Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivierzicht

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Rivierzicht is in Stilbaai-Wes geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strandmeer en strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea vir 'n ekstra gas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv en loop uit na 'n braaikamer met 'n etenstafel en ingeboude braai. Gaste kan gratis WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ilse L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Gaan beslis weer terug! Dis so 'n lekker ruim plek. Geskik vir 'n gesin ook! Gerieflik ingerig - alles wat mens moontlik kon wou hê en s...
Sien meer
Jun 2024
Elna V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie dankie Ronell vir 'n pragtige skoon plek. Aangenaam verras. Wat 'n lieflike plek. Skoon, netjies en ruim. Sal enige tyd aanbeveel. Duurs...
Sien meer
Apr 2024
Llewellyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect and comfortable stay. Plek is baie netjies en gerieflik vir jou verblyf. Lieflike binnebraai, DStv en WiFi. Rustige en veilige area. Ek sal di...
Sien meer
Jun 2023
Felencia H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige kuier. Rivierzicht is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Netjiese woonstel, altyd skoon! Alles wat jy nodig het, is daar. Sal enige...
Sien meer
Mei 2023
Willem B
Saam met vriende
4.6
Baie gasvry ontvang, plek skoon en netjies op 'n baie lekker plek geleë. Baie lekker gebly ongeag die weer.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rivierzicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657eaea5597eb4f2ffb9245733233c6ced52b98f5c3f643dbf1982fc631db6d9fcd33e2e8b97e9623da1f6475eb52056b896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 43 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356051025241 21.406498463824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang