Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Bloemfontein Airport

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Road Lodge Bloemfontein Airport
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gideon S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Kort maar aangenaam.

Wel, het net oorgeslaap en dit was rustig.

Abraham (abri) V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham (abri) V

Excellent value and great location.

Pleasant and comfortable.

Molefi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molefi M

Overall pleasant experience and stay.

The room was clean, staff friendly and helpful. Overall pleasant experience and stay. The area is so quiet. We loved it.

Anita F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Skoon, rustig met vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Goeie diens, die aandete was heerlik en die plek rustig en skoon.

Danel L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel L

Waarde vir jou geld.

Waarde vir geld en baie mooi, netjies en skoon.

Dorothy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Gasvry en netjies.

Vriendelike ontvangs en alles wat jy nodig het.

Marguerite P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite P

Goeie waarde vir geld.

Skoon, vriendelik en goedkoop.

Davidthabang M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Davidthabang M

Satisfied.

It was a pleasant trip though their television is small as well as the channels offered.

Albie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albie G

Sien hierbo.

Heel lekker gebly. Die geriewe is tipies van wat mens van 'n hotel sou verwag. Die matte en meubels lyk al bietjie oud, maar als het goed gewerk.

Ntombifuthi M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ntombifuthi M

Enjoyable.

It was superb, I loved everything about it.

Lorraine K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine K

Absoluut puik.

Baie vriendelik, biedjie buite Bloemfontein, maar baie veilig. Perfek as jy naby Lughawe moet wees. Prys baie bekostigbaar, maar slegs deur die website. Die instansie self vra dubbel die bedrag. Dankie aan die website, julle gee die middelklas wat moet reis.

Annaliize C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliize C

Staff excellent.

No phone charger points. Extra blanket in winter would be nice.

Verity S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verity S

Excellent.

Staff is friendly and always willing to help when needed.

Ken M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken M

Good accommodation close to the airport.

Food supplied was OK, I found the meat overcooked but otherwise OK. Might be a good idea to have a courtesy bus to help people get to the airport without walking.

Road Lodge Bloemfontein Airport se terugvoer

Good Morning,
Thank you for the feedback.
Kind Regards,
Mpho

Road Lodge Bloemfontein Airport
Johannes B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Goeie waarde vir geld. Staf is baie vriendelik en hulpvaardig.

Vriendelik ontvang, kamers baie netjies en bed baie gerieflik. Spyskaart goeie keuses en kos stel nie teleur nie. Sal graag meer koffie in kamer wil sien.

Rikus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rikus S

Skoon, wat jy sal verwag van 1 ster.

Was baie raserig tot laat.

Mary S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mary S

Dit was okay vir oornag.

Ek het die plek net as oornagverblyf geniet.

Nohle N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nohle N

Very pleasantsnd very awesome. The food was also delicious and affordable.

Promptness of the staff to solve any issue. Comfortable beds and cozy rooms.

Given M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Given M

Good.

Great hotel, great service but the dinner was not so great.

Gert M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Goeie verblyf vir iemand wat die hospitaal moet besoek.

My seun was by die Busamed hospitaal vir 'n operasie en my vrou het by die Road Lodge oorgeslaap. Aangesien my seun nul per mond moes gaan voor sesuur die oggend, het my vrou vir hulle gevra of hulle vir hom betyds ontbyt kan gee. Dit het nie eers gelyk asof dit 'n buitebgewone versoek was nie en hulle kon die volgende oggend lekker eet voor die dag se verrigtinge begin. Dit is reeds 'n uitdagende tyd, so dit help rêrig baie as jou verblyf die stres minder maak.

Shantelle K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantelle K

Great.

Skoon, netjies, gesellig en goeie diens.

Roland M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roland M

Dit was 'n baie aangename ontvangs en diens van puik.

Het gesukkel met ete wat jy kan bestel deur QR kode te scan op cellphone. Toe skakel ek maar ontvangs en bestel so. My insiens is dis onnodig om die QR kode op cell te hê, "keep life simple" is wat ek verkies.

Johann B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Vriendelik gerieflik en bekostigbaar.

Gerieflike blyplek naby die lughawe. Sonder fieterjasies en onnodige extras. Vriendelik en besonders behulpsame staff. Sou graag 'n yskassie in die kamer wou he. Baie goeie waarde vir geld.

John T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John T

Lekker rustig en ontspanne vir 'n halwegstasie.

Daar is 'n beter pad na die Lodge toe van die N1 af en moet dit dalk net duideliker aangedui word vir reisigers. Ons moes met die GPS kortpad deur tydelike nedersettings reis en dit is so bietjie gevaarlik. Dit was wel veilig binne die lodge en goeie sekuriteit.

Khabo K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Khabo K

Welcoming and allocation of rooms was perfect, the safety and security measures in and out off the accommodation is 100% safe, parking is also safe.

I will definitely book the same place again when I visit Bloem. Road Lodge Bloemfontein Airport is a place to book and it's easy to locate it.

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 128 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bram Fischer Lughawepad, Bram Fischer Internasionale Lughawe, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2aa74d00f00a18fad8ba04edcf745e7f419bc3dc00c011c34986dd57583e7640ba5b22c5f86b671f78bfce53241cb59be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Bram Fischer Airport Road Bram Fischer International Airport 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.099314395995 26.295462550384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang