Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Mbombela

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Road Lodge Mbombela
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Koos V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Rustig en lekker.

Lekker gebly. Rustig.

Rachel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel G

Perfect

Very happy with the accommodation.

Francois R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Kamer is bietjie klein, maar anders is alles goed.

Diens was vriendelik, kamer bietjie klein.

Road Lodge Mbombela se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie.

Vriendlike Groete

Road Lodge Mbombela
Danise F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danise F

Gerieflik, gemaklik, sentraal, bekostigbaar, veilig, skoon en roker-vriendelik.

Baie lekker gebly. Gemaklik en sentraal. As rokers, waardeer ons die feit dat ons in ons kamer kon rook. Veral in die winter, wanneer mens nie buite in die koue wil gaan rook nie.

Stefan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V

Mal oor hierdie plek. Skoon, vriendelik, puik geleë.

Die City Lodge groep kry dit maar reg. Hierdie is 'n basiese hotel, maar presies wat ek soek, een altyd dieselfde, ek kom keer op keer terug.

Ursula D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula D

Sentraal gelee en baie netjies, goeie diens.

Dankie vir die goeie diens ontvang. Sentraal gelee.

Philip S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S

Reasonable

Value for money and convenient.

Danie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie M

Goeie ervaring.

Goeie plek om te bly indien jy vir werk daar is.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maryna S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Netjiese, veilige verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en het lekker geslaap in 'n netjiese, skoon kamer.

Road Lodge Mbombela se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, waardeer dit baie.

Vriendlike Groete

Road Lodge Mbombela
Stefan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Ideale blyplek, op alle vlakke.

Hierdie hotel is veilig, die personeel is almal fantasties vriendelik, die ontbyt is onbeskryflik lekker en die beddens slaap ook so. Bravo!

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Erika G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Erika G

Onaangenaam.

Die hele plek stink soos rook. As mens daar instap, ruik jy dit. My klere het geruik soos rook na die 3 dae daar. Ons het 1 uur die middag teruggekom, toe is ons beddens nie opgemaak nie. Alles was afgehaal en net so gelos. Ons moes gaan vra dat hulle asb. vir ons lakens en goed bring. Ons moes vra vir toiletpapier en skoon bekers. Die diens is pateties.

Chris B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Baie rustig en lekker.

Meer koffie, suiker en melk in kamer.

Road Lodge Mbombela se terugvoer

Goeie Dag,

Dankie vir die positiewe terug voering. Rakende die ekstra koffie, suiker en melk is van notisie geneem. Voel asseblief volgende keur vry om van ons ontvangs vir nog van hierdie ietems aan te vra.

Vriendlike Groete

Road Lodge Mbombela
Jason K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason K

Pleasant.

The accommodation met all the standards as expected. The decor of the hotel is a bit dated, if I were to be really critical. COVID notices are evident and that the room had been sanitised was a comfort. Other guests were noisy however this did not last too long to complain.

Anna N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N

Klein, beknop en warm.

Dit was 'n vreeslike klein, beknopte kamer. Die lugversorger het nie koud gemaak nie. Klein rekenaarskerm as 'n TV. Die badkamer se kraan het gelek. Drip-drip. En die ander gaste wat na 12 die aand daar opgedaag het, het soveel geraas gemaak buite, was moeilik om te slaap. Ontbyt was aaklig ook.

Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 190 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Madiba-rylaan en Koorsboomstraat, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa51c312a3bdcb9afe3acecf1c5b15a29228fb23879722c0ec1ce80085e6a5099b72f019d365302bc118cc32b1e0de9c42d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Corner of Madiba Drive and Koorsboom Street off N4 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.477738392398 30.967833505418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang