Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Potchefstroom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 62 resensies vir Road Lodge Potchefstroom
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Letania M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letania M

Would definitely recommend.

Safety was important and I felt safe. Road Lodge Potchefstroom was very clean and tidy. I was accommodated in every way. Friendly staff.

Jean D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Waarde vir geld.

Presies wat 'n mense verwag.

Hubert M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert M

Fantasties en sal definitief weer daar gaan bly.

Verblyf was baie aangenaam.

Gosalamang M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gosalamang M

Happy to have chosen the place.

Very excellent. I'm very happy.

Wikus S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus S

Heel lekker hulle kos smaak ook voorentoe.

Baie lekker en die omgewing is naby alles heel nice.

Jessica G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica G

Very relaxing.

Great, the staff was very friendly.

Mpumelelo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mpumelelo M

Good.

Room size was sufficient, and the facility is close to all amenities.

Roocshana M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roocshana M

Ok.

Stay was ok, just noisy people hanging around the pool, drinking and making noise till morning hours.

Sandra S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S

Moes kamers verwissel, aircon het nie gewerk nie.

Ja, ons het lekker gebly.

Jack V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jack V

Good.

Always stays at Road Lodges, but they are getting too expensive. During my last visit, the toilet seat was not properly cleaned and the door lock latch was not great. I did not complain as it was late and I was in a rush with work. However, the price is getting a bit too high across the board. It is an upmarket hotel for R 150 more.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Veruschka J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Veruschka J

Nie sleg vir die prys nie.

Die verblyf was netjies, maar die matte het effens benoud geruik.

Fienie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fienie G

Hopelik nie gou weer nie.

Die plek was netjies en skoon maar te duur. Die ontbyt se prys is belaglik en kan gerus ingesluit word. Waterbottels in die kamer sou lekker gewees het.

Maria L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maria L

Vriendelike ontvangs, genoeg parkering.

Verblyf was lekker en rustig.

Janie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janie B

Oud maar skoon.

As Potch vol gebook is en jy soek net 'n plek om jou kop neer te lê - soek ek net 'n skoon plek en die kamer was skoon. Dekor kan doen met 'n opgradering, yskas met water sal ook help - maar skoon. Ontvangs kan ook verbeter.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rina C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rina C

Fout met bespreking, kamer nie baie skoon en klein.

3 keer is foute met ons bespreking gemaak. Kamers is baie klein. Ons moes vir seep vra, en die kamer het spinnerakke. Sal nie weer hier bly nie.

Riana V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riana V

Uiters swak diens.

Nee glad nie. Ons het nie gekry waarvoor ons betaal het nie. Daar was 'n probleem met ons bespreking wat nie in die stelsel was nie.

Jacolien H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien H

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier. Net 'n voorstel: geen huisbak nie en ons het nie vooraf geweet nie. Dit sou ook lekker gewees het as daar 'n yskas met water in die kamer was tydens die hittegolf. Maar verder was alles uitstekend.

Karmen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen S

Netjies, skoon en gerieflik geleë.

Was gerieflik. Geen loadshedding nie. Lugversorging was baie welkom.

Memorie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Memorie H

Lieflik, almal behulpsaam, skoon en gerieflik.

Uitstekende diens en baie goed geleë.

Leon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Ek sal net aanbeveel dat mens 'n kamer kry wat nie op die besige pad uitkyk nie. Die trokke op die pad ry die hele nag en dit is baie steurend.

Jacqueen A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueen A

Fantasties.

Die koms daar was ons baie goed hanteer, die verblyf is perfek, ek sal beslis weer inboek.

Kennedy B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennedy B

Too short.

From arrival to departure 5 stars, no words further needed.

Madelein V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Gemaklik.

Ontbyt was heerlik en kos vars.

George C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

It was a pleasant stay. The staff is cheerful. One feels at home.

So far so good. Ideal place for travellers.

Susarra K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susarra K

Netjies en baie gerieflik.

Vriendelike ontvangs.

Francois H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Net die basiese, maar skoon en netjies en goed geleë.

Afwesigheid van heisbak kan probleme vir ouer mense of gestremdes skep.

Doeke T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T

Die fasiliteite is gerieflik, skoon en goed gelëe.

Dit is 'n ideale toerisme fasiliteit vir enkelnag verblyf.

Joanita C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita C

Skoon & netjies.

Netjies. Mense is vriendelik.

Adele G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele G

Clean and efficient.

The rooms are exactly what you would expect for one night stay. The staff was friendly and very helpful. And the location within walking distance to the mall was great after a long day spent travelling.

Monica E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica E

Good value for money.

-A dustbin in the bedroom, not just in the bathroom, is needed. Clothing hooks on the walls would add to the comfort.

Wessel S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S

Twee nagte oorslaap vir Aardklop.

Alhoewel klein is die kamers gerieflik. 'n Klein yskassie sal dinge vergemaklik, veral as jy langer bly as net een nag oorslaap. Dankie vir die grondvloer kamer.

Jessica D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica D

Ons het 'n lekker 2 nagte op die lodge gehad.

Kamer was skoon, beddegoed vars en lekker. Badkamer was ook skoon, behalwe toilet het so bietjie van 'n reuk gehad. Verder was dit baie lekker en veilig. Die feit dat dit loopafstand van 'n verskeidenheid winkels en restaurante was, was baie lekker. Dit was ook net 'n paar minute se ry vanaf die NWU, waar ek moes wees. Lekker akkomodasie. Baie dankie.

Sarah S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarah S

Die eenheid het 'n onaangename reuk gehad.

Alhoewel daar 'n onaangename reuk was, het die staf hul bes probeer om ons te akkommodeer.

Philip S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S

Good

Worth the rates charged.

Colette C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colette C

Bekostigbare verblyf.

Netjies, waarde vir geld, stapafstand van winkelsentrum.

Colette C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colette C

Bekostigbare verblyf.

Netjies, bekostigbaar, vriendelike diens. Loopafstand van Mooi Rivier Mall.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jonathan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan S

One-night stay for children's sport.

People that stayed in the room before me smoked in the room, it smelled so bad that they had to bring a humidifier to try to get rid of the smell. The bathroom and shower basin was dirty. The TV only showed 50% of the screen. I will definitely not stay there again.

Leonie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Baie aangenaam en goed georganiseerd. Die rokerskamer is 'n bonus veral in die winter.

Ek het vir een nag geslaap. Die kamer was skoon en gerieflik. Die ontbyt is smaakvol en sakpas.

Puisano M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puisano M

I enjoyed my stay.

Warm welcoming from receptionist.

Martin R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Perfek vir slaap, sal beknop raak as jy langer ure in die kamer wil bly.

Was perfek vir wat ons nodig gehad het, kort dalk net 'n ordentlike kluis vir veilige bewaring van goed as jy uit is vir die dag.

Wynand L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Netjies, veilig, waarde vir geld, sentraal.

Sien sterre.

Bassie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bassie M

I had a peacefully and restfull stay.

I had a great time of the night for my stay at road lodge. Excellent service.

Nicky V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

Baie aangenaam gewees.

Baie netjies, skoon en sal definitief weer daar oorbly. Personeel was professioneel en baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was uitstekend!

Dorothy V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy V

Good value for money accommodation.

Staff are extremely helpful. The location is perfect as you are next door to a large mall and a lot of restaurants and takeout. The property is secure and the garden, pool area is beautiful. For the cat lovers out there, the mall has a small sanctuary which is home to a semi-tame cat colony. We enjoyed sitting in the park with all the kitties and even gave them a meal.

Charmaine J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

The customer service was friendly and efficient.

When asking a question the receptionist was well informed and very friendly.

Bernard C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard C

Vriendelike personeel en netjies.

Ek sal net aanbeveel dat daar bietjie meer koffie in kamer geplaas word. Daar was elke dag net 1 sakkie koffie per gas in kamer gesit.

Karin P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P

Baie netjies.

Netjiese verblyf en baie sentraal.

Jolette N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolette N

Het aan al die nodige vereistes voldoen.

Ons het net oornag en die personeel was vriendelik en kamer was skoon.

Eugene V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Baie gemaklik en tuis gevoel.

Die diens is baie profesioneel en behulpsaam. Voel ook baie veilig met hekwagte by parkeering. Die ontbyt is 'n wenner en waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Fabian F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian F

Good stay.

Well allocated and good personnel.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anna-marie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anna-marie D

Verdien nie hulle 1 ster nie.

Beknop. Bed so hard kon netsowel op die vloer geslaap het. Ontvangsdame was kortaf. Nooit weer nie.

Carin M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Vriendelike diens en netjiese kamer.

Vriendelike diens en netjiese kamer.

Monique S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Nice and value for money.

Close to all amenities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed, en waarde vir geld.

Naby alle geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Road Lodge Potchefstroom se terugvoer

Thank you for staying with Road Lodge Potchefstroom.
We are delighted that you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon.
Yours in hospitality
Road Lodge Potch Team

Road Lodge Potchefstroom
Monique S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Very affordable.

Safe, close to amenities and value for money.

Road Lodge Potchefstroom se terugvoer

Thank you for staying with us. We hope to welcome you back soon.
Road Lodge Potch Team

Road Lodge Potchefstroom
Lesego M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego M

Great value for money. The lodge stay offer is exactly as advertised.

Enjoyed my stay at Potchefstroom Road Lodge.

Road Lodge Potchefstroom se terugvoer

Thank you for staying with us.
We hope to welcome you back soon.

Road Lodge Potch Team

Road Lodge Potchefstroom
Pieter J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter J

Ok.

Was normaal, sou nie die bestemming noodwendig gevat het as ek geweet het ontbyt sou ekstra gewees het. Is nie seker of my filter verkeerd was toe ek my bestemming gekies het maar ek is seker ek het ontbyt ingesluit. Maar dit is nou nie die ergste nie.

Janelle H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle H

Dit was netjies, skoon en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Road Lodge Potchefstroom se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom.

Road Lodge Potchefstroom
Somikazi M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Somikazi M

Amazing.

Had an amazing stay at the lodge. Asked the management to organise a little something for my friend since it was her birthday the following day and they did. I'm grateful for the efforts made. Thank you so much.

Road Lodge Potchefstroom se terugvoer

Thank you for choosing Road Lodge Potchefstroom. We glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon.

Road Lodge Potchefstroom
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Govan Mbeki- en Nelson Mandela-rylaan, Langs Mooi Rivier Mall, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221d96608ce745f318ab7ef2fdcfdfaf3c3b5530c1900a6131d247ee8d63e92ecac16214ec02a74488ae2529c9a6f0412c88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Corner of Govan Mbeki and Nelson Mandela Drive Next to Mooi River Mall 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.714463094976 27.103915214539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang