Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Cape Town International Airport

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 110 resensies vir Road Lodge Cape Town International Airport
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Shelly V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly V

Convenient for travelling, staff friendly.

Comfortable and clean.

Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer

Good afternoon

I trust that you are well.

Thank you for the positive feedback and rating.

Kind regards,
Road Lodge CTIA

Road Lodge Cape Town International Airport
Elmarie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Baie aangenaam.

Absoluut dankie vir gasvryheid.

Nicky B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Lekker gerus. Lekker ge eet.

Die ontvangs was hartelik en vriendelik.

Carla C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla C

Klein, maar genoeg vir ons.

Baie lekker verblyf en uitstekende diens.

Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Road Lodge Cape Town International Airport
Tanya S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Oornag voor 'n vlug.

Rustige, baie netjiese hotel. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles wat mens nodig het. Daar is 'n restaurant met 'n lisensie asook 'n vending machine.

Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Tanya.

Road Lodge Cape Town International Airport
Cassie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V

Dit was baie lekker en die mense was baie gasvry en behulpsaam.

Baie lekker gebly. Naby die lughawe. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer

Thank you for staying with us and for the positive feedback.

Road Lodge Cape Town International Airport
Kobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Gemaklike oornag-verblyf.

Jy kry presies waarvoor jy betaal, dis skoon en netjies. Stapafstand van lughawe.

Elmarie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Uitstekend.

Baie dankie. Ek het die tyd by Road Lodge Cape Town International Airport baie geniet. Die personeel was puik en vriendelik.

Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer

Groot plesier. Ons is bly dat u u verblyf geniet het. Ons sien uit om u terug te verwelkom. Lekker dag verder.

Road Lodge Cape Town International Airport
Julian K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian K

Good accommodation at a reasonable price.

Value for money, central to the airport. Staff great.

Renatha G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renatha G

Klein basiese kamer, blink skoon met alles wat jy nodig het, veilig, goeie waarde.

Vriendelike ontvangs en 'n breë glimlag van Amos wat gehelp het met die bagasie, want daar is nie hysers nie.

Coenie P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie P

Ons het lekker gekuier, kamer was bietjie klein maar die diens was uitstekend.

Baie lekker gebly, dankie.

Jeanette F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette F

Aangenaam.

Ja. Dit was aangenaam.

Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer

Thank you for staying with us and for the positive feedback.

Road Lodge Cape Town International Airport
Dries L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries L

Verbly is effektief. Vervoer 'n probleem.

Alles is goed vir oorslaap by die lughawe behalwe vervoer. Al is dit 350 meter van die gebou af, kan mens nie soontoe stap met tasse ens. nie. Vervoer van 1 minuut kos jou R80. Rip off. Kry net 'n gholfkarretjie en julle sal baie meer suksesvol wees.

Elize P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P

Conveniently peace of mind.

Very convenient to almost be in walking distance of the airport, and the peace of mind that the accommodation provides a friendly service to make all this happen.

Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer

Thank you for staying with us and for the positive feedback.

Road Lodge Cape Town International Airport
Friedrich K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich K

Ideal pre-flight stay.

Ideal location for the Cape Town airport. Not so easy to find using Google Maps. Could be better signposted. Room and restaurant are good for pre-flight stays.

Antionette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette V

Gemaklik.

Gemaklik en goed geleë.

Louis C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Baie gerieflik as jy vroeg moet uit vlieg.

Lekker rustig en stil.

Giovanni D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Giovanni D

Good.

Stay was fine. Noisy neighbors and air conditioner.

Mzwandile N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mzwandile N

It was ok.

It's good besides the fact that the room had no bar fridge or microwave. The issue started when we had leftover food that we bought for snacking overnight.

Johannes T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes T

Gerieflik.

Ja, dankie, ons het lekker gebly.

Robbert H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robbert H

Perfect fit for a short stay.

Easy to find, friendly welcome, clean, no nonsense.

Delano P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Delano P

Good location for early flights.

Upon check-in, they did not find my booking, and it took too long after a long flight.

Road Lodge Cape Town International Airport se terugvoer

Good afternoon Mr. Delano

I trust that you are well.

On behalf of the team, please accept my most sincere apology for the inconvenience caused.

I trust that this will not hinder our relationship and we look forward to hosting you in the near future.

Kind regards,
RLCTIA Team

Road Lodge Cape Town International Airport
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Steve N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steve N

Only in emergency.

Dit is 'n Road Lodge. Vriendelikheid by die deur uit in ontvangs. Kamers nie verbind nie maar daarvoor gevra. Geen vrye oplaai aflaai by lughawe en onbelaglik duur indien RL dit vir jou reël. Once off dankie.

Ettienne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne D

Close to the airport if you have to fly early.

Found another person's hair under the cushion on the bed. Still waiting on an invoice they promised they'll send once the system has updated. It is now days later.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johann B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johann B

Dit was die eerste en die laaste keer.

Glad nie, 'n gastehuis bied meer waarde vir geld.

Vanessa V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vanessa V

Lekker gerieflik vir vinnig oor slaap indien nodig.

Sien sterre.

Beverly R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly R

More than we expected. We've already booked for our return journey.

A perfect fit for our needs. Check-in was a bit slow, but that was the internet system hiding our booking. The light meal for supper was awesome. We did not need to venture out of our hotel. The slogan "Basically Brilliant" says it all.

Michael L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Lekker.

Ek het lekker gebly, kussings was net te sag.

Annette S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Fulfilled our expectations.

Very convenient location and competent service.

Louis C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Sal beslis weer van Road Lodge se dienste gebruik maak.

Ons het op 25 Oktober 2023 aangekom by Road Lodge. Tot my verbasing was ons bespreking nie vir 25 Oktober nie, maar vir 26 Oktober. Ek was regtig verbaas dat daar so 'n fout was. Mnr Ndu by ontvangs van Road Lodge het probeer help, maar die lodge was vol bespreek. Ons het Road Lodge verlaat en maar stert tussen die bene lughawe toe gegaan en gaan eet, met die gedagte ons sal maar in ons kar slaap, aangesien ons 06:05 na JHB sal vlieg. Ek het weer deur my e-posse gegaan en besef ek het die fout gemaak en die verkeerde datum bespreek. Ek het Road Lodge gebel en aan Mnr Ndu verduidelik en verskoning gevra vir my fout. Mnr Ndu het voorgestel ek bel LekkeSlaap en probeer reël dat die datum verander word. Ek het LekkeSlaap se nommer geskakel en met Tiaan gepraat en ons fout aan hom verduidelik, Tiaan het met Mnr Ndu by Road Lodge geskakel en die datum verander. Ons is toe terug Road Lodge toe en Mnr Ndu het ons gehelp met 'n kamer waar iemand gekanselleer het. Ons is regtig baie ingenome met Road Lodge se diens en Mnr Ndu en ook die wonderlike diens van Tiaan by LekkeSlaap. Baie dankie aan julle.

Alfred W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred W

Waarde vir geld.

Water lek by stort. Badkamervloer was onder water. Het met checkout by ontvangs aangemeld vir ondersoek.

Sybel S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S

Friendly welcome.

Warm and friendly welcome. Will definitely recommend for an early flight. Room is comfortable with everything needed for an overnight stay.

Anna W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna W

Baie goeie verblyf.

Baie vriendelik en behulpsame personeel. Kamers is baie netjies en skoon. Ontbyt en aandete is baie lekker. Sal beslis aanbeveel.

Tessa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M

Very nice.

Clean, quiet, a perfect area, and a short way to the airport. Good Wi-Fi.

Gawie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Loopafstand van die lughawe.

Beslis op die regte plek geleë.

Silke K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silke K

Perfect one-night stay close to airport for an early morning flight and budget-friendly. The budget meets expectations.

Basic accommodation for basic needs.

Annatjie N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie N

Goeie oornag na 'n laat vlug as jy nie in die nag die onbekende paaie wil aandurf nie.

Alles was skoon en netjies met 'n vriendelike ontvangs.

Rudi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi S

Lekker geslaap na 'n lang vlug. Lekker naby die lughawe vir die volgende vlug.

Die ligging is uitstekend vir 'n reisiger wat wag vir sy volgende vlug. Die kamers is netjies en die personeel is hulpvaardig.

Herman M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M

Tevrede.

Was tevrede, alles was netjies.

Helena V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena V

Fine but quite expensive.

Quite expensive for what they offer. Very few amenities in room e.g. no hair dryer, very few TV channels.

Frederick S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick S

Dit raas te vroeg in die omgewing met die omliggende besighede.

Die werkers by die aanliggende besigheid raas van 05:00 af en is baie hinderlik.

Surina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surina M

Goed, vriendelik.

Mense was vriendelik en verblyf was lekker. Mure is net baie dun en daar's net trappe en geen hulp om jou tasse op te kry tot in jou kamer nie.

Robert P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert P

Excellent and friedly service.

Thank you for your friendly service at reception and restaurant.

Cherildene J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherildene J

Absoluut die beste na 'n lang reis.

Sal enige tyd Road Lodge Cape Town International Airport aanbeveel. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Krige V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krige V

Gerieflike en netjiese verblyf.

Ons het lekker geslaap! Mens het niks meer nodig as jy laat by CPT Int land nie. Vriendelike diens, en hulle ontbyt was heerlik!

Danie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R

Goeie ligging.

Die plek is skoon en die diens is goed. Dit dien sy doel goed as 'n oornag naby die lughawe.

Noma L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Noma L

Peaceful.

Stay was good for the purpose it was booked for.

Prof Marita P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Marita P

Goed.

Die lugversorging in kamer 118 raas vreeslik. Mens kan ook nie die venster oopmaak nie.

Wikus L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus L

Baie lekker.

Baie lekker, sentraal en waarde vir geld.

Lorinda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda S

Gerieflik naby lughawe.

Kamer netjies en alles wat jy nodig het vir oornag voor jou vlug. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Shirley B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley B

Well situated for quick airport access.

Helpful staff as we needed to change rooms.

Johanna N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna N

Comfortable, clean, basic accommodation.

Siya at reception is a gem. His friendly and professional service is a delight and asset to the lodge. Please fix the curtain hooks in room 135.

Thomas W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas W

Disappointed.

Definitely not a 4.5 star. The room we had was small and dark, the window could only open 1 inch and the bedding had a blanket and no duvet. No love or comfort went into this room for that price. Breakfast is additional which is not worth it. Parking is secure although my car was full of bird poop in the morning. The extractor fan in bathroom is non-functional and I could smell my neighbours in the early morning. The mirror is bigger than the TV and no drinking water supply.

Carl O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carl O

Gemaklik vir oor slaap naby die lughawe.

Gemaklik vir oor slaap naby die lughawe. Netjies en skoon en die eetsaal het basiese kosse vir 'n oorslaap voor 'n vlug.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mornette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mornette B

Geskik vir een nag se oorslaap verblyf, is gerieflik by Kaapstad Internasionale Lughawe.

Ontvangs was vriendelik en fluks. Die kamer was netjies en skoon. Die hotel is geskik vir oornag verblyf. Sal nie die aandete aanbeveel nie. Diens was baie stadig en die ete was ongelukkig nie waarde vir geld nie.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alouise R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Alouise R

We had the worst experience.

There was a group of students from KZN staying over and from the time they arrived at 8 pm til 4:30 am when I checked out they made a helluva noise, banging doors, screaming at each other, sleeping at all and I was exhausted at work. Security went to them but they could not be controlled, we couldn't sleep at all and I was exhausted at work the next day after flying home to JHB.

Elzabe V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elzabe V

Swak hotel. Baie beknop en klein.

Klein, beknopte kamers. Badkamer baie swak. Stort lek. Vloere nat as mens op toilet sit. Ontbyt baie swak. Geen borde uitgesit vir kitspap en jogurt nie. Klipharde roeieier.

Derisha R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Derisha R

Not very helpful staff.

Was not a good experience.

Tanja V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanja V

Ongelukkig.

'n Maand voor die tyd geboek en betaal vir 2 kamers langs mekaar saam met my kinders. Kry twee kamers ver uitmekaar uit en gaan vra hul vir kamers langs mekaar, kan nie my kinders so ver laat slaap nie. Daar word gesê vir my hulle is volgeboek, maar ek het 'n maand voor die tyd geboek met bevestiging dat daar 2 kamers beskikbaar was langs mekaar.

Gerhardus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhardus V

Not worth the money.

Not impressed at all. Rooms are extra small with the following challenges: Our room was not cleaned at 15:00 in the afternoon. We had to ask housekeeping to come and assist. The hotel's carpets are dirty. The menu for food and drink is extremely limited.

Jeanette Helena J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette Helena J

Perfekte plek as jy vroeg die volgende dag moet uitvlieg.

Perfekte ligging, naby lughawe, maklik bereikbaar, veilig en gerieflik.

Tracey P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

Netjies en gemaklik.

Ons het aandete geëet, dit was baie lekker. Heerlik geslaap. Ander gaste was net baie raserig.

Laura B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B

Overnight for early morning flight.

My sister and I had an early morning flight to the UK. It was less stressful to be booked at the Lodge, close to the airport with a convenient shuttle service, rather than having to deal with traffic etc. Especially as we were traveling from outside of Cape Town.

Michael W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Friendly staff and clean rooms, with good meals to enjoy.

Conveniently situated close to airport, just that needed stopover in between flights/travel.

Mark P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Oornag gerief.

Gerieflike oornag geriewe om 'n vroeg oggend vlug te vang. Baie vriendelike personeel en behulpsaam.

Marlene K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Netjies, skoon, veilig & gerieflik.

Veilige parkeerplek. Kamers is netjies en skoon en ruik baie lekker. Personeel en sekuriteit vriendelik. Baie gerieflik geleë as jy vroegoggend of laataand by lughawe moet wees. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Nicoleen S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S

Netjiese blyplek met professionele diens baie naby aan Kaapstad Lughawe.

Professionele en baie vriendelike ontvangs. Netjiese kamer, alles wat jy nodig het. Heerlike hoenderslaai in restaurant geniet. Ek sal die Road Lodge enige tyd aanbeveel.

Kelly M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M

Comfortable and convenient for a traveller.

See stars.

Stephan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Netjiese verblyf. Lekker geslaap.

Het oornag gesoek voor ons sou vlieg. Die plek is minder as 5 min weg van die lughawe. Netjies, skoon en veilige parkeerplek. Prys was goed. Kan dit aanbeveel.

Leon K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Slaap oor naby lughawe.

Slegs een nag oorgeslaap aangesien ons vlug baie vroeg was die volgende dag. Die pizzas by die restaurant was heerlik gewees. Ons sal weer hier oorslaap.

Isaac J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac J

Gasvrye personeel. Baie behulpsaam, vinnige diens.

Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kamers baie netjies.

Ansie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie L

Rustig, veilig, naby die lughawe.

Aanbeveel vir persone wat vroeg of laat vlugte het.

Truia L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia L

Gerieflik.

Omdat ons naby lughawe wou bly want ons het 'n vroeg vlug terug gehad was die Road Lodge ideaal geleë, kamers is redelik eenvoudig maar baie gerieflik, ons waardeer die koffie maak geriewe in die kamer. 'n Hysbak sal 'n bonus wees aangesien ons op tweede vloer gebly het en ons goed opgedra het by trappe. Verder geen probleme en ons sal weer daar tuis gaan.

Tracey P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

Rustig en netjies.

Ons het net een aand oorgeslaap, moes 4 uur op lughawe wees. Vriendelike staf. Veral die vroutjie wat ons kelner was.

G V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G V

Gerieflike, netjiese verblyf naby die lughawe.

Sien sterre.

Michelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Was perfek vir oorslaap voor vroeg more vlug, 5min van lughawe.

Hulle het vir ons vervoerdiens ook aangebied, wat betyds was en ons binne 5 min op die lughawe gehad het.

Anru N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anru N

Vriendelike diens, al die mense betrokke by die bespreking en inklok het gehelp met 'n glimlag op die gesig.

Ons het as 'n skoolgroep slaapplek gesoek en Road Lodge het ons met vriendelike diens gehelp. Ons het vreeslik lekker geslaap en gebly, al was dit net vir een aand. Sal vir seker weer Road Lodge gebruik in die toekoms.

Ben V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Bied die basiese benodighede.

Enigste probleem is dat warm water 'n ewigheid vat om by die stort uit te kom.

Linel J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linel J

Dit was baie rustig en gemaklik.

Sal beslis aanbeveel.

Karl A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl A

Baie gerieflik. Ideaal as jy vroegoggend 'n vlug moet haal.

Kamer is klein, maar skoon en netjies. Herinner aan 'n hotelkamer.

Maryke D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke D

Everything one needs for accommodation close to the airport.

Rooms are small, but sufficient and very neat. Safe parking. Staff are friendly and helpful.

Rika B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika B

Skoon en netjies. Veilig gevoel.

Baie klein en basies, maar baie netjies. Ideaal vir een nag oorslaap met reis. Sou gehou het van die beskikbaarheid van 'n haardroër en dalk klein showergel, sjampoe en 'n roompie. Maar was tevrede.

Corline C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corline C

Dit was 'n goeie oornagplek.

Ons het net oornag en dit was veilig, skoon en netjies. Ons vlug het laat in aand geland, en hul kon ons ontvang.

Erica T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica T

Praktiese verblyf naby lughawe.

Ons bespreking was vir 2 aangrensende twee-enkelbedkamers. Daar is slegs 1 dubbelbed en 2 enkelbedeenhede beskikbaar glo, wat verbind is. Dit was nie 'n probleem vir ons darem nie.

Jaco H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco H

Die ligging was die enigste rede waarom ons daar gebly het.

Vir die prys sou ek verwag het dat ontbyt ingesluit was. Die ontbyt egter was duur vir dit wat jy kry. Nogmals 'n aangename ervaring.

Lorinda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda S

Baie gerieflik.

Ligging perfek vir vroeë vlug.

Chris D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris D

Okay.

Lift would be great. Housekeeping shouldn't enter rooms without knocking - seems like they don't have a room occupancy schedule.

Yvonne P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne P

I spend a lot on requesting transport to tour.

Breakfast was not nice.

Susan L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L

Ideal vir oorslaap vir 'n laat vlug.

Baie naby die lughawe as jy 'n laat vlug het. Maklik bekombaar. Ideaal vir oorslaap.

Adéle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle V

Gerieflike verblyf.

Gerieflik vir oornagreisigers en loopafstand van die lughawe, met sekuriteit om veiligheid te verseker.

Lorinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda S

Al negatiewe kommentaar, is dit was baie noisy.

Almal wat daar oornag het, is meestal op 'n vroeg vlug die volgende oggend of land van 'n lang vlug en wil rus. Die mense behoort meer bedagsaam te wees. So ja dit is maar noisy en jy sukkel om te slaap.

Sanri P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sanri P

Dis bitter klein en die gehalte van beddegoed is swak.

Sien sterre.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andre P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre P

Ongemaklik en teleurgesteld.

Glad nie aangenaam. Self na 'n stort voel mens nog vuil. Het nie eers droeë handoeke gehaad om mee af te droog nie.

Thomas S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S

Very conveniently situated.

We experienced staff that was friendly and helpful.

Hugo R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R

Netjies en skoon.

Vriendelike en behulpsame personeel. Skoon en baie netjies.

Anchen R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen R

Maklik en veilig.

Uitstekende ligging vir reisigers.

Matthys V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys V

Goeie waarde vir geld. As jy net slaapplek soek, honderdpersent!

Veilige oornagplek naby lughawe. Maklik om te stap vanaf lughawe.

Renier V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Uitstekende nagrus.

Fantastiese diens en vriendelike personeel. Baie lekker ontbyt en koffie. Slaapplek baie gerieflik. Sal vir seker weer daar oornag!

Jennifer M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer M

The location suited our reason to visit (family wedding).

I have to advise that I thought I'd booked the Road Lodge N1City. The receptionist was most understaning and quick to assist in changing our booking from Airport to N1 City Lodge, for which we were very very grateful. This was an oversight on my part.

Mariette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette S

Oorgebly a.g.v. lockdown reistye om vroeë vlug te neem.

Kamer was ontsmet en skoon. Baie basies maar voldoende en baie naby aan die lughawe. Ons kamer was op die grondvloer, en naby die ontvangs en vending machine. Alhoewel daar nie baie mense was nie was dit baie rumoerig en het gesukkel om te slaap. Was op tyd wakker gebel. Sal weer daar oorbly as baie voreg moet reis (ons woon so 3 ure vanaf die lughawe).

Bernelee F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernelee F

My stay was very relaxing.

I enjoyed staying at Road Lodge.

Jaco M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Vinnge vriendelike diens. Pesoneel baie hulpvaardig.

Die kamers is netjies maar die matte is onprakties. Vol vlekke en merke. Dit gee ’n gevoel van vuil. Die teels sal baie skoner en meer higiënies moet wees. Anders as dit, is dit heel leefbaar.

Fanie K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie K

Uit 'n sakereis oogpunt die aangewese en gerieflike blyplek.

Baie gerieflik naby lughawe en geen frille verblyf. Uitstekend vir sakereise.

Moira I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Moira I

Comfortable

The room was clean. Bed was comfortable. Served the purpose of our stay.

Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaapstad Internasionale Lughawe, Langs BP Diens- en Vulstasie, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed6e841991f46cc677fd3d3daa7d4e2696b2f9aa616b3c3d3a626932fff3ccf7dcc514b02c08734191445a2e206bf984a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Cape Town International Airport Adjoining BP Service & Filling Station 7475 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.969848265127 18.591935634613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang