Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviersig Self-catering

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterkop 216, Loskop Suid, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riversig is net 'n entjie van Groblersdal af in Limpopo. Dit is tussen Groblersdal en Middelburg. Gaste kan die stilte, nabyheid aan natuur, sterrekyk en voëlkyk geniet.

Die verblyf beskik oor 6 eenhede met slaapplek vir 38 gaste. Die eenhede sluit Kiewiet, Vink, Mossie, Kolgans, Kingfisher, Tarentaal en Kampterreine in. Die verblyf het slegs waaiers.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en 'n warmwaterswembad in.

Nabygeleë doendinge sluit fietsry, visvang, baarsvang, voëlkyk en veel meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Riviersig Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Renosterkop 216, Loskop Suid, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Riviersig Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterkop 216, Loskop Suid, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4N2NkMjY4LWUyMTUtNDdlNy05YWQwLTVkZDUxNmIyNjRkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 216 Renosterkop Loskop South 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.229053294723 29.456093204286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang