Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Cape Town International Airport

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaapstad Internasionale Lughawe, Langs BP Diens- en Vulstasie, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
  • Vanaf R935 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge Cape Town International Airport is ideaal geleë vir diegene wat op soek is na gerieflike en gemaklike verblyf naby dié besige lughawe en die lewendige Moederstad, wat bekend is vir sy berge, die Wynlande, strande en vele meer.

Die hotel bied 90 kamers met lugversorging, dubbel- of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte. 'n Enkel-sofabed is in party kamers vir 'n kind beskikbaar. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is geskik vir gaste met fisiese gestremdhede.

Die hotel bied veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt. Daar is ook 'n snoepmasjien met peuselhappies en koeldranke in die hotel. Die hotel het, net soos die res van die groep se eiendomme, waterbesparingstoestelle wat gaste help om ná die droogte van 2018 water te bespaar.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Lynne K
Gesin met klein kinders
5.0
Hartlike ontvangs by Road Lodge. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam al was dit 23:00 in die aand. Kamers was skoon en netjies.
Sep 2024
Saretha F
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik. Net wat ons nodig gehad het. Sien sterre.
Sep 2024
Wynand G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Die verblyf was baie lekker. Die personeel is vriendelik, professioneel en baie behulpsaam.
Sep 2024
Dirk C
Besigheidsreis
5.0
Goed. Ek het nie die keer lekker gebly nie. Was te naby aan die ontvangs en langs die trappe. Heel nag was daar 'n geraas en kinders wat op die trappe...
Sien meer
Sep 2024
Shelly V
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient for travelling, staff friendly. Comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kaapstad Internasionale Lughawe, Langs BP Diens- en Vulstasie, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
  • Gaste dink Road Lodge Cape Town International Airport het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaapstad Internasionale Lughawe, Langs BP Diens- en Vulstasie, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed6e841991f46cc677fd3d3daa7d4e2696b2f9aa616b3c3d3a626932fff3ccf7dcc514b02c08734191445a2e206bf984a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 Cape Town International Airport Adjoining BP Service & Filling Station 7475 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.969848265127 18.591935634613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang