Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivierzicht

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Rivierzicht
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse L

Uitstekend! Gaan beslis weer terug!

Dis so 'n lekker ruim plek. Geskik vir 'n gesin ook! Gerieflik ingerig - alles wat mens moontlik kon wou hê en soveel meer. 'n Huis weg van jou eie huis!

Rivierzicht se terugvoer

Hallo Ilse. Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly julle hou van die woonstel en dat julle weer sal kom. Julle is baie welkom. Groete, Ronell.

Rivierzicht
Elna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Heerlik. Baie dankie Ronell vir 'n pragtige skoon plek.

Aangenaam verras. Wat 'n lieflike plek. Skoon, netjies en ruim. Sal enige tyd aanbeveel. Duursame linne. Ten volle toegerus.

Llewellyn S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn S

Perfect and comfortable stay.

Plek is baie netjies en gerieflik vir jou verblyf. Lieflike binnebraai, DStv en WiFi. Rustige en veilige area. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Rivierzicht se terugvoer

Hallo Llewellyn.
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete.
Ronell van Zyl

Rivierzicht
Willem B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Baie gasvry ontvang, plek skoon en netjies op 'n baie lekker plek geleë.

Baie lekker gebly ongeag die weer.

Rivierzicht se terugvoer

Hallo Willem. Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie resensie. Ons is bly julle het so lekker gebly. Julle is altyd weer welkom.
Groete, Ronell.

Rivierzicht
Felencia H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felencia H

Baie rustige kuier.

Rivierzicht is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Netjiese woonstel, altyd skoon! Alles wat jy nodig het, is daar. Sal enige tyd weer Rivierzicht besoek in die toekoms!

Rivierzicht se terugvoer

Hallo Felencia.
Baie dankie! Ek waardeer jou goeie resensie en goeie terugvoering.

Rivierzicht
Kaybri R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaybri R

Sien onder.

Riverzicht is een van die mooiste plekkies waar ek my naweek saam met my familie geniet het. Lekker rustige omgewing, stil omgewing was ideaal. Ronel was vreeslik behulpsaam. Die woonstel is pragtig ingerig, jy voel sommer tuis in die warm woonstel. Perfekte plekkie om bietjie rustigheid te vind in jou besige lewe. Dankie Ronel en man!

Rivierzicht se terugvoer

Baie dankie Kaybrie. Ons waardeer dit baie.

Rivierzicht
Wouter P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter P

Heerlik gebly in ruim woonstel.

Ons het het heerlik gebly in die ruim woonstel en het ook die binnebraai baie geniet. Daar is ook 'n veilige geslote speelplek gewees vir ons gesinshond aan die agterkant van die woonstel. Ronell is 'n aangename gasvrou.

Rivierzicht se terugvoer

Baie dankie Wouter. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom. Groete. Ronell.

Rivierzicht
Felencia H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Felencia H

Besonders lekker!

Baie lieflike plekkie. Baie ruimte en netjies. Dankie aan Ronell Van Zyl vir die gasvryheid. Ek sal beslis weer kom.

Rivierzicht se terugvoer

Dankie Felencia, ek waardeer jou resensie.
Groete.
Ronell.

Rivierzicht
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657eaea5597eb4f2ffb9245733233c6ced52b98f5c3f643dbf1982fc631db6d9fcd33e2e8b97e9623da1f6475eb52056b896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 43 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356051025241 21.406498463824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang