Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Kimberley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Road Lodge Kimberley
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Werner V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Wonderlik.

Baie skoon, vriendelike staff en geleë by die gholfbaan.

Hennie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Geen probleme gehad nie.

Sien sterre.

Hennie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Twee nagte daar oornag met ons "roadtrip'.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang deur die personeel. Almal was die heeltyd meer as bereid om te help met enige iets wat ons voor gevra het. Die kamer was baie mooi skoon en netjies. Beddegoed was silwerskoon en vars. Lugreëling het baie goed gewerk en die TV met selektiewe DSTV-kanale ook. Ek sal beslis die plek aanbeveel vir enige iemand wat plek soek in Kimberley. Baie goeie waarde vir geld en ek sal beslis enige tyd weer daar gaan oorbly.

Dirk C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Skoon en vriendelike personeel.

Baie lekker gebly, jy weet wat jy bespreek en kry.

Willie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie J

Een nag. Geen klagtes.

Ontbyt was bietjie ongeorganiseerd a.g.v. 'n toergroep.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vivette C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vivette C

Very small and cramped - otherwise clean and tidy.

Although I have said I would recommend the accommodation, the rooms are really very small for 2 people on the single or 3/4 beds. Maybe that should remain a single room and the double/twin rooms should be a bit bigger. There is hardly space to move.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Christopher M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M

Was waarde vir geld.

Hotel is perfek geleë, vriendelike personeel.

Neo R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo R

Had a great and a nice sleep.

I would do Roadlodge Kimberly at any time and in fact, will also try all the others in other provinces as well. Had a great stay.

Johan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie lekker gebly. Soms bietjie lawaai in die nag.

Verblyf was skoon en netjies. Lekker geslaap ten spyte van mense wat laatnag in die gang lawaai.

Tinus J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus J

Die verblyf was aangenaam.

Met aankoms was daar 'n kibbel oor die prys wat ek betaal het, maar ontvangsdame het aanvaar dat dit die prys was wat gelys was.

Michael P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael P

Nie die geld werd nie, punt.

Ek sal veel eerder 'n klein, ordentlike gastehuis ondersteun. Daar is geen klein yskas nie, matte wat nie ordentlik ruik nie en orals vrot dit na riool.

Innis B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Innis B

Big disappointment.

Room and carpets were dirty. Very noisy. Buses with guests checking in at 2:00 in the morning and then yelling/singing in hallways. No control by manager.

Dusty B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dusty B

Clean, helpfulness, friendly staff and comfortable.

The rooms were clean and beds are extremely comfortable after a day's drive. Staff were very friendly, even when we were still on the road checked in on us to send us a location incase we were lost.

Martin L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Heerlik.

Geen Afrikaanse TV-kanale beskikbaar nie? Geen rugby? Geen Formula 1? Net sokker.

David M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

The place is easy to locate. Very ambient and tranquil.

Very smart place. Bedding and toiletries were changed daily.

Elizabeth W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W

Comfortable and clean overnight stay.

The Road Lodge was ideal for an overnight stop from the Cape. Rooms are nice and clean with decent beds.

Theo V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Gerieflike plek om oor te slaap op jou pad êrens heen.

Kamers is skoon en netjies. Etes by die casino se restaurant is puik.

Leon V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Clean and convenient.

I enjoyed the breakfast.

Angie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V

Good service and clean.

Good service and clean.

Nataly K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nataly K

Vriendelike diens. Baie skoon. Heerlike ontbyt.

Baie gerieflik. Veilig.

Delene B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene B

Ideale oornagplek!

Ontvangs is vriendelik. Kamer is netjies en skoon. Ideaal vir oornagverblyf.

Frikkie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie M

Goed.

Ideale bestemming vir oornag.

Charlene R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Goeie ligging.

Die verblyf is goed geleë en het 'n mooi uitsig oor die Kamferdam. Die personeel is vriendelik. Ons het 'n smaaklike ontbyt geniet.

Jacques T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Goeie waarde vir geld, skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld.

Leilani V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani V

Netjies en gerieflik.

Ons verblyf by Road Lodge was baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang. Kamers was gerieflik en skoon.

Sharon L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon L

Most pleasant stay.

We also enjoyed a lovely breakfast to send us on our way in the morning.

Peet D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D

Lekker rustig en heerlik geslaap. Afrikaanse ontvangs het ons uiters welkom laat voel.

WiFi en DStv was goed en kykNET is iets wat mens nie altyd sien nie.

Renette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B

Waarde vir geld.

Road Lodge is 'n gemaklike opsie vir die enkelreisiger.

Theo V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V

Heeltemal aanvaarbare oornag fasiliteite

'n Rustige aand in 'n skoon en gerieflike lodge. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die ete in die restaurant is effens aan die duur kant vir dit wat jy kry. Ons het vir gerief beide aandete en ontbyt daar geeet. Ek sal die lodge vir 'n oornag stop aanbeveel.

Road Lodge Kimberley se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Dit word baie waardeer.

Road Lodge Kimberley
Benny O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny O

Baie lekker, maar badkamer moet na gekyk word.

Goeie verblyf, maar badkamer kort aandag. Klein en water mors op die vloer. Dan is die vloer glibberig en ek het my gaai af geval. Miskien is dit net ek, maar spek vir ontbyt is 'n moet en daar was geen spek op die tafels nie. Het toe maar ontbyt êrens anders gaan eet.

Cj P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cj P

Jip, die kasino is daar nabygeleë.

Die kamers is baie beknop en gaste raas vreeslik, die kamertjie is ook baie belig van buite.

Joao M N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joao M N

Friendly and accomodating.

Friendly staff, comfortable rooms and great breakfast.

Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo Entertainment World by Kimberley Gholfbaan, Vanaf die N12-hoofweg, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1dcae64f5f3e5788675d25639887a97f62807bd80fc2b87e9874e9f4aca02665bf6d7521de2696675d7ba7024f7dec083bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Flamingo Entertainment World at Kimberley Golf Course Off N12 Highway 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.689322705667 24.774113095701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang