Riviera Nr 7
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Arnold Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Tertia P - Sep 2024
Algehele gradering
Unbelievable.
Rika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Riviera 7 is puik!
Charmaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice!
Lieze L - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike wegbreek waar jy heerlik kan ontspan!
Carla H - Aug 2024
Algehele gradering
We had an amazing stay!
Maureen S - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful, relaxing, calm place with the most welcoming, friendliest host.
Lees meerAnna Susanna W - Nov 2023
Algehele gradering
Het heerlik en gerieflik gekuier.
Gert V - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en ongelooflik vriendelik ontvangs.
Lee I - Aug 2023
Algehele gradering
Glorious views and location. A welcoming and contemporary apartment suite with every convenience.
Thereza H - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerReinhard M - Mei 2023
Algehele gradering
Luuks, sentraal, stil, waarde vir geld.
Nicolette H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Kwaliteit meubels. Veilig. Kragopwekker tydens beurtkrag beskikbaar.
Riviera Nr 7 se terugvoer
Hi Nicolette, Dankie vir die terugvoering. Ons wardeur dit baie. Hoop om julle gou weer te sien. Riviera 7 Groete, Arno
Abi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Mariaan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Lees meerRiviera Nr 7 se terugvoer
Hi Mariaan. Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit vreeslik baie en geniet dit om ons gaste gelukkig te hou. Hoop om julle gou weer te sien. Riviera 7 groete, Arno
Dries W - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike woonstel, met goeie geriewe. Het baie lekker gebly.
Rene V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig met lekker kuiers op beskutte balkon.
Riviera Nr 7 se terugvoer
Hi Rene. Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit dat julle die eenheid geniet het en n goeie ervaring beleef het. Ons sal jou voorstel sterk oorweeg. Riviera No 7 Groete, Arno
Martin M - Mrt 2023
Algehele gradering
Family thoroughly enjoyed our stay, pictures didn't do the actual apartment justice!
Riviera Nr 7 se terugvoer
H Martin, Thank you for the feedback. It is much appreciated. Hope to see you soon. Riviera no 7 Regards, Arno
Andre Louis V - Feb 2023
Algehele gradering
Ons naweek by Riviera Nr 7 was baie lekker en rustig.
Anretha J - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Shirley D - Nov 2022
Algehele gradering
It was an absolute pleasure to stay here. We were warmly welcomed by Jerry, and immediately felt at home.
Victoria V - Aug 2022
Algehele gradering
Mind-soothing. Heavenly.
Nick P - Aug 2022
Algehele gradering
Nice stay in Hartenbos.
Mathilda V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en was baie tevrede met die woonstel.
Ernie K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, baie veilig, fantasties.
Marlene S - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige, verkwikkende omgewing saam met puik geriewe.
Stien R - Apr 2021
Algehele gradering
Uitsig uitstekend, blyplek heerlik en groot genoeg.
Charlene V - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
David M - Des 2020
Algehele gradering
Ons was regtig beïndruk sal gou weer bespreek.
Eddie C - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Gerhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Netjies en skoon.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 133, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang