Rivierzicht
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Rivierzicht is in Stilbaai-Wes geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strandmeer, strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en daar is ook 'n enkelbed in die leefarea vir 'n ekstra gas. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en dit lei na 'n braaikamer met 'n etenstafel en ingeboude braai. Gaste kan ook die gratis WiFi gebruik.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Rivierzicht het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang