Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviersig Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Frik D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Lekker rustig. Lekker gekuier by Riviersig Selfs-catering, baie om te doen vir die kinders en almal vriendelik. Danie by ontvangs is 'n yster en baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Riviersig Self-catering
Hello Frik, baie dankie! Ons hoop om meneer en die familie gou weer te sien.

Iddv P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Rustig en netjies. Riviersig is netjies versorg. Ons eenheid was mooi skoon en vars. Kort wel 'n slimmer plan as die stofie en oondjie kombo, dit is nie baie prakties as jy vir 'n gesin wil kosmaak nie. Mens voel veilig en die rivier uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Riviersig Self-catering
Goeie more Liezl, baie dankie. Ons hoop om mevrou en die familie gou weer te sien.

Ina V
Kort verblyf
4.4
Jun 2022

Enjoyed by all present. We were a large group with young and old people. The staff were friendly and very kind. Extra effort was done by the staff to accommodate us so that we could have a space to gather and meet together. The gardens are maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Riviersig Self-catering
Hallo Ina, baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Absoluut fantasties. Dit is so 'n pragtige en stil plek. Dit voëllewe daar is fantasties. Geriewe altyd baie skoon. Sal dit enige tyd aan beveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Riviersig Self-catering
Hello Andre. Ons hoop jy kom kuier weer vinnig vir ons. Baie dankie

Daniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2020

Het dit geniet, kliëntediens nie so goed nie. Geen oplossing op probleme ervaar. Ons het Donderdag aangekom en is goed ontvang. Vrydagoggend het 'n dame rondtes kom doen. Ons het haar laat weet die lugreëling is foutief en dat die dakwaaier glad nie werk nie. Sy het gesê dat hulle kwotasies vir nuwe lugreëling aangevra het. Sy is intussen weg en ons het gedink sy sal ons dalk na 'n ander eenheid skuif of dalk iemand uitkry om na die foutiewe toestelle te kom kyk. Ons het niemand verder die naweek gesien nie. Die area is baie warm en lugreëling is 'n moet of dalk net 'n ekstra waaier voorsien. Verder was dit baie lekker gewees en sal vir seker weer besoek. Maak net seker alle toebehore werk voordat gaste inboek.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Maryann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Dit is 'n baie rustige plek met net die natuur om jou. Dit was 'n baie lekker naweek. Ons het die rustigheid baie geniet. Die huisies is baie mooi met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Riviersig Self-catering
Baie dankie Maryann, Bly ons kon bydra tot julle lekker naweek. Baie welkom om ons weer te besoek. Riviersig-groete

Lizel E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Pragtig skoon, baie hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis weer gaan A+.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Riviersig Self-catering
Baie dankie vir jou komplimente Liezel. Julle is baie welkom.

Kobie B
Kort verblyf
4.8
Feb 2019

Vriendelike ontvangs en rustige, skoon verblyf. Heerlike naweek saam met familie spandeer. Tarentaal het beslis voldoen aan al ons vereistes. Die huisie was netjies en skoon, dis lekker dat hierdie huis effens weg is van die ander - baie rustig gewees. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Riviersig Self-catering
Goeiedag, Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf aangenaam gevind het. Besoek ons gerus weer. Riviersig-groete

Manie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2019

Skoon, netjies en vriendelik. Baie rustig, netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Riviersig Self-catering
Dankie vir u terugvoer. Ek is bly u het dit goed ervaar. Julle is altyd weer baie welkom.

Linda K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Nov 2019

We will be back! Was very nice place to stay. We've enjoy the nature and quietness. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterkop 216, Loskop Suid, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4N2NkMjY4LWUyMTUtNDdlNy05YWQwLTVkZDUxNmIyNjRkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 216 Renosterkop Loskop South 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.229053294723 29.456093204286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang