Road Lodge Kimberley
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo Entertainment World by Kimberley Gholfbaan, Vanaf die N12-hoofweg, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Vanaf R870 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Kimberley in die Noord-Kaap is ideaal geleë langs die Flamingo Kasino met konferensiegeriewe vir 240 afgevaardigdes en 'n verskeidenheid kasinos, restaurante, kroeë en doendinge vir mense van alle ouderdomme. Dis ook naby Kamfersdam wat die tuiste van talle flaminke is en 10 minute vanaf die gewilde Groot Gat.
Die hotel het 90 kamers met lugversorging, dubbel- of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort elk. 'n Enkelsofabed is vir 'n kind in sekere kamers beskikbaar. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is geskik vir gaste met fisiese gestremdhede.
Road Lodge Kimberley bied ook veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt elke oggend. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldranke. Gaste kan by die swembad ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Flamingo Entertainment World by Kimberley Gholfbaan, Vanaf die N12-hoofweg, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Road Lodge Kimberley het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo Entertainment World by Kimberley Gholfbaan, Vanaf die N12-hoofweg, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang