Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Randburg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

100% client service. Service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Nie tevrede gewees met verblyf nie. Die laken op die bed was deurgeskif, net een kombers en dis winter. Net een gesighanddoek en net een badhanddoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nantus O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Behalwe soos onder genoem, vriendelik en hulpvaardig. Enigste probleem was dat my betaling wat ek gedoen het nie by hulle gereflekteer het. Nadat ek die bespreking wat die betaling aandui wys, kon hulle eers voortgaan om ons in te boek. Bietjie frustrerend. Lugreeling in die kamer het soos trekker geklink, baie steurend, alhoewel hy goed gewerk het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Sakpas verblyf vir 'n vinnige oornag fasiliteit. Die hotel is netjies en goed geleë, die tarief is billik. Maar daar was net 1 koffiebeker in die kamer voorsien, die voorraad koffie en tee was reeds uitgeput en nie aangevul vanaf vorige gaste se vertrek nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Allan I
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2023

Adequate. Let down by poor dining service. Kitchen below par. Pizzas ordered for dinner were served in the box, undercooked and cold. The Savannah ordered was not very cold and put on the table unopened and without a glass. Reception service and room were fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rudie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Gemaklike verblyf sonder fieterjasies. Gemaklike, rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Ontvangs was chaosties omdat stelsel nie gewerk het nie. Aircon ook buite werking. Hotel se besprekingsstelsel was aflyn. Ontvangs het nie geweet wie bespreek het en of jou betalings gedoen is nie. Die dame het werklik mens se woord bevraagteken. Die aircon was buitewerking te midde van 'n hittegolf.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Malibonge-rylaan en Republiekweg, Randburg, 2032, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018340949579a01030fc206ba6513d35c7d023b3cb2a134d168dcb54939a7c65558a5deb9cc148fe65b47cd31f61bc185c2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of Malibongwe Drive and Republic Road Randburg 2032 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0987588 27.9859677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang