Road Lodge Mbombela
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 190 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Madiba-rylaan en Koorsboomstraat, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R810 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Road Lodge Mbombela is gerieflik langs die sustereiendom, Town Lodge Mbombela, geleë. Gaste kan in die Town Lodge-swembad swem en maklike toegang tot die Krugerwildtuin, Mosambiek of Eswatini geniet.
Die hotel het 98 kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In sekere kamers is daar 'n slaapbank vir 'n kind beskikbaar. Kamers wat met mekaar skakel vir gesinne is ook beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed.
Die eiendom is 10 minute vanaf i'langa Mall en bioskoopkompleks; 30 minute vanaf die lughawe; 79 km vanaf Paul Krugerhek en 62 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin; en naby Mosambiek se grenspos.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoek van Madiba-rylaan en Koorsboomstraat, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Road Lodge Mbombela het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 190 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Madiba-rylaan en Koorsboomstraat, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang