Road Lodge Johannesburg Airport
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
John J - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Dankie.
Flip D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Goeie more
Baie dankie dat julle Road Lodge Airport gekies het vir julle verblyf in Johannesburg. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom by ons hotel.
Vriendelike groete
Jani & die Road Lodge span
Lindie O - Feb 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n skoon en netjiese kamer.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Lindie,
Dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Hoop om julle gou weer terug te sien.
Groete
Jani en die Road Lodge span
Louret V - Jan 2024
Algehele gradering
Oornag na lang vlug.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Louret,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het wel 'n kampeer kot beskikbaar, volgende keer kan julle graag vir ontvangs vra sou julle nie een met julle hê nie. Vriendelike groete en hoop om julle gou weer terug te sien.
Lydia S - Sep 2024
Algehele gradering
Ek beveel die Road Lodge Johannesburg Airport aan enige iemand.
Pride N - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing.
Johan D - Mei 2024
Algehele gradering
Tevered.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
David D - Jan 2024
Algehele gradering
Small but adequate.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Dear David,
Thank you for your feedback, we hope you enjoyed your stay with us. Thank you for bringing the leaking toilet to our attention. We have reported it to our maintenance team.
We hope to see you back soon.
Lizelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Sal eerder ander verblyf soek as om weer 'n Road Lodge te besoek.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Lizelle S
Ek is jammer om te verneem dat daar geen warm water was nie. Aangesien ons geen ander klagtes gehad het die dag nie, werk die hele hotel van een warm water punt af. Ons span sal wel die saak ondersoek. Ons hoop regtig dat jy in die toekoms weer van ons dienste gebruik sal maak.
Groete
Johannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Johannes
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons het dadelik aandag aan die gloeilampe gegee.
Vriendelike Groete
Jani
Mcayla S - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Mcayla S
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Leon P - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies, en vriendlike mense en baie lekker ontbyt.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Hi Leon
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly as jy die verblyf by ons geniet het. Hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Groete
Gawie V - Apr 2023
Algehele gradering
Beste plek om te bly naby lughawe.
Gawie V - Apr 2023
Algehele gradering
Beste diens.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Gawie, ons is dankbaar om te hoor dat u die verblyf by ons geniet het en dat ons kon help met die vervoer na die lughawe. Hoop om u gou weer terug te sien.
Groete
Abraham (abri) V - Okt 2023
Algehele gradering
Great value, friendly service.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Dear Abraham
Thanks so much for choosing Road Lodge Airport for your stay in Johannesburg. We appreciate your feedback and glad to learn you enjoyed your stay with us.
We are looking forward to having you back soon.
Kind Regards
Jani & The Road Lodge Airport Team
Kulinyane R - Okt 2023
Algehele gradering
Very good.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Dear Kulinyane R
Thank you for staying at Road Lodge Airport. We are happy to learn that we have met you expectation and sincerely hope to welcome you back soon to one of our properties.
Kind Regards
Jani
Mark L - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable, welcoming staff for two very late night weary travellers.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Dear Mark,
Thank you for the positive feedback and we are very pleased that you enjoyed your stay with us.
We are looking forward to welcoming you back soon to one of our properties.
Kind Regards,
The Road Lodge Airport Team
Pieter K - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Hi Pieter
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly as u die verblyf by ons geniet het.
Ons hoop ons u gou weer terug te verwelkom by ons hotel.
Vriendelike Groete
Jani
Elize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons kan nie kla nie - net nie mal oor die kombers op die bed nie.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Elize
Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om jou meetedeel dat ons in die proses is om al ons beddegoed te vervang.
Hoop om julle gou weer terug te sien by een van ons hotelle.
Groete
Doeke T - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, naby OR Tambo.
Francois S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese oornagakkommodasie binne maklike bereik vanaf OR Tambo-lughawe.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Francois S
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy die verblyf by ons geniet het, en intussen al weer terug was. Hoop om jou gou weer terug te sien.
Groete
Jani
Thapelo S - Nov 2023
Algehele gradering
Good but the only thing is day rest that was so expensive.
Rene N - Nov 2023
Algehele gradering
Stink!
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Robert K - Des 2023
Algehele gradering
Klein twin kamer, goed vir een nag.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Jordache P - Nov 2023
Algehele gradering
Terrible.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Dear Jordache P
My sincere apologies that we did not live up to your expectations. I can see you stayed before in some of Town Lodges and Road Lodge Sandton which previously also was a Town Lodge that have been rebranded. Unfortunately, Road Lodges are a budget hotel brand and are smaller than the Town Lodges. We are in the process of changing all Road Lodge linen to duvets and hopefully soon Road Lodge Airport will also have duvets.
Mariana M - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was awesome.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Mariana M
Ons is baie bly as jy die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete, Jani en die Road Lodge Airport span
Ronell L - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige oornag wat skoon en netjies is. Vriendelike ontvangs.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Ronell
Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het en dat jy ons aanbeveel. Ons sien uit daarna om julle gou weer by een van ons hotelle te ontvang. Groete Jani en die Road Lodge Airport span.
Lu-ann H - Des 2022
Algehele gradering
Sal weer besoek.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Lu-ann, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit om jou gou weer terug te hê. Vriendelike Groete
Christoph K - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Dear Sharon,
Thank you for your feedback on your recent stay at Road Lodge Airport. My sincere apologies for the inconvenience of the television not working and the opened sachet of sanitizer, it was an oversight from our side. We are glad you were happy with the rest of the stay and are looking forward to having you again.
Msj V - Aug 2022
Algehele gradering
Shower is not private.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Dear Msj
Thank you for your feedback.
Yes, unfortunately, all the showers in the rooms have clear glass. We will look into changing the design for future renovations.
We do hope to welcome you back in the near future to one of our properties.
Mcayla S - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Neil T - Des 2022
Algehele gradering
Smelly room.
Rochelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens en geskikte oornagverblyf.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe, Rochelle, baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dat julle by ons gebly het. Hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Groete, Jani.
Werner S - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Ilani
Baie dankie dat julle gekies het om by Road Lodge Airport te bly en dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer by ons te sien.
Groete Jani en die Road Lodge Airport span
Lolie O - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe, Lolie, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dat julle by ons gebly het. Hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Groete, Jani.
Marelise H - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam gewees.
Road Lodge Johannesburg Airport se terugvoer
Liewe Marelise
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dat julle by ons gebly het.
Hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Groete
Jani
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 184 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruinstraat, Langs Herman-weg Harmelia Uitbreiding 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang