Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Cape Town International Airport

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Shelly V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Convenient for travelling, staff friendly. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Cape Town International Airport
Road Lodge Cape Town International Airport
Good afternoon I trust that you are well. Thank you for the positive feedback and rating. Kind regards, Road Lodge CTIA

Elmarie S
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam. Absoluut dankie vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
1 nag
5.0
Jul 2024

Lekker gerus. Lekker ge eet. Die ontvangs was hartelik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Klein, maar genoeg vir ons. Baie lekker verblyf en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Cape Town International Airport
Road Lodge Cape Town International Airport
Baie dankie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Tanya S
1 nag
5.0
Jun 2024

Oornag voor 'n vlug. Rustige, baie netjiese hotel. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles wat mens nodig het. Daar is 'n restaurant met 'n lisensie asook 'n vending machine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Cape Town International Airport
Road Lodge Cape Town International Airport
Baie dankie vir die terugvoering, Tanya.

Cassie V
1 nag
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker en die mense was baie gasvry en behulpsaam. Baie lekker gebly. Naby die lughawe. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Cape Town International Airport
Road Lodge Cape Town International Airport
Thank you for staying with us and for the positive feedback.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklike oornag-verblyf. Jy kry presies waarvoor jy betaal, dis skoon en netjies. Stapafstand van lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie dankie. Ek het die tyd by Road Lodge Cape Town International Airport baie geniet. Die personeel was puik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Cape Town International Airport
Road Lodge Cape Town International Airport
Groot plesier. Ons is bly dat u u verblyf geniet het. Ons sien uit om u terug te verwelkom. Lekker dag verder.

Julian K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Good accommodation at a reasonable price. Value for money, central to the airport. Staff great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renatha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Klein basiese kamer, blink skoon met alles wat jy nodig het, veilig, goeie waarde. Vriendelike ontvangs en 'n breë glimlag van Amos wat gehelp het met die bagasie, want daar is nie hysers nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaapstad Internasionale Lughawe, Langs BP Diens- en Vulstasie, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed6e841991f46cc677fd3d3daa7d4e2696b2f9aa616b3c3d3a626932fff3ccf7dcc514b02c08734191445a2e206bf984a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Cape Town International Airport Adjoining BP Service & Filling Station 7475 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.969848265127 18.591935634613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang