Road Lodge Cape Town International Airport
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk C - Sep 2024
Algehele gradering
Goed.
Shelly V - Aug 2024
Algehele gradering
Convenient for travelling, staff friendly.
Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer
Good afternoon
I trust that you are well.
Thank you for the positive feedback and rating.
Kind regards,
Road Lodge CTIA
Elmarie S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Nicky B - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gerus. Lekker ge eet.
Carla C - Jun 2024
Algehele gradering
Klein, maar genoeg vir ons.
Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Tanya S - Jun 2024
Algehele gradering
Oornag voor 'n vlug.
Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Tanya.
Cassie V - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die mense was baie gasvry en behulpsaam.
Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer
Thank you for staying with us and for the positive feedback.
Kobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklike oornag-verblyf.
Elmarie S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer
Groot plesier. Ons is bly dat u u verblyf geniet het. Ons sien uit om u terug te verwelkom. Lekker dag verder.
Julian K - Apr 2024
Algehele gradering
Good accommodation at a reasonable price.
Renatha G - Feb 2024
Algehele gradering
Klein basiese kamer, blink skoon met alles wat jy nodig het, veilig, goeie waarde.
John G - Sep 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap - vriendelike personeel & veilige parkering.
Coenie P - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, kamer was bietjie klein maar die diens was uitstekend.
Jeanette F - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer
Thank you for staying with us and for the positive feedback.
Dries L - Mei 2024
Algehele gradering
Verbly is effektief. Vervoer 'n probleem.
Elize P - Jul 2024
Algehele gradering
Conveniently peace of mind.
Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer
Thank you for staying with us and for the positive feedback.
Friedrich K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideal pre-flight stay.
Antionette V - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Cherildene J - Sep 2024
Algehele gradering
Enige tyd die geld werd om daar oortebly.
Louis C - Aug 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik as jy vroeg moet uit vlieg.
Giovanni D - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
Mzwandile N - Feb 2024
Algehele gradering
It was ok.
Johannes T - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Robbert H - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect fit for a short stay.
Delano P - Jul 2024
Algehele gradering
Good location for early flights.
Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer
Good afternoon Mr. Delano
I trust that you are well.
On behalf of the team, please accept my most sincere apology for the inconvenience caused.
I trust that this will not hinder our relationship and we look forward to hosting you in the near future.
Kind regards,
RLCTIA Team
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Steve N - Apr 2024
Algehele gradering
Only in emergency.
Ettienne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Close to the airport if you have to fly early.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Johann B - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was die eerste en die laaste keer.
Vanessa V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gerieflik vir vinnig oor slaap indien nodig.
Beverly R - Des 2023
Algehele gradering
More than we expected. We've already booked for our return journey.
Michael L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Annette S - Nov 2023
Algehele gradering
Fulfilled our expectations.
Louis C - Okt 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer van Road Lodge se dienste gebruik maak.
Lees meerAlfred W - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sybel S - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly welcome.
Anna W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Tessa M - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice.
Gawie V - Apr 2023
Algehele gradering
Loopafstand van die lughawe.
Silke K - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect one-night stay close to airport for an early morning flight and budget-friendly. The budget meets expectations.
Annatjie N - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie oornag na 'n laat vlug as jy nie in die nag die onbekende paaie wil aandurf nie.
Rudi S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap na 'n lang vlug. Lekker naby die lughawe vir die volgende vlug.
Herman M - Des 2023
Algehele gradering
Tevrede.
Helena V - Jun 2023
Algehele gradering
Fine but quite expensive.
Frederick S - Mei 2023
Algehele gradering
Dit raas te vroeg in die omgewing met die omliggende besighede.
Surina M - Apr 2023
Algehele gradering
Goed, vriendelik.
Robert P - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent and friedly service.
Cherildene J - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut die beste na 'n lang reis.
Krige V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf.
Danie R - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Noma L - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Prof Marita P - Des 2023
Algehele gradering
Goed.
Wikus L - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Lorinda S - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby lughawe.
Shirley B - Mei 2023
Algehele gradering
Well situated for quick airport access.
Riekie N - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean, basic accommodation.
Thomas W - Jan 2023
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meerCarl O - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik vir oor slaap naby die lughawe.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Mornette B - Sep 2023
Algehele gradering
Geskik vir een nag se oorslaap verblyf, is gerieflik by Kaapstad Internasionale Lughawe.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Alouise R - Sep 2023
Algehele gradering
We had the worst experience.
Elzabe V - Apr 2023
Algehele gradering
Swak hotel. Baie beknop en klein.
Derisha R - Mei 2023
Algehele gradering
Not very helpful staff.
Tanja V - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelukkig.
Gerhardus V - Okt 2023
Algehele gradering
Not worth the money.
Jeanette Helena J - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte plek as jy vroeg die volgende dag moet uitvlieg.
Tracey P - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Laura B - Des 2022
Algehele gradering
Overnight for early morning flight.
Michael W - Des 2022
Algehele gradering
Friendly staff and clean rooms, with good meals to enjoy.
Mark P - Des 2022
Algehele gradering
Oornag gerief.
Marlene K - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig & gerieflik.
Nicoleen S - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese blyplek met professionele diens baie naby aan Kaapstad Lughawe.
Kelly M - Jun 2022
Algehele gradering
Comfortable and convenient for a traveller.
Stephan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf. Lekker geslaap.
Leon K - Jun 2022
Algehele gradering
Slaap oor naby lughawe.
Isaac J - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvrye personeel. Baie behulpsaam, vinnige diens.
Ansie L - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, naby die lughawe.
Truia L - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Tracey P - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
G V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf naby die lughawe.
Michelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Was perfek vir oorslaap voor vroeg more vlug, 5min van lughawe.
Anru N - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, al die mense betrokke by die bespreking en inklok het gehelp met 'n glimlag op die gesig.
Ben V - Sep 2022
Algehele gradering
Bied die basiese benodighede.
Linel J - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig en gemaklik.
Karl A - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik. Ideaal as jy vroegoggend 'n vlug moet haal.
Maryke D - Sep 2022
Algehele gradering
Everything one needs for accommodation close to the airport.
Rika B - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Veilig gevoel.
Corline C - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n goeie oornagplek.
Erica T - Jan 2022
Algehele gradering
Praktiese verblyf naby lughawe.
Jaco H - Sep 2022
Algehele gradering
Die ligging was die enigste rede waarom ons daar gebly het.
Lorinda S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Chris D - Jun 2022
Algehele gradering
Okay.
Yvonne P - Apr 2022
Algehele gradering
I spend a lot on requesting transport to tour.
Susan L - Okt 2022
Algehele gradering
Ideal vir oorslaap vir 'n laat vlug.
Adéle V - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Lorinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Al negatiewe kommentaar, is dit was baie noisy.
Sanri P - Okt 2022
Algehele gradering
Dis bitter klein en die gehalte van beddegoed is swak.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Andre P - Okt 2022
Algehele gradering
Ongemaklik en teleurgesteld.
Thomas S - Okt 2021
Algehele gradering
Very conveniently situated.
Hugo R - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anchen R - Okt 2021
Algehele gradering
Maklik en veilig.
Matthys V - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. As jy net slaapplek soek, honderdpersent!
Renier V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende nagrus.
Jennifer M - Mei 2021
Algehele gradering
The location suited our reason to visit (family wedding).
Mariette S - Okt 2021
Algehele gradering
Oorgebly a.g.v. lockdown reistye om vroeë vlug te neem.
Bernelee F - Nov 2020
Algehele gradering
My stay was very relaxing.
Jaco M - Nov 2020
Algehele gradering
Vinnge vriendelike diens. Pesoneel baie hulpvaardig.
Fanie K - Des 2020
Algehele gradering
Uit 'n sakereis oogpunt die aangewese en gerieflike blyplek.
Moira I - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kaapstad Internasionale Lughawe, Langs BP Diens- en Vulstasie, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang