Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RNB Boutique Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Charlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir RNB Boutique Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.5/5
Gerhard L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Net vir een nag slaapplek gesoek, my seun het gholf gespeel.

Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Paul L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Paul L

Teleurgesteld.

Glad nie. Kamer is klein en beknop. Daar word elke aand afval of iets soortgelyks gemaak wat die hele huis laat stink.

John Blessings B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John Blessings B

It was not such a great experience.

The rooms were very small for a couple.

Jasper C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jasper C

Teleurgesteld.

Alles oor die gastehuis was aangenaam behalwe dat Privaat badkamer nie gesê moet word is Privaat nie, dit was die een rede hoekom ek die plek geboek het, so nou moet ek uit my kamer uit loop in die gang in tussen 2 ander kamers en langs die ontbytkamer, reg by ons voordeur. Ek stel voor verwyder die privaat en maak seker die bewoording word verander van en suite af, want dit is definitief nie en suite nie! Hoe sal die ander gaste voel as ek sonder my handdoek in die gang rondloop? Dit is mos privaat!

Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R715
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chroomlaan 35, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dad714d0e32233219f54cd8f10dac3cf562af4271a13622f59665c8ec3641c18db68d1806f48e849f61fa21c207b4917739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 35 Chroom Avenue Roodekrans 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1046642 27.859646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang