Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge N1 City

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations N1
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir Road Lodge N1 City
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chante H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante H

Staffs willingness to assist was so good and we had a relaxing stay.

Our stay for the night was really relaxing. The rooms we stayed in were clean and neat, and the staff were so helpful and friendly and willing to assist.

Letanie Cathelene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letanie Cathelene B

Staff was exceptional in their service. Room was comfy, and their food was yummy.

See stars.

Charles S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Loopafstand van N1 City Mall en baie sentraal.

Baie lekker, veral die opsie van 'n rookkamer.

Nielsha M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nielsha M

Value for money, quiet but safe.

Great stay, would definitely go again. Only wish they would put the phones back into rooms to reach out to reception.

Tara O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara O

Comfortable.

Comfortable, very clean, helpful and polite staff.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Good morning

I trust that you are well.

Thank you for the positive feedback, we look forward to hosting you again in the near future.

Kind regards,
Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Liandri T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri T

Ons het die verblyf baie geniet. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het lekker gebly!

Antoinette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D

Die Kaap is altyd lekker, maar ek was teleurgesteld in die akkommodasie.

Daar was 'n paar kakkerlakke wat in die kamer rondgeloop het. Die plek het nie skoon gevoel nie. Dankie tog, die beddegoed was wit sodat ek kon sien om skoon te slaap. Die diens was uitstekend.

Matthew F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Matthew F

Veilig.

Het lekker geslaap, dankie.

Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Do not stay on ground floor. Road side also noisy. Otherwise all fine.

Do not stay on ground floor. Road side also noisy. Otherwise all fine.

Karen M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karen M

One night stay was safe with friendly staff.

Stayed for only one night. Only one tap in the bathroom was working. Curtains as well as blankets need upgrading. There was an overwhelming smell of cigarette smoke at the entrance/reception area, as well as early morning noises outside the room.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Meisie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie V

Baie goeie ontvangs en vriendelike personeel.

Alles was tops. Dankie vir elke een wat ons verblyf moontlik gemaak het.

Matthew F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew F

Lekker geslaap.

Personeel is vriendelik en kamers is presies soos dit op webblad lyk. Netjies, ens.

Annelise D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D

Exactly as expected. Value for money.

Clean, friendly staff and value for money.

Letitia P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia P

Die diens was uitstekend vandat ons daar aangekom tot ons weg is. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Die ontbyt was fantasties, my kleinkind het rondbeweeg in die gang waar ons geslaap het sonder dat sy ouma paranois geraak het. Dit is regtig 'n pragtige plek en die feit dat die winkels so naby is, maak dit nog lekkerder. Baie dankie vir alles. Julle verdien julle 5 sterre al die pad.

Juan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Dit is 'n perfekte oornagplek.

Dit was baie sentraal tot waar ons wou wees.

Godfrey F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey F

Ek is baie goed ontvang en deurentyd gevra of alles nog goed is.

Ek sal van die Road lodge N1 City altyd gebruik maak. Dankie vir julle puik diens.

Marsha O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha O

Gerieflike en baie vriendelike diens. Ontbyt was net nie van die beste nie. Te min sitplek vir al die gaste in die eetsaal.

Ons sal enige tyd weer die Road Lodge N1 City gebruik. Was goeie diens wat gelewer was.

Norma V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma V

Geniet.

Die website het nie vir hulle deurgegee dat ek 'n grondvloerkamer aangevra het soos ek versoek het toe ek bespeek het nie.

Jenique Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenique Z

Fantasties.

Kamers is altyd skoon, vriendelike diens en net wat 'n mens nodig het vir verblyf in die Kaap.

Muthusamy G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muthusamy G

Very friendly staff.

Very happy. Thank you to the website.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Good Day

I trust that you are well.

Thank you for the positive feedback , we look forward to hosting you in the near future.

Take care.


Kind regards,
Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Yvonne V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Was vir 'n begrafnis in die Kaap.

Al wat gepla het was die grondvloer wat 'n rokersvloer was. Ek kon die rook tot op die tweede vloer ruik en aangesien ek glad nie 'n roker is nie het dit my gepla.

Ally R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ally R

Value for money. Friendly service.

One of our rooms still had trash in the bin and a used soap in the shower on arrival. Also had no kettle. Other than that the stay was good.

Nazlie I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazlie I

Very nice.

Our stay was awesome.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Good afternoon,

I trust that you are well.

Thank you for the positive feedback, we look forward to your next stay with us.

Kind regards,
Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Werner F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner F

Great.

Sien sterre.

Annelien V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien V

Skoon, gerieflik en waarde vir geld.

Baie sentraal gelee en gerieflik naby groot winkelsentrum, maar sou nogal 'n kluis in die kamer verkies waarin 'n rekenaar toegesluit kan word.

Bernard F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bernard F

Te kort om 'n opsomming te gee.

Die Road Lodge se ligging is goed maar die kamers is nie waarde vir geld. Die vending machine het ook nie gewerk nie en die prys van die breakfast is te veel.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Heleen S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen S

Alles was in plek.

Was vrou-alleen daar en het heeltyd veilig gevoel.

Jenique Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenique Z

Fantasties. Altyd vriendelik, skoon kamers en heerlike ontbyt.

Ek was daar vir besigheid, maar my man en seuntjie van amper 2 jaar het saam gegaan. Die atmosfeer is so rustig en lekker en die personeel gee werklik om vir hul kliënte. My seuntjie het dadelik tuis gevoel en was glad nie verveeld nie. Die kamers is baie skoon en dit is als wat 'n mens nodig het. Toe ons moet uitklok het my seuntjie net aan die slaap geraak en hulle het ewe aangebied dat ons nog langer kan bly tot hy wakker geword het. Sal vir seker weer daar bly.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Good day.

Thank you kindly for the positive feedback.

We looking forward to your next stay with us.

Keep well and warm.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Danelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B

Netjies en vriendelike staf.

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was netjies en skoon. Dit was ook baie gerieflik en naby alles.

Juan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Gerieflik, stapafstand vanaf N1 City Mall.

Ek sal altyd by N1 City Lodge bly vir sakebesoeke.

Johannes E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

Ideaal vir oornagverblyf, kamers te klein vir langer verblyf.

Lugreëling nie gewerk, maar aanvaar moontlik as gevolg van beurtkrag. Was nie melk in kamer vir koffie/tee nie.

Magda M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda M

Net oornag-akkommodasie.

Dalk 'n yskassie in die kamers sit.

Ansa D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D

Was 'n aangename ondervinding.

Personeel is baie vriendelik en etes was heerlik. Kamer was altyd netjies en skoon.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Good day, Thank you kindly for the positive feedback. We looking forward to your next stay with us. Kind regards, Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Ettiene F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene F

It was pleasant.

The stay was good, just wich the added shower caps with the soap.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Good Day
Thank you kindly for the positive feedback.
We looking forward to your next stay with us.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Mark P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark P

Baie vriendelike personeel en netjiese kamers.

Sal maklik weer daar oornag.

Jean D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Aangename verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet. Die vriendelike en behulpsame personeel het ons baie tuis laat voel. Die kamers is bietjie klein maar tog gerieflik en dit word mooi skoon gehou. Ons sal Road Lodge N1 City weer in die toekoms oorweeg vir blyplek.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Good day Thank you kindly for the positive feedback. We looking forward to your next stay with us. Kind regards, Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Christene B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christene B

Good value for money.

Found the receptionist by the name of Ronell, very friendly and helpful. Room and linen are fresh and clean. Meals were available at extra cost. Ideal place to stay over when visiting Cape Town for business.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Dear Valued Guest

Thank you for the positive feedback. We hope to welcome you back soon.

Take care and stay safe.


Kind regards,
Road Lodge N1City Team

Road Lodge N1 City
Desiree J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree J

Dit is nie vir wanneer 'n mens met tieners moet bly nie.

Het dit geniet om daar te bly. Die lodge moet net hul TV-kanale aanpas.

Jacques D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Baie aangenaam.

Naby alles en baie beskostigbaar met goeie vriendelike diens.

Riche T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Riche T

Onplesierig, sal aanbeveel as persoon hare op hul tande het.

Kliëntediens was uit die boonste rakke. Moet maar baie lig slaap. Het my kar oorkant my kamer parkeer. Ou het toe besluit om teen my kar te lê en Hubbly Bubbly te rook, dit kos my toe wegtrek. Het regtig hard probeer afskakel, maar ander inwoners het tekere gegaan tot voor 3 toe. Kamer kan ek nie van kla nie, maar ek dink regtig sekuriteit en persone verantwoordelik vir handhawing van gemoedsrus het werk.

Johanette L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette L

Werksbesoek

Was meer as voldoende vir 'n werksbesoek.

Carolina C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina C

Rustig en stil.

Vir 'n vinnige trip na Kaapstad waar ons familie verras het met ons besoek en ons nie by hulle wou slaap nie was dit baie aangenaam. Personeellede is baie vriendelik en dit voel soos by jou huis. Die kamer was skoon en netjies.

Sarah M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah M

Was great and I enjoyed it.

Loved the rooms and everything was up to date. The only thing missing, was a mini bar freezer.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Dear Valued Guest
Thank you for rating our service so highly. It's a great pleasure to hear that you enjoyed your stay at the Road Lodge N1 City.
Your suggestion of a mini bar fridge has been noted and will be proposed for any future service enhancements considerations.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Have a fantastic day further.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Eddie T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie T

Sien sterre.

Baie skoon, baie netjies en vriendelike en hulpvaardige personeel.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Dear Valued Guest

Thank you for rating our service so highly. It's a great pleasure to hear that you enjoyed your stay at the Road Lodge N1 City. We hope to welcome you back soon.

Have a wonderful day.

Kind regards,
Road Lodge N1 City

Road Lodge N1 City
Vernon P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon P

Verblyf was gepas en voldoende vir die spesifieke geleentheid.

Kamer was skoon en gemaklik ingerig.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Thank you for the positive feedback. We hope to see you soon.

Road Lodge N1 City
Felicity B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Felicity B

Was rustig en gemaklik.

Koffiestasie in kamers het net baie min voorraad. Maar ons het by die ontvangs gaan vra vir nog koffie. Het ons eie melk gaan koop.

Allister B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Allister B

Net okay.

Gehalte van matras, kussings en ontbyt kan definitief verbeter. Matras te hard, kussings te pap en ontbyt was pateties: koud, swak kwalitiet worsies, droë geroerde eiers.

Road Lodge N1 City se terugvoer

Goeie dag Mnr Barends
Dankie vir u terugvoering. Ons wil graag u verseker dat ons u terugvoering waardeer. Ons sal die nodig departmente in
kennis stel en onder soek in stel. Ons kan u verseker dit is nie die standaard van Road Lodge N1 Stad.
Hiermee vra ons nederig onverskooning dat u nie die verblyf by Road Lodge N1 Stad geniet het nie.
Ons hoop ons kan u binnekort terug verwelkom sodat ons kan op maak.

Vriendelike Groete
Megan Kolbe

Road Lodge N1 City
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 184 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwtjie Rothman-straat, N1 City, Goodwood, Kaapstad, 7643, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a837bba6de2ec19f149614aace5f6b7ff07a61095b0e1f69e06051779ade8c3555b881bc5a0f901aea971900be913df1816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Louwtjie Rothman Street, N1 City Goodwood 7643 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890091333129 18.563111338916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang