Road Lodge Mbombela
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Koos V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Rachel G - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect
Francois R - Mrt 2023
Algehele gradering
Kamer is bietjie klein, maar anders is alles goed.
Road Lodge Mbombela se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie.
Vriendlike Groete
Danise F - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, sentraal, bekostigbaar, veilig, skoon en roker-vriendelik.
Stefan V - Jun 2023
Algehele gradering
Mal oor hierdie plek. Skoon, vriendelik, puik geleë.
Ursula D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sentraal gelee en baie netjies, goeie diens.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Philip S - Sep 2023
Algehele gradering
Reasonable
Danie M - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Maryna S - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf.
Road Lodge Mbombela se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, waardeer dit baie.
Vriendlike Groete
Stefan V - Feb 2022
Algehele gradering
Ideale blyplek, op alle vlakke.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Erika G - Mei 2022
Algehele gradering
Onaangenaam.
Chris B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Road Lodge Mbombela se terugvoer
Goeie Dag,
Dankie vir die positiewe terug voering. Rakende die ekstra koffie, suiker en melk is van notisie geneem. Voel asseblief volgende keur vry om van ons ontvangs vir nog van hierdie ietems aan te vra.
Vriendlike Groete
Jason K - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Anna N - Nov 2021
Algehele gradering
Klein, beknop en warm.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 190 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Madiba-rylaan en Koorsboomstraat, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang