Riviera Suite 18
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 87
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus P - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was lekker.
Lee-ann T - Apr 2024
Algehele gradering
Tien uit tien.
Frans K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Venessa W - Feb 2024
Algehele gradering
Plek was heerlik.
Jano M - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxed stay close to all amenities in Hartenbos.
Christo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantabulous.
Nicel J - Nov 2023
Algehele gradering
Uit die boonste gestoeltes baie rustig.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Dankie vir julle, waardeer baie.
Groete Francois & Heleen
Thersha P - Mei 2023
Algehele gradering
Kuier om te onthou en vir die boeke. Dis baie modern.
Julia G - Apr 2023
Algehele gradering
Really enjoyed our stay as the unit is very comfortable and well kitted out.
Robert Bruce Lionel W - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely location.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Hi Bruce, thank you very much. It was nice to accommodate you at Riviera 18. See you next time. God bless you.
Francois and Heleen
Annalize V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker woonstel.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Annalize baie dankie vir jou terugvoering. Julle was ook baie goeie gaste en julle is enige tyd weer welkom. Dit was heerlik om te kommunikeer met julle. Die Here se Seen.
Deon K - Nov 2023
Algehele gradering
Altyd lekker in Hartenbos.
Amanda K - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig!
Riviera Suite 18 se terugvoer
Hi Amanda , dankie vir jou terugvoer , jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek ! Dis was vir ons n voorreg om julle te akkommodeer.......Die Here se Seen !
Groete , Francois & Heleen
Hannelie S - Nov 2022
Algehele gradering
One amazing place.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Hi Hannelie, thank you for your support. Yes, the staff and the place is amazing and a Blessing from Jesus. Blessings for you and hope to see you soon again.
Francois & Heleen
Marinda L - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflike eenheid.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige gesindheid, dis heerlik om sulke gaste te kan ontvang. Julle sal altyd welkom wees by Riviera 18. Seen vir julle en baie dankie vir jul ondersteuning. Groete, Francois en Heleen.
Andre D - Okt 2022
Algehele gradering
Was netjies en skoon.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Dankie Andre. Ek waardeer jou goeie terugvoering baie. Julle is meer as welkom om weer te besoek. Jy het n pragtige Truimph motorfiets.
Seen vir julle, Francois & Heleen
Jonathan A - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig gewees.
Ansa V - Apr 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike, ontspanne kuier met als in die eenheid wat jou hart begeer. Fantasties geleë.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Ansa, jy en jou gesin. Baie dankie, ons waardeer baie.
Die Here se seen ook vir julle.
Groete, Francois en Heleen.
Madu V - Feb 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Baie dankie Madu, vir jou aanbeveling. Julle is altyd welkom. Groete vir julle, Francois.
Jane Z - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Die kliëntediens was uitstekend en alles was soos dit voor die tyd adverteer is. Hartenbos het ook baie om te bied in die somer!
Riviera Suite 18 se terugvoer
Baie dankie Jane , dis heerlik om so n review te kry , julle was wonderlike gaste ! Ons probeer 110% om ons gaste tevrede te stel, julle is altyd welkom vir n volgende bespreking.
Groete Francois & Heleen.
Meroline O - Jul 2022
Algehele gradering
Relaxed, quiet, beautiful & clean accommodation.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Hi Meroline, thank you very much, it is a privilege to accommodate guests like you. God's Blessings for you. Francois and Heleen.
Elzaine L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Francois K - Jan 2022
Algehele gradering
Fotos was misleidend.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Ek is vreeslik jammer oor die ongelukkigheid, dis duidelik op die voorblad van die advertensie van Riviera 18, daar staan dat dit op die grondvloer gelee is ,en het nie 'n uitsig op die rivier nie.
Baie jammer, maar ons vertrou julle het steeds lekker gebly in 'n skoon en gerieflike plek.
Groete tot 'n volgende keer, Francois.
Leonie A - Nov 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was baie gerieflik en ontsettend netjies.
Yvonne P - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was okay.
Kelly-ann B - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was fantasies.
Grant V - Mrt 2020
Algehele gradering
Unpleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Onaangenaam.
My wittebrood was 3 nagte lank en ons hotelkamer is nie een keer skoongemaak nie. Geen nuwe lakens of nuwe handdoeke nie. Die foto's gee 'n indruk dat jy 'n balkon-uitsig het, maar as jy aankom, kom jy agter dat jou kamer agter is en teen 'n muur kyk. Die beddens was verskriklik hard, het soveel rugpyn gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Antoinette K - Sep 2019
Algehele gradering
Dankie, dit was baie lekker en sal dit definitief aanbeveel.
Jessica K - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om hier te bly.
Louis L - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf, maar kan beter wees.
Liezel K - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike tyd by bogenoemde plek gehad.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Dit is baie lekker om te hoor. Kom kuier gerus weer.
Groete
Henk
Yvonne S - Mei 2018
Algehele gradering
Salig.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Lekker om te hoor. Kom kuier gerus weer. Ons sal bietjie werk aan daai idee van die TV in die kamer. Dankie, Henk.
Gillian W - Mrt 2018
Algehele gradering
Great stay.
Johann H - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie gerieflik.
Edwin D - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gebly. Bed slaap heerlik.
Jennifer P - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Franétte D - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerRiviera Suite 18 se terugvoer
Baie dankie vir die treugvoering. Ons het dit dadelik met die skoonmaakdienste opgeneem wat ons gebruik om 100% seker te maak so iets gebeur nooit weer nie. Bly ons kon julle help met die ekstra nag teen 'n spesiale prys. Groete.
Theo S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerJanneke G - Feb 2018
Algehele gradering
Heel goed.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Goeiemiddag.
Ons advertensie meld spesifiek dat daar geen uitsig vanaf die eenheid is nie, maar wel dat gaste 'n see-uitsig vanaf die swembad area kan geniet.
Marcel M - Okt 2017
Algehele gradering
Dit het alle verwagtinge oorskry.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Beste Tania,
Dit is baie lekker om te sien! Kom kuier gerus weer.
Groete,
Henk
Jeremy J - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was baie netjies ingerig en veilige omgewing.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer. Groete, Henk.
Andries V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie ontspanne en gemaklik.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet, kom kuier weer.
Groete,
Henk
At V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker skoon en veilig.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Ons is baie bly om te sien julle het lekker gebly in die selfsorg eenheid.
Groete,
Henk
Johan P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ons het reeds handdoeke aangeskaf. Kom kuier gerus weer. Groete. Henk Botes
Lou B - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker verblyf. Personeel baie vriendelik.
Riviera Suite 18 se terugvoer
Middag, bly julle het lekker gekuier. Ons het reeds bedkassies gekry vir die eenheid en bring dit die vakansie. Jammer vir jul ongerief. Groete, Henk.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Laan 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang