Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Johannesburg Airport

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 39 resensies vir Road Lodge Johannesburg Airport
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
John J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Ons het lekker gebly. Dankie.

Sien sterre.

Flip D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip D

Baie aangenaam.

Alles was in orde, dankie!

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Goeie more
Baie dankie dat julle Road Lodge Airport gekies het vir julle verblyf in Johannesburg. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom by ons hotel.
Vriendelike groete
Jani & die Road Lodge span

Road Lodge Johannesburg Airport
Lindie O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie O

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese kamer.

Baie mooi skoon en netjies!

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Lindie,

Dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Hoop om julle gou weer terug te sien.
Groete
Jani en die Road Lodge span

Road Lodge Johannesburg Airport
Louret V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V

Oornag na lang vlug.

Kamer groot genoeg vir 2 volwassenes, een 6-jarige en een 1-jarige. Ons moes net op die ou end ons eie kampeerkot voorsien. Gelukkig een byderhand gehad. Ons ander seun het op die sleeper coach geslaap.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Louret,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het wel 'n kampeer kot beskikbaar, volgende keer kan julle graag vir ontvangs vra sou julle nie een met julle hê nie. Vriendelike groete en hoop om julle gou weer terug te sien.

Road Lodge Johannesburg Airport
Lydia S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S

Ek beveel die Road Lodge Johannesburg Airport aan enige iemand.

Heerlik gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Eric was die beste, hy het uit sy pad gegaan om my rit na die hotel so aangenaam moontlik te maak.

Pride N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pride N

Amazing.

Affordable accommodation. Great food. Majority of the staff were welcoming and kind.

Johan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Tevered.

Was tevrede met die kamer.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
David D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David D

Small but adequate.

It was adequate for what we needed. The toilet was leaking.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Dear David,
Thank you for your feedback, we hope you enjoyed your stay with us. Thank you for bringing the leaking toilet to our attention. We have reported it to our maintenance team.
We hope to see you back soon.

Road Lodge Johannesburg Airport
Lizelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle S

Sal eerder ander verblyf soek as om weer 'n Road Lodge te besoek.

Daar was geen warm water die aand of die volgende oggend beskikbaar om te stort nie.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Lizelle S

Ek is jammer om te verneem dat daar geen warm water was nie. Aangesien ons geen ander klagtes gehad het die dag nie, werk die hele hotel van een warm water punt af. Ons span sal wel die saak ondersoek. Ons hoop regtig dat jy in die toekoms weer van ons dienste gebruik sal maak.
Groete

Road Lodge Johannesburg Airport
Johannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Waarde vir geld.

Bekostigbaar. Gerieflik naby OR Tambo-lughawe. 'n Paar gloeilampe het nie gewerk nie, maar ons het net een aand gebly, so dit het nie veel gepla nie.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Johannes

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons het dadelik aandag aan die gloeilampe gegee.

Vriendelike Groete

Jani

Road Lodge Johannesburg Airport
Mcayla S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcayla S

Netjies.

Sal beslis weer hier slaap, skoon en netjies.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Mcayla S

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete

Road Lodge Johannesburg Airport
Leon P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Skoon en netjies, en vriendlike mense en baie lekker ontbyt.

Dit het my doeleindes bereik vir die paar dae wat ek daar gebly het.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Hi Leon

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly as jy die verblyf by ons geniet het. Hoop om jul gou weer terug te verwelkom.

Groete

Road Lodge Johannesburg Airport
Gawie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Beste plek om te bly naby lughawe.

Beste en goedkoopste plek om te bly naby lughawe. Ons was 5 km van OR Tambo Lughawe gewees. Die Road Lodge het 'n shuttle vir ons gereël teen R100 per persoon. Goeie en vriendelike diens gekry.

Gawie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Beste diens.

Ons het hier oornag en hulle het ons bygestaan om 'n shuttle vir ons te reël om die volgende oggend te kon vlieg.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Gawie, ons is dankbaar om te hoor dat u die verblyf by ons geniet het en dat ons kon help met die vervoer na die lughawe. Hoop om u gou weer terug te sien.

Groete

Road Lodge Johannesburg Airport
Abraham (abri) V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham (abri) V

Great value, friendly service.

Located close to the airport, though a few kilometers away, so you'd need transport. Great value, very clean, friendly service.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Dear Abraham
Thanks so much for choosing Road Lodge Airport for your stay in Johannesburg. We appreciate your feedback and glad to learn you enjoyed your stay with us.
We are looking forward to having you back soon.
Kind Regards
Jani & The Road Lodge Airport Team

Road Lodge Johannesburg Airport
Kulinyane R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kulinyane R

Very good.

I enjoyed my stay, it met my expectations.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Dear Kulinyane R

Thank you for staying at Road Lodge Airport. We are happy to learn that we have met you expectation and sincerely hope to welcome you back soon to one of our properties.
Kind Regards
Jani

Road Lodge Johannesburg Airport
Mark L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark L

Clean, comfortable, welcoming staff for two very late night weary travellers.

Even though we arrived in the very early morning hours, the duty was welcoming and anticipating our arrival. Breakfast was plentiful and satisfactory.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Dear Mark,

Thank you for the positive feedback and we are very pleased that you enjoyed your stay with us.
We are looking forward to welcoming you back soon to one of our properties.

Kind Regards,
The Road Lodge Airport Team

Road Lodge Johannesburg Airport
Pieter K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Waarde vir geld.

Vriendelike personeel.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Hi Pieter
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly as u die verblyf by ons geniet het.
Ons hoop ons u gou weer terug te verwelkom by ons hotel.
Vriendelike Groete
Jani

Road Lodge Johannesburg Airport
Elize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Ons kan nie kla nie - net nie mal oor die kombers op die bed nie.

Die beddegoed lyk baie oud.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Elize

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om jou meetedeel dat ons in die proses is om al ons beddegoed te vervang.

Hoop om julle gou weer terug te sien by een van ons hotelle.

Groete

Road Lodge Johannesburg Airport
Doeke T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T

Baie netjies en gerieflik, naby OR Tambo.

Die hotel is naby die snelweg maar buite die verkeer. Dit is veilig, netjies en gerieflik naby die lughawe.

Francois S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Netjiese oornagakkommodasie binne maklike bereik vanaf OR Tambo-lughawe.

Baie netjies en gerieflik as 'n oornagfasiliteit naby OR Tambo-lughawe.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Francois S

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy die verblyf by ons geniet het, en intussen al weer terug was. Hoop om jou gou weer terug te sien.

Groete
Jani

Road Lodge Johannesburg Airport
Thapelo S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thapelo S

Good but the only thing is day rest that was so expensive.

Good but day rest was so expensive.

Rene N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene N

Stink!

Kamer stink na rook maar ons het agtergekom dat dit by die ventilasie in kom.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Robert K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert K

Klein twin kamer, goed vir een nag.

Ons het net ses uur in hierdie hotel gebly.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jordache P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jordache P

Terrible.

This is the worst Road Lodge I have stayed at. The room is small. There was no duvet. The furniture is old. The bathroom is old. It felt like a backpackers.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Dear Jordache P

My sincere apologies that we did not live up to your expectations. I can see you stayed before in some of Town Lodges and Road Lodge Sandton which previously also was a Town Lodge that have been rebranded. Unfortunately, Road Lodges are a budget hotel brand and are smaller than the Town Lodges. We are in the process of changing all Road Lodge linen to duvets and hopefully soon Road Lodge Airport will also have duvets.

Road Lodge Johannesburg Airport
Mariana M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M

Dit was awesome.

Dit is perfect.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Mariana M
Ons is baie bly as jy die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete, Jani en die Road Lodge Airport span

Road Lodge Johannesburg Airport
Ronell L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L

Heerlike, rustige oornag wat skoon en netjies is. Vriendelike ontvangs.

Veilig gevoel en ook veilige parkering.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Ronell

Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het en dat jy ons aanbeveel. Ons sien uit daarna om julle gou weer by een van ons hotelle te ontvang. Groete Jani en die Road Lodge Airport span.

Road Lodge Johannesburg Airport
Lu-ann H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-ann H

Sal weer besoek.

Het een nag oornag en sal beslis weer dankie.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Lu-ann, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit om jou gou weer terug te hê. Vriendelike Groete

Road Lodge Johannesburg Airport
Christoph K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christoph K

Wonderful.

The only thing that I didn't understand is why the "hand rub" sachet placed on the bed with the towers was opened? Was it used? Where they trying to make it easier to use? I didn't use it because of that. I also couldn't get the TV on but that wasn't a big deal as the WiFi was great. Overall, good place to stay.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Dear Sharon,

Thank you for your feedback on your recent stay at Road Lodge Airport. My sincere apologies for the inconvenience of the television not working and the opened sachet of sanitizer, it was an oversight from our side. We are glad you were happy with the rest of the stay and are looking forward to having you again.

Road Lodge Johannesburg Airport
Msj V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Msj V

Shower is not private.

Shower was a big problem. I had to manoeuvre and hang towels to make it private. Was a big embarrassment. When I asked for other room staff said all the rooms look like this. How can you not have private showers, any one in room can see you in the shower.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Dear Msj
Thank you for your feedback.
Yes, unfortunately, all the showers in the rooms have clear glass. We will look into changing the design for future renovations.
We do hope to welcome you back in the near future to one of our properties.

Road Lodge Johannesburg Airport
Mcayla S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mcayla S

Skoon, netjies.

Vriendelike diens, netjiese kamers.

Neil T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Neil T

Smelly room.

The room did not smell clean. The toilet seat was broken and the area was rough with no suitable restaurants.

Rochelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle P

Goeie en vriendelike diens en geskikte oornagverblyf.

Kamers skoon en netjies.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe, Rochelle, baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dat julle by ons gebly het. Hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Groete, Jani.

Road Lodge Johannesburg Airport
Werner S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S

Fantasties.

Vriendelike personeel en behulpsaam.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Ilani
Baie dankie dat julle gekies het om by Road Lodge Airport te bly en dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer by ons te sien.
Groete Jani en die Road Lodge Airport span

Road Lodge Johannesburg Airport
Lolie O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lolie O

Baie lekker gewees.

Geen probleme nie.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe, Lolie, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dat julle by ons gebly het. Hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Groete, Jani.

Road Lodge Johannesburg Airport
Marelise H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise H

Dit was baie aangenaam gewees.

Die kamer was netjies en skoon gewees. Ons het baie lekker gebly.

Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer

Liewe Marelise

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dat julle by ons gebly het.

Hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.

Groete

Jani

Road Lodge Johannesburg Airport
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruinstraat, Langs Herman-weg Harmelia Uitbreiding 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2676721a454ff71a2ede030f803b81e5454caaf600192e4663ddb3f695d15b8c6b08d754286d9393211a4e2a708ae10f4d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Kruin Street off Herman Road Harmelia Ext 2 1613 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1418253 28.191484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang