Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Nr 7

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rika V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Asemrowende uitsig. Riviera 7 is puik! Ons is 'n gesin van 5. My ma is in 'n rolstoel. Ons was aangenaam verras met die plek. Alles is so netjies en skoon. Van beddegoed tot handdoeke was vars en mooi versier. Ons kan net dankie sê vir die vriendelike diens, skoon en netjiese plek. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Very nice! Fantastic! Will go there again. Friendly place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflike wegbreek waar jy heerlik kan ontspan! Heerlik! Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

We had an amazing stay! Loved our stay! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Beautiful, relaxing, calm place with the most welcoming, friendliest host. Home away from home. One of the nicest places we have stayed in a long time. From the moment we arrived until we left, the friendliness of the host who received us let us feel at ease, comfortable and welcome. He kept in contact with us throughout our entire stay to ensure all was okay. Beautiful view and the unit is very well-kept, clean and neat. Sitting on the balcony in the evening was so relaxing, and we felt well-rested by the time we had to come home. We were sad to leave but will be back soon. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna Susanna W
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Het heerlik en gerieflik gekuier. Die woonstel is heel gerieflik en goed toegerus. Het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Uitstekende verblyf en ongelooflik vriendelik ontvangs. Dit was 'n uitstekende lekker gesellige ondervinding en die personeel van die hotel is baie vriendelik en bedien met oorgawe. Jerry het ons vriendelik ontvang en als deeglik verduidelik en kort-kort kontak gemaak en was baie behulpsaam die hele tyd. Baie dankie aan almal wat so vriendelik en behulpsaam was. Job well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Glorious views and location. A welcoming and contemporary apartment suite with every convenience. I can't say enough good things about this suite. The host was professional and on the ball - a great welcome and send-off. The unit is even better than it looks in the pictures. Everything works and is in good condition. A dishwasher and washing machine and dryer - wow! The balcony was divine and the gas braai was excellent. We loved it and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thereza H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Absoluut fantasties! Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en in detail verduidelik mooi hoe alles werk. Kortste loop padjie na die see aangewys. Met privaat onderdak toegesluite parkering kon ons met rustheid slaap. Vir elke kamer wat sy eie badkamer gehad het, was 'n groot plus punt, niemand was ooit in mekaar se spasie nie en al was dit bietjie koud buite was die woonstel lekker warm en snoesig binne met die son wat dit heeldag kry. Die hele opset om binne die hotel te bly wat 'n restaurant het, het dit baie gemaklik gemaak om vinnig 'n ietsie te kon kry om te eet ook. Maar vir my die mooiste van alles was die uitsig, dit was ongelooflik lekker om op die stoep te kon sit en net na die lagoon, koppies en see te kon staar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Luuks, sentraal, stil, waarde vir geld. Tans is veiligheid belangrik vir almal. Privaat parkering vir voertuig. Sekuriteit gedurende nag by ingang. Sal weer bespreek in toekoms. Ons was gekontak gedrurende tyd daar om net seker te maak alles is reg. Goeie diens. Baie Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4572497a684e9b6ad3dc9e7f0110c46829d2ff1e13e36d01224f79ce810ba05cb66898501d29637b8e4a1cc5455308ee5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 133 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1190194 22.1174049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang