Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivonia Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vidal Fran Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Rivonia Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Martin V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons het regtig baie lekker gebly. Nie al die geriewe was in die kamer soos gewys op die site nie, maar ek dink dis omdat die plek nuut opgeknap was. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ek is dadelik gehelp met versoeke. Baie netjies en skoon, gerieflike verblyf.

Richard C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C

Pleasant.

See stars.

Ria D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria D

Die kuier was die moeite werd. Die personeel was uiters bekwaam en vriendelik.

Ek sal graag net iets wil voorstel waarop hulle kan verbeter. 1. Daar moet 'n spieël monteer word by 'n elektriese plug sodat jy jou hare kan droogblaas en grimering kan doen. Daar is net 'n spieël in die badkamer. 2. Daar is redelik miere in die plek, daar moet dalk plaagbeheer gedoen word.

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stighlingh-weg 47, Edenburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b37452c9e19582cdae0f41ee7a1ff365b39435a75ca65ed5836814d1bf474401bdda88f0803f4be97db6c9bed7c5acfbc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 47 Stighlingh Road Edenburg 2191 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.0554283 28.0628149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang