Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Suite 18

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Laan 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riviera Suite 18 is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer wat 2 volwassenes en 2 enkelbeddens vir 2 ekstra gaste in die leefarea kan akkommodeer. Dit is in die Riviera Hotel. Die Riviera Hotel lê op die oewer van die Hartenbosrivier en spog met 'n swembad en sitarea, kroegarea en restaurant wat 'n lieflike uitsig oor die rivier bied. Dit is op die grondvloer geleë en het nie 'n uitsig oor die rivier nie.

Hierdie moderne eenslaapkamerwoonstel is ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders met slaapplek in 'n ruim slaapkamer. Die kinders kan op 2 enkelbeddens in die leefarea slaap. Die slaapkamer het ingeboude kaste, 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n rusbank, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat patio-area met 'n tafel en stoele. Daar is buitebraaigeriewe beskikbaar wat gedeel word.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe van die Hotel wat 'n swembad, restaurant en kroeg insluit. Hier kan gaste heerlik langs die swembad kuier en die ongelooflike uitsig geniet. Gaste kan ook bo-op die hotel se dak braai en die see-uitsig van bo af geniet.

Die see is ongeveer 400 m vanaf die verblyf en die strandmeer is 20 treë van die deur af.

Die waterfront is stapafstand en het 'n winkelsentrum met verskeie winkels, restaurante en kroeë. Hartenbos se kus is ideaal vir 'n heerlike vakansie. Die see is ook stapafstand vanaf die eenheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Riviera Suite 18
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Port Natal Laan 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riviera Suite 18 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Laan 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d6c4f0eb44a4c6dcd67b767713b31603b749697dd861c5593f51df78cb61810cf18887a5a330b75e4459fd7a2fbec7e5052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 133 Port Natal Avenue Riviera Hotel 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1189214 22.1179019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang