Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Centurion

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Road Lodge Centurion
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Natasha B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Road Lodge Centurion was lekker man, lekker.

Was perfekte verblyf.

Caro B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro B

Alles in een.

Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons gaan beslis weer by Road Lodge Centurion oorbly.

Magda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Verrassend skoon, netjies en aangename proffesionele personeel. Ons het heerlik gebly.

Van die netjiese ontvangsarea, ontbytarea en swembad tot die mooi en skoon slaapkamers het alles my verwagting oortref. Ek het voorheen by dieselfde groep se lodges oorgebly, maar hierdie een span die kroon. Die personeel is professioneel en vriendelik. 10/10.

Annelien V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien V

Gerieflik en sentraal.

Altyd 'n gerieflike plek om te oornag en sentraal geleë.

Elmien T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T

Skoon, netjies en goeie ligging.

Personeel wat nagdiens werk maak verskriklik baie geraas. As jou kamer op grondvloer is, is dit baie steurend. En die maaltye wat bedien word is nie die prys werd nie. Baie swak gehalte en vat verskriklik lank om bedien te word.

Fran H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fran H

Nice except hard bed.

Beds are hard. Milk was curdled in the room. Great staff.

Road Lodge Centurion se terugvoer

Good day,
Thank you for your valued feedback.

Road Lodge Centurion
Tertia O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia O

Maklik bereikbaar en vriendelike personeel.

Die beskikbaarheid van 'n klein kroegyskassie sou waardeer word. Dit was warm en hierdie was nie beskikbaar nie.

Freddie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie P

Baie gemaklik.

Het baie lekker gebly. Kan dit regtig aanbeveel vir kort verblyf.

Attie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V

Netjies en skoon, restaurant swak.

Wag 2 en 'n half uur vir kos nadat gesê is nog net 7 min, terwyl mense wat na ons gekom het, reeds klaar hul kos gekry het. Loop toe maar kamer toe en ontvang kos later koud in kamer.

Road Lodge Centurion se terugvoer

Good day, thank you for your valued feedback. We are looking into the matter and give you our assurance that this will be rectified.

Road Lodge Centurion
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pumeza N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pumeza N

It was great.

I have a great stay at Road lodge. Their staff are friendly and willing to assist in any way. Their rooms are clean.

Melinda L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda L

Lekker geslaap!

Ek het 2 kamers geboek met 'n tussendeur maar die kamers wat ons gekry was op verskillende vloere. Die lugvergsorger het nie gewerk nie, so ek het bietjie koud gekry die aand. Ek was onder die indruk dat ontbyt ingesluit was maar ons moes ekstra betaal het daarvoor.

Mariët V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariët V

Perfekte oornag verblyf.

Ontvangsdames was baie vriendelik en het ekstra moeite gedoen met kamerdiens.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louw V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louw V

Sal vir vriende aanbeveel.

Ons het net daar geslaap, enigste ongerief was mense wat 03:00 in die oggend in parkeerarea lawaai het en nie stilgemaak geword het nie.

Louise M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Louise M

Tekort aan baie basiese geriewe.

Geen ys beskikbaar nie, ysmasjien gebreek en in 4 dae nie herstel nie. Geen seep, sjampoe, handeroom in kamer nie. Net baie klein stukkie seep op eerste dag en nie weer vervang in volgende drie dae nie. Baie min keuse van etes indien mens verkies om in te eet. Geen haardroërs in kamers nie.

Leon J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon J

Baie baie lekker.

Aangenaam, veilig en sentraal geleë vir sakemanne.

Ockert V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V

The reception, room and facilities were nice.

I will use the hotel again.

Road Lodge Centurion se terugvoer

Thank you for your valued feedback. We look forward to your next visit with us.

Regards
Mariska

Road Lodge Centurion
Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Goeie ligging en diens.

Naby snelweg en restaurante. Kamer skoon en vriendelike diens.

Road Lodge Centurion se terugvoer

Thank you for your valued feedback. We look forward to your next visit with us.

Regards
Mariska

Road Lodge Centurion
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 236 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc8e4d43ec1393d1366ae44dc86d4c7589d9c9021f5e5e6944b0a3ab1fd0ca27bebfbd423b370ed03772a47e83c015b5e2ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Corner Akkerboom & Blackberry Roads Centurion Gate 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.86558 28.189346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang