Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge East London

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Thandokazi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Spectacular. I enjoyed my stay there, it was peaceful, the staff are friendly and wow, the rooms are spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilhaam K
1 nag
5.0
Des 2023

It was lovely. It was cozy and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
Kort verblyf
4.4
Nov 2023

Good. Value for money! It was okay. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2023

Waarde vir geld vir 'n vinnige oornag. Personeel was baie gaaf. Ons kamer was netjies en gemaklik. Ons voertuig was veilig. Die Road Lodge was naby geleë aan die skool waar ons moes wees. Sal definitief weer daar bly as ons in die area moet wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shannon K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Net reg. Was bekostigbaar en heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mrt 2024

As ek dieselfde kan kry as by Road Lodge in Kaapstad, sal ek tevrede wees. Baie dankie aan Road Lodge. Ek het gedurende die reis van Kaapstad na Oos London in albei logdes oorgebly, maar as ek Kaapstad teen Oos London kan vergelyk, het ek 'n paar probleme met Oos London. 1. Die linne en beddegoed was glad nie op standaard nie. Byvoorbeeld, ons duvet was twee lakens met 'n verweerde wolkombersie tussenin, m.a.w., nie 'n duvet nie. Dit was ongemaklik en dit het my afgesit. 2. Die lugversorger was foutief. Hulle het wel die onderhoudspersoon gestuur, maar 'n rukkie daarna het die lugversorger weer foutief begin werk. Die personeel was ook glad nie so verwelkomend soos in die Kaap nie. Ek het hulle koud en onpersoonlik gevind in vergelyking met Kaapstad se personeel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Keitumetse S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Lovely. Lovely, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Ons het oornag oppad na ons volgende bestemming. Ontvangspersoneel was nie baie vriendelik nie. Hulle was ook nie behulpsaam nie. Dit is in kontras met wat ons ondervind het by Road Lodge East London. Die rugbyfinale was aan, en na drie versoeke is die klank op die TV-stel in die kamer reggestel. Ek het gevra vir 'n houer met ys in die kamer aangesien daar nie 'n yskas is nie, en is meegedeel om self ys te gaan haal by die ysmasjien. Ons het nie 'n houer gehad nie en dit dus gelos. Oor die algemeen nie 'n goeie ondervinding daar gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landie U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Good overnight stay. Perfect for an overnight stay. Rooms are clean with everything that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solethu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Clean, private room in a conveniently central location. Fairly direct path from the airport and bus stations, and very close to a popular shopping mall. The room was clean, well-prepared, and privacy was maintained throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 158 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Cheltenham-weg en Unionlaan, Selbourne, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2934511156df34bc17d03b81ceed174d962746998ed5871c3f977cfe527cee9a47d2b60b1011751892d74dcfe668908707?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Corner Cheltenham Road and Union Avenue Selbourne 5217 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.990587084954 27.892907079762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang