Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Nr 7

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chrystal S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great. It was a feast, the apartment was neat, smart and spacious. Our stay was much more than expected. We will most definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Unbelievable. Dit was ongelooflik lekker. Alles op 1 plek. Eetplek, kuierplek, mooiste uitsig. Vriendlikste mense. Op was op die hande gedra deur die staff. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrika V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Asemrowende uitsig. Riviera 7 is puik! Ons is 'n gesin van 5. My ma is in 'n rolstoel. Ons was aangenaam verras met die plek. Alles is so netjies en skoon. Van beddegoed tot handdoeke was vars en mooi versier. Ons kan net dankie sê vir die vriendelike diens, skoon en netjiese plek. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Very nice! Fantastic! Will go there again. Friendly place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflike wegbreek waar jy heerlik kan ontspan! Heerlik! Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

We had an amazing stay! Loved our stay! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Beautiful, relaxing, calm place with the most welcoming, friendliest host. Home away from home. One of the nicest places we have stayed in a long time. From the moment we arrived until we left, the friendliness of the host who received us let us feel at ease, comfortable and welcome. He kept in contact with us throughout our entire stay to ensure all was okay. Beautiful view and the unit is very well-kept, clean and neat. Sitting on the balcony in the evening was so relaxing, and we felt well-rested by the time we had to come home. We were sad to leave but will be back soon. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna Susanna W
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Het heerlik en gerieflik gekuier. Die woonstel is heel gerieflik en goed toegerus. Het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Uitstekende verblyf en ongelooflik vriendelik ontvangs. Dit was 'n uitstekende lekker gesellige ondervinding en die personeel van die hotel is baie vriendelik en bedien met oorgawe. Jerry het ons vriendelik ontvang en als deeglik verduidelik en kort-kort kontak gemaak en was baie behulpsaam die hele tyd. Baie dankie aan almal wat so vriendelik en behulpsaam was. Job well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Glorious views and location. A welcoming and contemporary apartment suite with every convenience. I can't say enough good things about this suite. The host was professional and on the ball - a great welcome and send-off. The unit is even better than it looks in the pictures. Everything works and is in good condition. A dishwasher and washing machine and dryer - wow! The balcony was divine and the gas braai was excellent. We loved it and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4572497a684e9b6ad3dc9e7f0110c46829d2ff1e13e36d01224f79ce810ba05cb66898501d29637b8e4a1cc5455308ee5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 133 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1190194 22.1174049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang