Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivonia Premier Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Owen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Waarde vir geld met akkommodasie. Kamers is top kwaliteit. Ek sal wel voorstel dat die eetlokaal opgegradeer word om by die kamers te pas. Daar is geen lyn te trek tussen die 2 nie, mens kom uit hierdie top kamer uit, maar voel dan of jy by 'n 2 ster kombuis instap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jone M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Veilig, rustig, netjies. Veilige, rustige omgewing. Skoon, netjies en ruim verblyf. Pragtige tuin. Sal weer hier oorslaap in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

C D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Het 'n heerlike verblyf geniet, sal weer daar bespreek. Die plekkie was skoon en netjies. 5-ster-ontbyt. Lekker geslaap, want dis stil saans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Baie, baie dankie. Ons waardeer al die wonderlike komplimente. Ons is trots op ons '5-ster-ontbyt' en is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Die Rivonia B&B span.

Janice P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Gemaklik. Ons was tevrede met alles, aangename staff, netjiese plek, rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Uitstekend. Baie vriendelik, uiters professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Hi daar Gerrie Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en gradering, ons waardeer dit. Ons is verskriklik bly om te lees dat ons klientediens vriendelik en professioneel was, ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Rivonia B&B

Charonike N
1 nag
5.0
Apr 2018

Die ontvangs en diens was ongelooflik. Van al die plekke waar PUKfm al oornag het, was Rivonia B&B by verre die beste. Hulle het werklik omgegee oor elke gas en seker gemaak dat almal gemaklik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons is werklik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het. Dankie vir die komplimente oor ons ongelooflike diens. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Rivonia B&B

Lizane O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2018

Heerlike, pragtige plek! Dis ons tweede keer by Rivonia B&B. Die kamers is goed toegerus met alles waaraan jy kan dink. Ontbyt was heerlik. Die tuine is rustig! Sal dit werklik aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer! Groete Die Rivonia B&B span.

Nicolette & Pieter O
1 nag
4.4
Jun 2018

Baie lekker gebly en geëet! Ek sal Rivonia Bed & Breakfast Garden Estate enige dag aanbeveel. Akkommodasie is skoon, netjies en luuks. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is net bietjie moeilik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Hi daar Nicolette, Werklik bly om julle wonderlike terugvoer te lees. Ons waardeer dit. Bly om verder te lees dat u van die skoon en netjiese akkommodasie gehou het, ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Rivonia Bed & Breakfast Garden Estate

Kày M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2016

Warm and welcoming staff. Clean and relaxing accommodation. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Thank you so much for your recommendation! We're so pleased you found Rivonia B&B warm and welcoming, as we take great pleasure in making our guests feel at home. We send our best wishes and hope to see you again sometime soon. Gerard & Jill Marais and the Rivonia B&B team.

Chantel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2016

Was 'n rustige en romantiese naweek. Was baie lekker en rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Dit is waarlik 'n kompliment. Ons is so bly om te hoor julle het die naweek geniet. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 890
R1 890 R1 701
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 890
R1 890 R1 701
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 88 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 3 (ingang vanaf Tiendelaan), Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPxHpxThR48ds97DE0vt5tmqBOfspSqrExkWxsBouTFoQAaQoLo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890 nouVanaf R1 701 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 River Road Edenburg 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.050954345054 28.065228659086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang