an ideal choice for a relaxing getaway. Nadine, the horse, is a true delight, making the stay even more special for those seeking a connection with nature and the countryside. The walk down to the river was an awesome surprise, providing food for the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Riviera Cottage
Thank you, Margret, it is my greatest pleasure to hear positive feedback from my guests, as I really strive to provide them with the best service. Kind Regards, Rina

Nadia S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

'n Wonderlike tyd van sielsrus en tyd in die natuur. Baie dankie vir die wonderlike bederf om in Riviera Cottage tuis te gaan. Alles was so mooi en skoon, luuks en rustig. Die kamers is ruim en baie skoon. Die uitsig op die berge eerste prys en die rustigheid van die omgewing is wonderlik. Rina het baie mooi na ons gekyk. Ek sal die Cottage ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfect weekend getaway. We stayed at Riviera Cottage for a long weekend in August. Weather was a bit temperamental, but rain or shine: We thoroughly enjoyed our time there. The cottage is beautiful, well-equipped and spotlessly clean. We were greeted by our host upon arrival with a welcoming smile and good advice on how to make the most out of the amenities of the place as well as some recommendations for what to do in the area. The scenery was stunning and much enjoyed by us and by our dog. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Riviera Cottage
Thank you Diana, it was such a pleasure to have you as my guest. Thank you for leaving the place in excellent condition. You are most welcome anytime.

Sasha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Absoluut fantasties. Hierdie is 'n juweel plekkie in Tulbagh. Die rustigheid van die plaas is wat als ekstra so spesiaal maak. Uitstekende, skoon, toegeruste wooneenheid met 'n ongelooflike mooi uitsig op die berge. Die kothuis is toegerus met als wat nodig is. Lekker om rond te stap met die vriendelike honde wat jou vergesel. Ons viervoetkind was ook met 'n oop hart verwelkom en maklik ingepas. Rina sit baie moeite in vir haar gaste met al die extra klein liefdes. Gerieflik naby aan al die besienswaardighede in die dorp en omgewing. Maar laastens die ongelooflike vriendelike onvangs waarmee jy ontvang word deur Rina, sy is n briljante gasvrou. Ons kan nie wag om terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Riviera Cottage
Dankie Sasha, vir jou mooi terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat my gaste die tyd geniet het en die pragtige omgewing waar ek woon saam met my te kon waardeer. Dankie vir die puik toestand waarin julle die Cottage agtergelaat het. Gaste soos julle is altyd weer en weer welkom!

Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastic place looking out around the mountains, very clean and comfortable cottage. We had a great time and the two spaniel's enjoyed the fenced garden around the house. Could not have wanted for anything the cottage has all you need. There is more to the cottage and area than the pictures show. The hostess was attentive and helpful tell us about the farm and placed to visit in the area. We will hopefully be back again soon. Very nice place to stay could not have asked for more. The cottage is well stocked with all you could need. Very clean and everything worked. Lots of emergency lights for loadshedding as well. We will be back again soon we hope.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Riviera Cottage
Tanx Desmond, it is my goal to make guests happy and let them experience the beauty of our valley while they can stay comfortable and peaceful. Thank you for leaving the place spotless!! I have much respect for you! You are most welcome again and again.

Carol C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Very relaxing and peaceful few days! Riviera Cottage is lovely and had everything we needed. The hot tub is an added bonus which we really enjoyed using. It is close to lots of wine and olive farms, making it a good base to visit Tulbach from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Rustige plek met baie mooi uitsig. Die atmosfeer is baie rustig en die uitsig is stunning. Die huisie is baie skoon en gemaklik. Ons het so lekker gebly. Dit het alles wat nodig is. Ons hond het dit ook vreeslik geniet. Ons sal definitief weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantastiese troeteldiervriendelike verblyf. Ons kan nie wag om weer hier te bly nie. Die huisie het alles wat 'n mens nodig het en die eienaares is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons hond het hom gate uit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Rustig en baie mooi en stil. Dit was lekker rustig en stil op die plaas en vriendelike ontvangs gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Riviera Cottage
Baie dankie dat julle Riviera se stilte gekies het. Hoop almal se batterye is weer gelaai.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R5 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riviera Plaas, Langs Waverenstraat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49320fbf7835fa8d5d4b4ec1ae729ec168d9b2dac95c58fc1f6aca836837276379a7687adc3dad09baa2175dfd77d7e34f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Farm Riviera Off Waveren Street 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.254040998784 19.102434745889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang