Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Carnival City

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir Road Lodge Carnival City
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Philile M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philile M

Lovely.

The stay was lovely, very close to our events venue. I would recommend access to reception by having a phone or some way of communication.

Zemihla M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zemihla M

Thank you for the lovely stay.

The stay was good, and I would recommend it to someone else. The housekeepers do their work in a good way.

Innocentia Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocentia Z

A pleasant stay.

It is always a pleasure staying at the Lodge. I am very pleased. Thank you.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Innocentia

Thank you for the kind review regarding your recent stay with us; it is greatly appreciated! We look forward to being of service to you again in the future.


Kind regards
Kelvin - General Manager

Road Lodge Carnival City
Khanyisane F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisane F

Very close to Carnival City, no shower gel or shampoo.

If you're at Carnival City for a concert, it's the best option for accommodation. It's 5 minutes away from the arena, so I loved the convenience. Very kind and accommodating staff.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Khanyisane, thank you for taking the time to review your stay with us. We sincerely appreciate your positive feedback and look forward to seeing you again in the future. Kind regards, Kelvin, General Manager.

Road Lodge Carnival City
Huibrie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Huibrie D

Dis 'n great plek vir 'n vinnige wegbreek, of 'n halfpadstop iewers heen.

Ja! Dis 'n great plek vir 'n vinnige wegbreek, of 'n halfpadstop iewers heen. Kamers is silwerskoon en diens by ontvangs is vriendelik en professioneel. Ons gaan keer op keer terug! Dankie, ons maak beslis weer 'n stop daar!

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Beste Huibrie, dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf by ons te hersien. Ons waardeer u positiewe terugvoer rakende ons diens en netheid opreg. U volgehoue ondersteuning word baie waardeer en ons sien daarna uit om u in die toekoms weer te sien! Vriendelike groete, Kelvin, Hoofbestuurder.

Road Lodge Carnival City
Galeboi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Galeboi S

Lovely.

Enjoyed it, the room exactly fitted my purpose for the visit.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Galeboi, thank you for taking the time to review our hotel. We sincerely appreciate your positive feedback and look forward to seeing you again in the future! Kind regards, Kelvin, General Manager.

Road Lodge Carnival City
Gerhard B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B

Noisy.

Noisy, staff and other customers were loud during late night hours.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Mr. Boshoff,

Thank you for your valued feedback regarding your recent stay with us. I sincerely apologise for the noise caused by staff and guests. This is certainly not the standard that one should expect at any of our hotels and I have addressed this with all relevant staff members, to ensure that this does not reoccur.

Thanks for your continued support of our hotels and we hope to be of service to you again in future.

Kind regards,
Kelvin

Road Lodge Carnival City
Yvonne D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Very nice.

Great value for money.

Belinda L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L

Gerieflik en netjies.

Ons het nie baie tyd in die kamer spandeer nie, maar dit was perfek vir die geleentheid, en kon stap na die casino.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Goeie dag Belinda

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf by ons te hersien. Ons waardeer u positiewe reaksie en hoop om u in die toekoms weer van diens te wees.

Vriendelike groete
Kelvin

Road Lodge Carnival City
Renier H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier H

Waarde vir geld, baie goed geleë.

Dit is weg van die stads lawaai, net die hoofweg langs die kant, maar ek hoor nie die verkeer nie.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Renier

Thanks for taking the time to review our hotel. I am glad to see that you had a restful and quiet stay and we hope to welcome you back again soon!

Kind regards
Kelvin

Road Lodge Carnival City
Thandazile N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thandazile N

Beautiful and clean establishment.

The establishment is simple, nice and clean. The place is perfect for short term stay because the hotel does not have an elevator, so if you have big bags for long term it would be such an exercise. The staff is welcoming and friendly.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Thandazile, Thanks for taking the time to review our hotel. We appreciate your positive feedback and hope to see you again in the future. Kind regards, Kelvin

Road Lodge Carnival City
Sonet K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonet K

Vinnige kuier.

Kamers is klein. Badkamer is oop. Wat jy op die foto's sien is so groot soos wat dit is. As jy net slaapplek soek, is dit okay.

Daleen G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G

Netjies, skoon en die verwelkoming was wonderlik.

Sien sterre.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Daleen,
Thank you for taking the time to review our hotel. We sincerely appreciate your positive feedback and look forward to seeing you again in future!
Kind regards,
Kelvin,
General Manager

Road Lodge Carnival City
Elizabeth S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

Room was clean and we had a pleasant stay.

The check in was a bit delayed but most probably due to the Smokie live show and we were told "there is a queue".

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Elizabeth, thanks for taking the time to review our hotel. We appreciate your positive feedback and hope to see you again in future. Kind regards, Kelvin

Road Lodge Carnival City
Kamogelo M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamogelo M

Quiet, simple and peaceful.

Staff were kind. Check in and check out was easy, breakfast was simple but well prepared, guests mind their own business.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Kamogelo, thank you for taking the time to review our hotel. We sincerely appreciate your positive feedback and look forward to seeing you again in the future. Kind regards, Kelvin, General Manager.

Road Lodge Carnival City
Louis G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis G

Goeie diens en goeie akkommodasie vir die kort kennisgewing, sal die diens weer gebruik indien ek dit weer nodig het.

Wou net geweet het of ontbyt dalk ook ingesluit was? Want ek sien op Road Lodge se webblad op Google Maps by ander agente waardeur mens akkommodasie kan boek dat ontbyt ingesluit word vir omtrent dieselfde prys as wat ek betaal het, het vir Road Lodge se staf wat aan diens was gevra, maar hulle het nooit teruggekom na my toe nie.

Jacqueline W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline W

Ideaal vir oornag.

Gerieflik en naby als vir vinnige oornag. Kamer se lugversorging was buitewerking. Verder geen klagtes. Sal weer gebruik maak.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Beste Jacqueline, Dankie dat jy die tyd geneem het om ons hotel te beoordeel. Aanvaar asseblief ons verskoning vir die instandhoudingskwessie wat met die lugversorging ondervind word en ons waardeer dat u dit onder ons aandag bring. Ons waardeer jou positiewe terugvoer opreg en sien uit daarna om jou in die toekoms weer te sien! Vriendelike groete, Kelvin, Hoofbestuurder

Road Lodge Carnival City
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Myndert J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Myndert J

Baie vriendelik en behulpsaam.

Geen probleme ondervind met aankoms. Kamers klein maar netjies. Restaurante en inkopiesentrum baie nabygeleë. 30 min vanaf middestad asook baie naby aan lughawe. Die casino en restaurante is loopafstand op dieselfde perseel. Die ligging is baie sentraal aan heelwat toeriste besienswaardighede.

Loura S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loura S

Good enough for a night

See stars.

Daniel O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel O

Dit was "ok".

Dit was maar 'n onder gemiddeld besoek. Die kamers is baie klein, stort is klein, televisie was klein soos 'n rekenaarskerm, bed was 'n driekwart beslis nie dubbel nie maar dit was "ok". Het al baie beter en ook slegter beleef. Was glad nie ingelig oor ontbyt en hoe dit werk nie so ek het maar in kamer iets geëet en toe ek onder kom was daar ontbyt.

Van Der Merwe A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Der Merwe A

Lekker

Was hulpvaardig en vriendelik.

Elmarie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Baie lekker.

Die atmosfeer was aangenaam.

Chane E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chane E

Onvriendelike staff.

Geen opsie gegee om ontbyt te bestel nie. Geen snoepwinkel soos geadverteer nie.

Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 184 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsburgstraat, Carnival City-kompleks, langs die N17, Brakpan, Johannesburg, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1245862538e165b7a1534488e01f55981c6f4c5a16bc454e83c3f63aa463106dd3898f7f874cdfbd36cc1382d0075d8754d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Elsburg Road Carnival City Complex, off N17 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.255700711957 28.317262424554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang