Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Bloemfontein Airport

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gideon S
1 nag
5.0
Jun 2024

Kort maar aangenaam. Wel, het net oorgeslaap en dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Excellent value and great location. Pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Molefi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Overall pleasant experience and stay. The room was clean, staff friendly and helpful. Overall pleasant experience and stay. The area is so quiet. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon, rustig met vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly. Goeie diens, die aandete was heerlik en die plek rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel L
1 nag
5.0
Jan 2024

Waarde vir jou geld. Waarde vir geld en baie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasvry en netjies. Vriendelike ontvangs en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Goeie waarde vir geld. Skoon, vriendelik en goedkoop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davidthabang M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Satisfied. It was a pleasant trip though their television is small as well as the channels offered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Albie G
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Sien hierbo. Heel lekker gebly. Die geriewe is tipies van wat mens van 'n hotel sou verwag. Die matte en meubels lyk al bietjie oud, maar als het goed gewerk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ntombifuthi M
1 nag Saam met vriende
3.0
Jul 2024

Enjoyable. It was superb, I loved everything about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 128 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bram Fischer Lughawepad, Bram Fischer Internasionale Lughawe, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2aa74d00f00a18fad8ba04edcf745e7f419bc3dc00c011c34986dd57583e7640ba5b22c5f86b671f78bfce53241cb59be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Bram Fischer Airport Road Bram Fischer International Airport 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.099314395995 26.295462550384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang