Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivierzicht

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Ilse L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend! Gaan beslis weer terug! Dis so 'n lekker ruim plek. Geskik vir 'n gesin ook! Gerieflik ingerig - alles wat mens moontlik kon wou hê en soveel meer. 'n Huis weg van jou eie huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Ilse. Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly julle hou van die woonstel en dat julle weer sal kom. Julle is baie welkom. Groete, Ronell.

Elna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie dankie Ronell vir 'n pragtige skoon plek. Aangenaam verras. Wat 'n lieflike plek. Skoon, netjies en ruim. Sal enige tyd aanbeveel. Duursame linne. Ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Perfect and comfortable stay. Plek is baie netjies en gerieflik vir jou verblyf. Lieflike binnebraai, DStv en WiFi. Rustige en veilige area. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Llewellyn. Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete. Ronell van Zyl

Willem B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Baie gasvry ontvang, plek skoon en netjies op 'n baie lekker plek geleë. Baie lekker gebly ongeag die weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Willem. Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie resensie. Ons is bly julle het so lekker gebly. Julle is altyd weer welkom. Groete, Ronell.

Felencia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie rustige kuier. Rivierzicht is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Netjiese woonstel, altyd skoon! Alles wat jy nodig het, is daar. Sal enige tyd weer Rivierzicht besoek in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Felencia. Baie dankie! Ek waardeer jou goeie resensie en goeie terugvoering.

Kaybri R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Sien onder. Riverzicht is een van die mooiste plekkies waar ek my naweek saam met my familie geniet het. Lekker rustige omgewing, stil omgewing was ideaal. Ronel was vreeslik behulpsaam. Die woonstel is pragtig ingerig, jy voel sommer tuis in die warm woonstel. Perfekte plekkie om bietjie rustigheid te vind in jou besige lewe. Dankie Ronel en man!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Baie dankie Kaybrie. Ons waardeer dit baie.

Wouter P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

Heerlik gebly in ruim woonstel. Ons het het heerlik gebly in die ruim woonstel en het ook die binnebraai baie geniet. Daar is ook 'n veilige geslote speelplek gewees vir ons gesinshond aan die agterkant van die woonstel. Ronell is 'n aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Baie dankie Wouter. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom. Groete. Ronell.

Felencia H
Kort verblyf
3.4
Nov 2021

Besonders lekker! Baie lieflike plekkie. Baie ruimte en netjies. Dankie aan Ronell Van Zyl vir die gasvryheid. Ek sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ronell
Rivierzicht
Dankie Felencia, ek waardeer jou resensie. Groete. Ronell.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657eaea5597eb4f2ffb9245733233c6ced52b98f5c3f643dbf1982fc631db6d9fcd33e2e8b97e9623da1f6475eb52056b896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 43 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356051025241 21.406498463824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang