Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivierhuis

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier-wildsplaas, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rivierhuis is op die Tweerivier-wildsplaas in Limpopo geleë. Die huisie spog met luukse geriewe en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en 'n ontspan naweek.

Die huisie is vir 2 gaste geskik en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplanleefarea sluit 'n kombuisie in, wat met 'n gasstoof, yskas en 'n ketel toegerus is. Gaste kan hulle maaltye buite op die stoep geniet. Etes word verskaf indien versoek en kan by die Rivierhuis afgelewer word of by die Rivierdek geniet word.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk en wildkyk in.
___________________________________________________________________________________________________________________________

The Riverhouse is on a game farm in the northern region of Limpopo. Closest towns are Lephalale (80km) and Thabazimbi (110km). The Riverhouse is tiny space living with a twist.... the best view of the Limpopo River one can wish for.

The Riverhouse is ideal for two guests sharing and has an ensuite bathroom and kitchenette. Meals can be provided and delivered to the Riverhouse or enjoyed on the River Deck about 1km away. Although the kitchenette is small it is perfect for cooking on a small scale.

Braai area in front of the River House, deck facing the river, two adjoining bathtubs with hot water for relaxing whilst enjoying the views of the river.

For a romantic break away it is worth travelling the distance to visit!

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noeline Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tweerivier-wildsplaas, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Rivierhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier-wildsplaas, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9898d010e7e36207684c8eee1d431d76357f31f83be5794d7da81d9572c9c825825386e726c54d08f00fefe33cf8a7856f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Tweerivier Game Farm Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.678603073282 27.032520334332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang