Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Suite 18

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Riviera Suite 18
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kobus P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Dit was lekker.

Het net 'n probleem met parkering gehad.

Lee-ann T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann T

Tien uit tien.

Ons het dit baie geniet. Sou wou graag langer bly, maar moes terug vir werk.

Frans K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K

Ontspannend.

Baie gerieflik met die hotelgeriewe beskikbaar.

Venessa W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa W

Plek was heerlik.

Die verblyf was fantasties. Sal definitief teruggaan.

Jano M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano M

Relaxed stay close to all amenities in Hartenbos.

Lovely relaxed stay at Riviera. Fully equipped self-catering unit. Secure undercover parking. Close to all amenities.

Christo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M

Fantabulous.

Nice scenery. Friendly and helpful staff. Food not great compared to surrounding eateries.

Nicel J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicel J

Uit die boonste gestoeltes baie rustig.

Ons het baie lieflik gekuier.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Dankie vir julle, waardeer baie.
Groete Francois & Heleen

Riviera Suite 18
Thersha P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersha P

Kuier om te onthou en vir die boeke. Dis baie modern.

Baie mooi Hotel, baie veilig en dit was 'n plesier om daar te wees. Sal weer daar gaan kuier. Baie vriendelik mense. Hulle diens tops.

Julia G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia G

Really enjoyed our stay as the unit is very comfortable and well kitted out.

Lovely position on the lagoon.

Robert Bruce Lionel W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Bruce Lionel W

Lovely location.

The staff are friendly and helpful. The food is very good.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Hi Bruce, thank you very much. It was nice to accommodate you at Riviera 18. See you next time. God bless you.
Francois and Heleen

Riviera Suite 18
Annalize V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize V

Dit was 'n baie lekker woonstel.

Die kombuis is so 'n klein bietjie klein, maar alles wat jy nodig het is daar.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Annalize baie dankie vir jou terugvoering. Julle was ook baie goeie gaste en julle is enige tyd weer welkom. Dit was heerlik om te kommunikeer met julle. Die Here se Seen.

Riviera Suite 18
Deon K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K

Altyd lekker in Hartenbos.

Baie lekker gebly, ons was net daar vir 2 nagte, so het nie gebruik gemaak van die fasiliteite nie. Baie mooi, skoon en netjies en goed toegerus.

Amanda K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Lekker rustig!

Dit is 'n baie mooi, gerieflik en netjiese eenheid. Sal beslis weer soontoe gaan.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Hi Amanda , dankie vir jou terugvoer , jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek ! Dis was vir ons n voorreg om julle te akkommodeer.......Die Here se Seen !
Groete , Francois & Heleen

Riviera Suite 18
Hannelie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

One amazing place.

Will definitely go back and make my stay longer, our car broke down and everyone at the hotel tried to assist us.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Hi Hannelie, thank you for your support. Yes, the staff and the place is amazing and a Blessing from Jesus. Blessings for you and hope to see you soon again.
Francois & Heleen

Riviera Suite 18
Marinda L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Baie skoon en gerieflike eenheid.

Francois is baie toeganklik en stuur alles in detail - wat baie gehelp het met die check-in. Eenheid is gerieflik en baie mooi ingerig. Die hotel waar die eenheid geleë is, is baie netjies met vriendelike staff en heerlike kos.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige gesindheid, dis heerlik om sulke gaste te kan ontvang. Julle sal altyd welkom wees by Riviera 18. Seen vir julle en baie dankie vir jul ondersteuning. Groete, Francois en Heleen.

Riviera Suite 18
Andre D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Was netjies en skoon.

Het die rustigheid geniet.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Dankie Andre. Ek waardeer jou goeie terugvoering baie. Julle is meer as welkom om weer te besoek. Jy het n pragtige Truimph motorfiets.
Seen vir julle, Francois & Heleen

Riviera Suite 18
Jonathan A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan A

Dit was baie rustig gewees.

Ek en family het die kuier baie geniet. Die woonstel is baie netjies en rustig ons sal definitief weer daar besoek.

Ansa V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Was 'n heerlike, ontspanne kuier met als in die eenheid wat jou hart begeer. Fantasties geleë.

Heerlik sentraal geleë. Die swembad by eenheid 'n lafenis en pragtig!

Riviera Suite 18 se terugvoer

Ansa, jy en jou gesin. Baie dankie, ons waardeer baie.
Die Here se seen ook vir julle.
Groete, Francois en Heleen.

Riviera Suite 18
Madu V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madu V

Waarde vir geld.

Ons was baie beïndruk met die wooneenheid en geriewe. Sal dit beslis aanbeveel en definitief weer gebruik.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Baie dankie Madu, vir jou aanbeveling. Julle is altyd welkom. Groete vir julle, Francois.

Riviera Suite 18
Jane Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane Z

Ons het baie lekker gebly. Die kliëntediens was uitstekend en alles was soos dit voor die tyd adverteer is. Hartenbos het ook baie om te bied in die somer!

Sien sterre.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Baie dankie Jane , dis heerlik om so n review te kry , julle was wonderlike gaste ! Ons probeer 110% om ons gaste tevrede te stel, julle is altyd welkom vir n volgende bespreking.
Groete Francois & Heleen.

Riviera Suite 18
Meroline O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meroline O

Relaxed, quiet, beautiful & clean accommodation.

Will definitely book again, when visiting Mossel Bay.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Hi Meroline, thank you very much, it is a privilege to accommodate guests like you. God's Blessings for you. Francois and Heleen.

Riviera Suite 18
Elzaine L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzaine L

Rustig.

Iets wat jy moet ervaar as jy wil ontspan en van die besige stad wil weg kom.

Francois K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois K

Fotos was misleidend.

Verblyf baie skoon en netjies maar, daar is geen uitsig uit die woonstel nie. As jy by die voordeur uitloop kyk jy in n beton muur vas.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Ek is vreeslik jammer oor die ongelukkigheid, dis duidelik op die voorblad van die advertensie van Riviera 18, daar staan dat dit op die grondvloer gelee is ,en het nie 'n uitsig op die rivier nie.
Baie jammer, maar ons vertrou julle het steeds lekker gebly in 'n skoon en gerieflike plek.
Groete tot 'n volgende keer, Francois.

Riviera Suite 18
Leonie A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie A

Ons verblyf was baie gerieflik en ontsettend netjies.

Ek sal julle by al my kennisse en vriende aanbeveel. Ek sal julle beslis weer in die toekoms gebruik. Geen ekstra onkostes nie, vriendelike diens en personeel was ontsettend behulpsaam.

Yvonne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne P

Dit was okay.

Vir die koste per dag het ek aanvaar dat daar kamerdiens sou wees. Was teleurgesteld.

Kelly-ann B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-ann B

Dit was fantasies.

Ons het die vakansie baie geniet.

Grant V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Grant V

Unpleasant.

My honeymoon stay was 3 nights long and not once was our hotel room serviced in anyway. No new sheets nor new towels. The pictures gives the impression you've got a balcony view but when you arrive you find out you've booked a room at the back looking at a slab wall. The beds were horribly hard, had so much back ache.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Onaangenaam.

My wittebrood was 3 nagte lank en ons hotelkamer is nie een keer skoongemaak nie. Geen nuwe lakens of nuwe handdoeke nie. Die foto's gee 'n indruk dat jy 'n balkon-uitsig het, maar as jy aankom, kom jy agter dat jou kamer agter is en teen 'n muur kyk. Die beddens was verskriklik hard, het soveel rugpyn gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Antoinette K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Dankie, dit was baie lekker en sal dit definitief aanbeveel.

Dit is puik geleë en diens was puik. Baie dankie.

Jessica K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

Ons het dit baie geniet om hier te bly.

Die woonstel was baie netjies/skoon en groot. Die ligging is ideaal, jy kan soveel plekke besigtig sonder om ver te ry. Swembad en uitsig oor die meer was definitief 'n lekker treat.

Louis L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Goeie verblyf, maar kan beter wees.

Verblyf wat geen son kry nie 24/7/365. Geen uitsig. Hoofslaapkamer basies sonder 'n venster. Ek soek 'n asblik in die kombuis en buite behoort 'n wasgoedlyn te wees. Televisie kanale baie swak, seker die swakste wat ek al ooit ervaar het. Buiteligte van hotel by voordeur baie flou. Kan skaars sien waar om te loop. Hotel se gangligte word afgeskakel om krag te spaar - baie slegte keuse.

Liezel K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Wonderlike tyd by bogenoemde plek gehad.

Uitstekende keuse vir vakansieverblyf. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat graag 'n veilige, netjiese plek soek om vakansie by te hou.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Dit is baie lekker om te hoor. Kom kuier gerus weer.

Groete
Henk

Riviera Suite 18
Yvonne S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Salig.

Enigste verandering wat ek sal maak is 'n TV in die kamer, baie dankie vir die lekker skoon woonstel en lekker bly.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Lekker om te hoor. Kom kuier gerus weer. Ons sal bietjie werk aan daai idee van die TV in die kamer. Dankie, Henk.

Riviera Suite 18
Gillian W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian W

Great stay.

Was the best location for my honeymoon my husband and I really enjoyed our stay, will definitely do it again.

Johann H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H

Waarde vir geld en baie gerieflik.

Alles was in orde en gerieflik. Dis redelik goedkoop en stil en rustig. Goed vir sakereis. Mis net WiFi.

Edwin D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin D

Lekker gebly. Bed slaap heerlik.

Vir ons doel buite seisoen was eenheid 100%. Alles was skoon en netjies. Geraas van beweging in gang (buite kamervenster) kan steur in rustyd. Persoonlik sou ons matte voor die bed verkies het. Die vloer is koud en steriel. Met warm kraan oop is daar 'n luide suis geluid in die sitkamer.

Jennifer P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer P

Baie lekker.

Die eenheid self was baie luuks maar met die eenheid binne die Riviera Hotel kan die hotel net opskerp en opgradeer met netheid op die verskeie vloere asook ontvangslokaal.

Franétte D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Franétte D

Aangenaam.

Die eenheid was baie oulik en het alles gehad wat ons nodig sou kry. Die bed in die hoofslaapkamer is verskriklik hard en ons het min slaap gekry. Daar was nie genoeg handdoeke of toiletpapier verskaf nie. Die hotel self wou ons nie akkommodeer nie, want eenheid 18 is 'n privaat eenheid en nie deel van die hotel nie. Die handdoeke het ook bietjie gestink. Die vloere en matte was ontsettend vuil. Ek het 'n baba wat kruip en die vuilheid en goed wat op haar hande en klere afgekom het was regtig onaangenaam. Behalwe vir dit het ons lekker gebly, pragtige uitsig op die lagoon, vriendelike ontvangs, woonstel het oulike geriewe. Ons moes 'n dag langer bly as beplan, en die eienaar was so akkommoderend en baie gaaf!

Riviera Suite 18 se terugvoer

Baie dankie vir die treugvoering. Ons het dit dadelik met die skoonmaakdienste opgeneem wat ons gebruik om 100% seker te maak so iets gebeur nooit weer nie. Bly ons kon julle help met die ekstra nag teen 'n spesiale prys. Groete.

Riviera Suite 18
Theo S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Baie aangenaam.

Die reklame beeld wat geskep word is uiters misleidend en die sg. fynskrif t.o.v. die ligging behoort baie meer prominent gestaaf te word. Positief: Baie aangename, ruim en voldoende toegeruste akkommodasie. Die feit dat die hotel se geriewe benut kon word (swembad, kroeg en restourant) is pluspunte. Negatief: Die ligging van die akkommodasie in die hotelkompleks is minder aangenaam: agterkant teen hoë keerwal met geen uitsig, gevolglike baie donker slaapkamer en badkamer met beperkte natuurlike lig en lugvloei, geen lugreëling, slaapkamer ligging direk langs die gang beperk privaatheid en laat-aand voetganger verkeer steurend. Aanbevelings: 'n Toesluitbare kluis en 'n funksionele staan-waaier (dakwaaiers (2x) impak minimaal).

Janneke G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Janneke G

Heel goed.

Ons was wel bietjie teleurgesteld, het gedog die huisie kyk uit op die rivier en grasperk. Wat wel aan die agterkant is, is pavingstene wat dit moeilik maak vir 'n baba wat kruip. Verder baie lekker.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Goeiemiddag.

Ons advertensie meld spesifiek dat daar geen uitsig vanaf die eenheid is nie, maar wel dat gaste 'n see-uitsig vanaf die swembad area kan geniet.

Riviera Suite 18
Marcel M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel M

Dit het alle verwagtinge oorskry.

Sien die sterre.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Beste Tania,

Dit is baie lekker om te sien! Kom kuier gerus weer.

Groete,
Henk

Riviera Suite 18
Jeremy J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy J

Dit was baie netjies ingerig en veilige omgewing.

Die woonstel voorsien jou van al die basiese dinge wat jy van nodig het. Dis lekker ingerig en die atmosfeer is fantasties. Stil en rustige woonstel. Lekker ruimte vir die kinders om te speel.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.

Kom gerus weer. Groete, Henk.

Riviera Suite 18
Andries V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Baie ontspanne en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly en die woonstel was goed toegerus. Die hotel se mense was baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant, swembad en speelplek in die hotel maak dit net nog meer gerieflik om te daar te bly met klein kinders.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, kom kuier weer.
Groete,
Henk

Riviera Suite 18
At V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
At V

Lekker skoon en veilig.

Die no 18 wat ek gekry het om in te bly is 'n vreeslike mooi en netjies plek, maar geen toiletpapier, seep, gesighanddoek, kamer skoonmaakdiens. Lekker nuwe TV met al die benodighede vir selfsorg.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Ons is baie bly om te sien julle het lekker gebly in die selfsorg eenheid.

Groete,
Henk

Riviera Suite 18
Johan P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Baie aangename verblyf.

Aangename verblyf. Ruim wooneenheid. Al die nodige items vir selfsorg, behalwe vir die gebrek aan handdoeke. Te laat ingelig dat handdoeke nie verskaf word nie.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ons het reeds handdoeke aangeskaf. Kom kuier gerus weer. Groete. Henk Botes

Riviera Suite 18
Lou B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lou B

Lekker verblyf. Personeel baie vriendelik.

Lekker woonstel. Net baie ongerieflik sonder bedkassies voor bed.

Riviera Suite 18 se terugvoer

Middag, bly julle het lekker gekuier. Ons het reeds bedkassies gekry vir die eenheid en bring dit die vakansie. Jammer vir jul ongerief. Groete, Henk.

Riviera Suite 18
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Laan 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d6c4f0eb44a4c6dcd67b767713b31603b749697dd861c5593f51df78cb61810cf18887a5a330b75e4459fd7a2fbec7e5052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 133 Port Natal Avenue Riviera Hotel 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1189214 22.1179019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang