Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivierzicht River Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir Rivierzicht River Resort
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marcelle V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Rustig, skoon, netjies.

Ons het aangekom by 'n baie groter verblyf as wat ons bespreek het, maar kon vinnig agterkom dat die personeel ons akkommodeer het oor die verblyf waar ons sou bly, beskadig was deur water en die erge winterweer. Alles was baie netjies en skoon. Enige probleme/vrae wat ons gehad het, was baie vinnig uitgesorteer en/of beantwoord. Ons het 'n lieflike naweek gehad en sal enige tyd weer gaan. Ons sal hulle ook aanbeveel vir enige iemand wat 'n bietjie wil wegkom.

Lisa S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Amazing place to relax.

It was amazing, the river had flooded so could not fish, but the warm fire inside was amazing! Limited activities but perfect to relax!

Jacobus D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Nice, peaceful, and beautiful place.

The stay was lovely. Only the first night, the people in the cabin next to us were drinking a lot and ended up making a lot of noise until 04:00, but luckily the issue was sorted out. We already have plans to go again. Lovely place.

Louis S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Fantasties.

Dit was baie lekker. Het dit vreeslik baie geniet.

Tania B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Rustig, netjies en skoon.

Dit was ongelooflik!

Nicole C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Great stay.

Everything was great.

Lloyd M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd M

Was a good stay but I was not happy that I was not given the unit I booked.

I booked a luxury bush camp but was moved to another unit. The luxury unit I was supposed to have remained empty, so I was not happy about that. The unit I was moved to had a lamp that didn't work, and the deck was not in the best shape.

Rivierzicht River Resort se terugvoer

Hi Lloyd,

Thank you for your feedback, we take all customer comments very seriously as it allows us to improve our standards.

We're sorry to hear that you were unhappy with your stay with us. We moved you to a 2-bedroom luxury unit with an indoor braai area because of the severe warnings of flooding in the area.
We regret you didn't bring to our attention any problems during your stay as we would have welcomed the opportunity to rectify these for you.

Once again, please accept our sincere apologies.

Kind Regards
Rivierzicht Resort

Rivierzicht River Resort
Anja S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja S

Lieflike wegbreek.

Dis 'n baie lekker rustige plekkie, waar mense lekker kan ontspan. Vissies wou nie vir ons byt nie, maar die ander mense het wel vis gevang. Sal definitief weer terug gaan.

Eugene J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J

Great stay.

Was an awsome, nice, clean and quiet place.

Leana M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en als was skoon en netjies.

Leandre F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre F

Baie rustige atmosfeer.

Het baie veilig gevoel by hierdie akkomodasie.

Jana S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S

Weekend stay, perfect place to relax and have a great time with friends.

Nice and clean, comfortable beds! More than enough cutlery and kitchen items.

Michelle W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Beautiful views and relaxing.

My husband and I booked a relaxing getaway for our wedding anniversary in one of the Bushcamps. Upon our arrival, the weather was not ideal and we got upgraded to one of the cabins for a minimal additional charge. With an indoor fireplace and beautiful views from our balcony, we really enjoyed cozying up next to the fire in the rainy weather. Such luxury at an affordable price will definitely be going back there again.

Cecilia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia B

Rustige en kalm wegbreekplekkie.

Tenspyte van die vloede was dit 'n rustige wegbreek met baie voëllewe. Binnebraai en warmkombers het ons warm gehou teen die ysige koue. Alles wat jy nodig het om lekker te kuier is beskikbaar.

Kim G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G

Quiet, restful resort.

Very nice accommodation options, we stayed in a cabin with our dogs, was great (besides the mosquitoes). We took daily walks along the river through the camp, was midweek so mostly empty. Lots of space for dogs to run around and swim in the river, just watch out for roaming crabs. Not sure if that had to do with rising water levels of river, as it flooded the camp on our last day. Seems guests staying in vulnerable areas were moved or warned prior to river rising over banks. Informative lady in the reception that suggested some walks in area, and friendly resident Boerboel joined us for daily walks and evening braais. Lawns are beautifully kept, most sites are grassed and have direct river access.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mari D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Heerlike ontspanne kamp.

Ons was 4 vriende en my hond van 8 maande. Die kampplekke is groot, daar is bome en die rivier is heerlik om in te swem. Almal was baie vriendelik en my hond het dit ook verskriklik geniet. Die ys, water en hout winkel is baie handig. Daar is 'n kragpunt vir 'n gewone 3 punt prop. Neem miskien 'n 3 poot staander of n paar droppers saam aangesien die braaiers gemaak is van halwe dromme en ons rooster was amper te klein om bo-oor te pas.

Louise K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Dit was regtig so rustig en kalm om op die rivier te bly en wakker te word in die natuur. Regtig kos vir die siel. Almal is vriendelik en beleefd.

Almal wat daar kamp is beleefd die gronde is baie mooi instandgehou. Pragtige voëls en naby Robertson as jy ietsie nodig het.

Lalita S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalita S

Die beste kamp experience ooit!

Die staanplekke is mooi uitgelê en skoon. Die badkamers is van boonste gehalte en die mense wat daar kamp respekteer almal mekaar en die reëls. Die manager on call was amazing toe die geysers afgegaan het, het laatnag dit kom aansit. Als was net perfek en sal oor en oor weer teruggaan en het klaar almal laat weet dis die plek om te wees.

Michelle T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Baie lekker en rustig.

Dit is 'n lekker rustige plek om te ontspan en bietjie weg te breek.

Herman S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Ons kuier was weereens puik soos altyd!

Rivierzicht is 'n versteekte paradys, 'n oase in die middel van 'n droë Karoo-omgewing en is ons wegbreek plek om die siel en liggaam te laat rus. Rivierzicht is bekostigbaar, altyd netjies en skoon en jy word altyd baie vriendelik ontvang deur almal betrokke. Die tipe plek wat jy vir enigeen kan aanbeveel. Ons verblyf by hulle was nog altyd 'n vooruitsig en ons kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

Aubrey S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey S

We were there, mid-week and it was nice and peaceful.

We stayed at a one-bedroom cabin and it was very clean and everything you needed was there. The resort itself was clean and well kept. We would return if time allows, and we can recommend Rivierzicht with their various accommodation.

George A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George A

Rustig, interessant, lekker.

Alles was binne loopafstand. Die plek was skoon en stil en die atmosfeer was rustig. As jy wil swem in die rivier, maak seker om te vra vir 'n staanplek wat toegang het.

Louis B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Hier kan jy die rustigheid van die natuur ervaar. 'n Ideale wegbreek uit die stad uit.

Beslis 'n moet vir 'n wegbreek.

Sumé L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumé L

Great place for family time.

The location of this campsite was perfectly set out on the banks of the Breede River and very well maintained. We stayed in one of the log cabins, which was great for my elderly parents and myself. Everything you need at your fingertips. The indoor braai was a great bonus as it was particularly cold during our stay. I would definitely visit again.

Dale M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale M

Spectacular location, best service.

Truly went above and beyond to help us once I realized I had foolishly left my tent poles at home. What was looking like a disaster weekend in the making became an amazing experience thanks to the staff at Rivierzicht. Lots of sun, swimming, and food. We will be back. Soon. With our own tent poles!

Mariette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Peaceful.

It was very quiet and a beautiful place.

Judy Y - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Judy Y

This was an ideal venue for a quiet breakaway enjoying nature. We stayed in the cabin which was well equipped, clean and comfortable.

Although the resort is safe with beautiful views, something which I could recommend is a little play area for the kids to enjoy themselves. We had the adventure of watching the river burst its banks during our stay which affected the campers on the lower ground. The river doubled it's size in width which was wide to start off with. I would have appreciated some form of resort management to check in and ensure its residents are safe during this ordeal. Other than that we enjoyed our stay and would revisit any day.

Anthony T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony T

A great place to experience glamping and the peace and quiet of the Bushveld.

We stayed in one of the permanent tents on raised deck overlooking the river. Queen bed, quality linen, electric blanket, fan, etc. private braai area, coupled with relatively private stands and a strict policy of no music or loud noise after 10pm make this a prime choice in experiencing very comfortable 'camping' in the outdoors. We go to the bush to escape the city, but many camp sites are now unpleasant to stay at by the continuous playing of loud music, drunken yelling and shouting, etc. till all hours. Rivierzicht is worth visiting for the noise policy alone. One thing that would be nice is if on the info sheet you are given on checking in is information on things like the lunch cruise on the river, any boat/canoe hire options in the area, the nearest winetasting/restaurant options, etc.

Marissa V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa V

Droomwegbreek.

Heerlike, rustige omgewing, goed ingerig, waarde vir geld.

Daniëlle T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle T

Baie lekker kampplek langs die rivier!

Die staanplekke is groot en 'n mens kan lekker onder die afdakkie langs die rivier kuier. Die eerlikheidsboks vir hout, ys en drinkwater was baie gerieflik. Die badkamers kan meer gereeld skoongemaak word.

Marcia D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia D

Great time will definitely be back!

Had an amazing stay, everything was neat and clean and we fell in love with the gorgeous friendly doggies. Thank you for an amazing weekend!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker gekuier, sal beslis terug wees!

Het 'n wonderlike tyd gehad, alles was netjies en skoon en ons het verlief geraak op die pragtige vriendelike hondjies. Dankie vir 'n wonderlike naweek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Christel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Baie rustig en sielverkwikkend.

Die "honesty box" vir ys en hout was baie handig! Baie netjiese kampterrein.

Anmoré B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmoré B

Julle sal ons definitief weer sien!

Dit is min dat jy 'n bekostigbare plek kry wat nog steeds netjies en volledig toegerus is. Rivierzicht is definitief so 'n plek. Ons was baie gelukkig met die verblyf en aktiwiteite wat daar te doen is. Al kritiek wat ons het is dat die ablusieblokke 'n bietjie opknapwerk nodig het. Dit sal ook nice wees as daar roeibootjies/tjoeps/SUP-borde ens. te huur aangebied word aangesien dit die perfekte area is vir sulke aktiwiteite, maar nie almal beskik oor sulke toerusting nie.

Tienie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D

Ongelooflik.

Hut was netjies en prakties. Kampterrein was baie rustig. Ons kon ontspan terwyl kinders visvang en swem. Dankie vir 'n baie lekker naweek.

Andre B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Fantasties. Ongelooflik lekker.

Absoluut die moeite werd vir 'n wegbreeknaweek of langer. Ontspannend verby. Die akkommodasie is baie goed. Geriewe goed, sal definitief weer gaan.

Carine D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine D

Baie lekker.

Ons het heerlik gekuier - was rustig. Mooi skoon en groen. Baie skaduwee. Sal definitief weer gaan.

Magdalena R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena R

Awesome.

Ons het die natuurskoon baie geniet. Die een jongerige werker het net te hard en te veel rondgejaag met die vierwiel en die natuur klanke gedemp. Die ander werkers baie bedagsaam en het rustiger bestuur en het ons toegelaat om die natuurgeluide te ervaar en geniet.

Sonia R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia R

Enjoyed overall, however could not use the pan as it was burnt black already and the cabin was very dusty. They need to sharpen up on the cleaning.

Rivierzicht is a nice experience, as this is our third time around. Good break-away weekend to just absorb the nature.

Christel B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel B

Baie lekker.

Die verblyf gewoonweg baie rustig, maar hierdie keer was daar besoekers met 'n rivierhuisboot wat tot vroeg in die oggendure vreeslik rumoerig was ten spyte van die reël dat almal na 10h00 rustig moet raak.

Wilma E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma E

Veilige kamp in die natuur.

Dit was lekker om saam met ons hondjie op die groen gras te ontspan. Het 'n uil hoor roep in die aand en wakker geword saam met die voëltjies.

Eddie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie D

Ontspannende omgewing.

Die staanplekke is ruim en goed geleë. Ablusies is skoon en gerieflik net jammer daar is net een blok wat beteken dat sommige staanplekke vrek ver moet loop. Die ablusies maak gebruik van rivierwater vir die wasbakke en storte. Daar is 'n kraan en wasbak by elke staanplek, maar hulle is haglik vuil en daar word verwag dat mens skottelgoed met rivierwater moet was, aangesien daar geen opwasgeriewe by die ablusies is nie.

Gavin F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin F

Baie potensiaal.

Iets wat vir my regtig ongelooflik was van hierdie plek is die honesty box, waar jy hout, ys en water kan 'koop' en jou betaling daarvoor in 'n honesty box plaas. Ek sal egter aanbeveel dat hulle die advertensie aanpas, by die enkel cabin sê hulle dat dit 'n alleenstaande eenheid is, maar dis teenaan 'n ander enkel cabin. Die beskrywing lui ook dat daar asemrowende uitsigte vanaf die dek oor die rivier is, jy kan slegs 'n klein deeltjie van die rivier sien. Die ergste was egter die slaapkamerblindings wat nie die volle lengte van die venster bedek nie (die stort is ook in die slaapkamer) en daar het gereeld ander gaste by ons kamervenster verby geloop.

Jorika L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jorika L

Dit was baie lekker.

Het lekker gebly. Die chalet kort bietjie TLC. NR 3 B waar ons gebly het se uitsig op die dam word belemmer deur 'n boom, sou graag 'n uitsig wou hê soos die ander chalets. Die kinders het dit baie geniet. Sal weer gaan.

Alison G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G

We had a lovely stay.

We loved the grassy, shady camp sites. The ablutions were clean and spacious. It was peaceful and relaxing. We loved the river and bird life.

Jacques D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Heerlike wegbreek van die stad na stilte en kalmte.

Baie netjiese huisies met 'n baie mooi uitsig van die rivier. Ons het lekker gebly en geen probleme ervaar nie. Sal beslis weer gaan.

Annette T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette T

Peace and tranquillity.

Dit was ons eerste besoek aan Rivierzicht River Resort en absoluut 'n stukkie paradys. Die rustigheid en ontspanning na gedurende gejaag is die moeite werd om die pad aan te durf Rivierzicht toe. Als was so prentjie-mooi en baie skoon en netjies. Dit sal 'n definitiewe gereelde kampeerplek word vir ons gesin.

Janine V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Fabulous weekend - will visit again.

Enjoyed every moment. Beautiful, serene, quiet. Friendly people - we were even treated to some wonderful fruit at very low prices. Fantastic - we will come again.

Aletha H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletha H

Heerlik rustig naby die natuur.

Heerlike rustige kampplek op die oewer van die rivier! Skadunette by die staanplekke 'n groot bonus, lekker naby die dorp vir inkopies, alhoewel water, hout en ys te koop teen baie billike prys. Heeltyd warm water, alhoewel bietjie aandag gegee kan word aan storte. Sal beslis weer gaan!

Justin H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justin H

Fantastic weekend away camping.

Great tenting location right next to Breede river. Decent amount of shade. Lovely river to take a quick dip in.

Nicolas B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolas B

Asemrowend.

Prentjiemooi ligging langs die rivier. Perfekte ligging om te kan afskakel en ontsnap in die natuur. Jy kan kamp, in een van verskeie permanente tente, of in 'n houthuis bly. Sal dit met vrymoedigheid kan aanbeveel.

Vanessa S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Fantastic spot.

Loved the weekend relaxing and fishing without stressing about where and how the kids are. Safe environment.

Chamonix W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamonix W

Baie lekker, mooi, rustige, skoon wegbreekplekkie.

'n Baie lekker plek om bietjie weg te breek van die stadslewe met vriende/familie. Die crockery, cutlery en ander toebehore is oulik en netjies verpak - die plekkie is lekker uitgekit! Genoeg elektrisiteit en lig. Die ligging is great, nie te ver buite die dorp, lekker naby aan die trouvenue, DuVon.

Aubrey J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J

Rustige omgewing.

Huisie 4(b) was skoon en net. Die inhoud is van 'n hoë standaard. Al wat gepla het, was die koue stort, na nakoming van voorskrifte. Die voëls was iets om te aanskou, van mossies tot visvangers het kom groet.

Estelle B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Dit was by verre seker die beste vakansie ooit!

Die oord is onbeskryflik mooi. Ons het 4 nagte oorgebly in een van die cabins. Die plekkie is baie netjies en goed ingerig. Dit was so lekker om te kon wakker word elke oggend met die voëltjies se gesing. Hul raak so mak dat hul tot binne in die cabin ingaan en amper uit jou hand kan eet. Die rivier is so mooi en naby en dit was so lekker om te kon visvang 'n paar meter van waar ons bly. As jy wil wegbreek en die rustigheid van die natuur wil ervaar is dit net die plek vir jou. Ek is beslis weer terug met die eerste geleentheid wat ek kry.

Ilse S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S

Die natuur en omliggende area was vreeslik mooi, maar ek het meer verwag van die akkommodasie.

As jy hou van die natuur is dit 'n perfekte wegbreekplek. Die voëls het sommer op ons stoep kom sit en ons kon pragtige foto's neem. Vir die prys het ek meer verwag van die akkomodasie. Die eenheid het beslis 'n opknap nodig vir die prys. Dit is bietjie out-dated.

Olive C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olive C

Rustig, veilig en bitter mooi.

Ek en my dogtertjie het heerlik gekuier. Lekker speelplek en hope om te doen in Robertson en omliggende areas. Die eienaars is behulpsaam en baie baie vriendelik. Ek is definitief volgende jaar terug. Baie baie dankie aan LekkeSlaap vir vinnige terugvoer. Julle is tops!

Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 208 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYmZiZDBkLTYzY2MtNGI2YS04YWJhLTU0Yzc0ZTI2Njk2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Corner Goree/Riverside Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.840545310907 19.751973736107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang