Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Kimberley

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo Entertainment World by Kimberley Gholfbaan, Vanaf die N12-hoofweg, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge Kimberley in die Noord-Kaap is ideaal geleë langs die Flamingo Kasino met konferensiegeriewe vir 240 afgevaardigdes en 'n verskeidenheid kasinos, restaurante, kroeë en doendinge vir mense van alle ouderdomme. Dis ook naby Kamfersdam wat die tuiste van talle flaminke is en 10 minute vanaf die gewilde Groot Gat.

Die hotel het 90 kamers met lugversorging, dubbel- of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort elk. 'n Enkelsofabed is vir 'n kind in sekere kamers beskikbaar. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is geskik vir gaste met fisiese gestremdhede.

Road Lodge Kimberley bied ook veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt elke oggend. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldranke. Gaste kan by die swembad ontspan.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Werner V
5.0
Wonderlik. Baie skoon, vriendelike staff en geleë by die gholfbaan.
Jun 2024
Hennie D
5.0
Geen probleme gehad nie. Sien sterre.
Nov 2023
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Twee nagte daar oornag met ons "roadtrip'. Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang deur die personeel. Almal was die heeltyd meer as bereid om...
Sien meer
Okt 2023
Christopher M
5.0
Was waarde vir geld. Hotel is perfek geleë, vriendelike personeel.
Jul 2023
Neo R
Saam met vriende
5.0
Had a great and a lekker slaap. I would do Roadlodge Kimberly at any time and in fact, will also try all the others in other provinces ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Flamingo Entertainment World by Kimberley Gholfbaan, Vanaf die N12-hoofweg, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Road Lodge Kimberley het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo Entertainment World by Kimberley Gholfbaan, Vanaf die N12-hoofweg, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1dcae64f5f3e5788675d25639887a97f62807bd80fc2b87e9874e9f4aca02665bf6d7521de2696675d7ba7024f7dec083bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Flamingo Entertainment World at Kimberley Golf Course Off N12 Highway 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.689322705667 24.774113095701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang